Luister na God. enlewe vir ewig

Similar documents
Bybel vir Kinders. bied aan. Die vrou by die put

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Bybel vir Kinders bied aan. God Toets Abraham se Liefde

"Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee

n Prins word die Skaapwagter

Bybel vir Kinders bied aan. Die Hemel God se pragtige huis

Die Hemel God se pragtige huis

Welkom by ons Aanddiens! Kom geniet n koppie koffie in die saal na die diens!

Kain vermoor Abel (Genesis 4:8)

Dit bring ons by ons tweede handvatsel in `n strewe na die leef van die Koninkryk Kultuur nl: Genade pad.

1. OM JESUS TE VOLG: 2. DTR die verhouding:

BEGIN BY DIE EINDE: Wat moet met jou gebeur as jy doodgaan?

GROEIGROEP MATERIAAL BADBOYS OM DIE KRUIS KAJAFAS

Van Vervolger tot Prediker

'n GEMEENTE VAN GOD MET JESUS CHRISTUS AS HOEKSTEEN

(Uit Leef stroom-op! hoofstuk 1)

5. n Ewige toekoms vir my kind Here. Joh.6:40 elkeen wat die seun sien en in Hom glo, die Ewige Lewe sal hê

Bybelskool van Centurion. 27 Maart Welkom

DIE GODHEID Matt 28:19 veelgodery.

Waar is God as ons swaarkry?

10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf

Die wedersydse verhouding tussen geloof en geestesgesondheid. Dr Deon Bruwer

Definition2 - SALWING = GODDELIKE AANSPORING OM TE FUNKTIONEER/ANOINTING = THE UNCTION TO FUNCTION

n Verduidelijking van die Nuwe Verbond deur Dr. Marc s. Blackwell Sr.

Let it be. Laat dit wees. Monday 18 June 12

DIE NUWE HEMEL EN DIE NUWE AARDE 1Toe het ek 'n nuwe hemel en 'n nuwe aarde gesien. Die eerste hemel en die eerste aarde het verdwyn, en die see het

Die verheerlikte Jesus se seën en ons. Vandag vier ons die troonsbestyging van die Koning van die konings.

Het jy al gehoor van die Vier Geestelike Wette?

Join us for a Seminar/Presentation by the author of the book below: When: 9 March 2015 Where: Helderberg High School Chapel Time: 19h00

Together moving in unity to fulfill our God-given missional calling! DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA. Afrikaans AFM - AGS

NIE ELKEEN WAT...!! nie die wil van die Vader doen nie sal nie in die koninkryk van die hemele ingaan nie!! en wat die wil van die Vader doen

Lisa Bevere. New York Times- topverkoperskrywer DIE LEEUTJIE. Illustrasies deur Kirsteen Harris-Jones

Is profesie oor Christus in die Ou Testament altyd direk Messiaans?

Les 6 vir 10 November 2018

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (d)

Mattheus 6:9-10 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

19.20 BESKRYWINGSPUNT STREEKSINODE NOORDWES KATEGISMUS (Art 124) POINT OF DESCRIPTION REGIONAL SYNOD NORTH WEST CATECHISM (Art 124)

Pretoria- 23 Junie 2012

Die ekonomie en die Christen n perspektief. 1 Desember 2010

Oktober Lees: Mattheus 7:1-12 Fokus: vers 6-11

Oor die outeurs. Wayne Barber. Rick Shepherd. Eddie Rasnake

Preek Jan Steyn 25 Februaie Teks: Johannes 13:1-35. Tema: Saamwees (op mekaar gerig wees) Inleiding:

To fulfill. To complete its purpose. He was the end of the law. It was a "schoolmaster to bring us to Christ"

Huwelike in ons familie. Efesiërs 5:21-33 & 1 Joh 4:9.10. Trinitas is n verloste familie diensknegte wat gestuur is.

Jan Steyn preek 8 Julie Teks: Romeine 5:1-11 (1 Timoteus 1:1) Tema: Christus Jesus ons Hoop

23-Dag Bybeldagboek oor die Eienskappe van God

Antwoord: Dat ek met liggaam en siel in lewe en in sterwe. nie aan myself nie, 2 1 Korintiërs 6:19

Hoe lyk dit in mense se lewens as hemel daar deurgebreek het? Hoe lyk dit op aarde as hemel deurbreek Van paradys tot koninkryk van die

To abandon prayer is to embrace atheism. Alec Motyer

DOELSTELLING DANKIE TERUGVOER

MEGILOTH 2: ESTER / ESTHER

Die Blye Boodskap. The Good News

Hoe verskil die Christelike vryheid waarvan Paulus praat van die samelewing se manier van dink oor vryheid?

Kom ons herinner mekaar aan die toetse wat ons tot nou toe hanteer het:

THE FIVE MEGILOTH ESTHER SONG OF SONGS RUTH ECCLESIASTES LAMENTATIONS

God. Ons. m et N LIEF GOD GROOTLIKS JOERNAAL

Kleingroepe as Gemeenskappe van Dissipels...

Skriflesing: 1 Johannes 1:1-10 Teks: 1 Johannes 1:4 Sing- Ps. 66:1, Ps. 19:1; Ps. 65:8; Ps. 100:1,4

Jan Steyn Preek Sondag 12 Augustus Teks: Lukas 19:1-10. Tema: Genade groter as myself.

Wegraping (Saamgevat)

Nederlandse Geloofsbelydenis

Mark 9: Fokus: 9:35-37 By die dienende Christus moet ons dienskneg-dissipels word.

Wie is Jesus? Wie is Jesus? KLEINGROEPBEDIENING. Predikant: Wilhelm Leuschner Sel: Epos:

Markus 16:1-8. Die leë graf, die Evangelie-boodskap daarin, en die vroue met die oprag om hieroor te getuig.

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE

Jy sal lewe deur die onverdeelde trou van die Here. Jesaja 36-37:14, 20, 32

GEHOORSAAMHEID AAN GOD

Gen 17:1-14; Rom 4:1-12; Kol 2:1-12

Die eerste is God beskik alles: God het alles vooraf beplan en haarfyn uitgewerk en alles werk presies so uit soos Hy dit beplan het.

Pretoria- 23 Januarie 2011

10-16 September Wie sou ek vrees? September Een Jehovah bring sy gesin byeen

Ondersoek die Skrif elke dag

NEW INTERNATIONAL VERSION

Nuwe Wyn/New Wine. Nuwe Wyn/New Wine. Vir kinders/ For kids. Dr Christo Nel

Die maan en sy rol in ons wereld *

Liturg: Verwelkom almal en wens hulle n geseënde Kersfees toe. Dan:

Om n omgewing te skep vir gesonde mense om gesonde verhoudings en n dinamiese, lewendige bedieningslewe te kan hê.

Preek Jan Steyn Sondag 29 Oktober Teks: Efesiers 2:1-10. Tema: In Christus lewe jy. Inleiding:

Die regering van die Kerk 1Tim 2: Christus se wil dat vroue leerlinge moet wees... maar nie self mag onderrig gee nie.

GRADE 12 SEPTEMBER 2012 RELIGION STUDIES P2

4. Struktuur Van Profesie

Mei Lees: Mat 5: Hoekom? Ook sy prediking hier in-ie Bergpredikasie.

Preek Jan Steyn op Sondag 25 Maart 2012 Teks: Johannes 12:20-36 en Johannes 3: Tema: Vreemde verheerliking

DIE VADER PRAAT FINAAL DEUR SY SEUN MET ONS! Eksegetiese Tema: God praat op planmatige en volmaakte met ons deur sy Seun as. Tekskeuse: Hebr 1:1-2

Hoe om vir God te gee wat Hy die graagste wil hê

Hoofstuk 1. Eensaamheid: woordverklaring

Die leuen van die samelewing: Jou toekoms is in jou eie hande en jy is in beheer van jou lewe!

Ps.119:89. יהוה Die een naam wat uitstaan is die naam van Moses. Ons lees dat die volgende sê: Ex. 33:17

Isaiah 38:19 19 The living, the living, he thanks you, as I do this day; the father makes known to the children your faithfulness.

Skriflesing: Sondag 4 Sing- Ps. 118:1; Ps. 119:61; Ps. 130:2 Genesis 3:1-19 Gen 3:1 Psalm 130 Psa 130:1

HOE GROEI BY MENSE PLAASVIND. Enkele Inleidende Opmerkings ter Agtergrond

10 Dae van Gebed. Dag 1 Bly in Christus. Johannes 15:1-17

Tema: Die ware besnydenis: Hoe leef ek vandag as Jesus se dissipel?

Hoofstuk 2: Hoekom doen ek dit?

1Kon 18:41-46 In Israel vol Goddeloosheid en afvalligheid wys die HERE: Ek's die enigste ware God... die Een wat lewe gee.

Die tragedie wat die 2010 sokker Wêreldbeker weer vir my uitgelig het.

Wanneer die kerk verdwaal in valsheid word dit n vertoonvenster van Afgode diens.

Die Hemel, die Hel, en die Lewe na die Dood

*29 Desember 4 Januarie

HOOFSTUK EEN. DIE BRUID van CHRISTUS

Transcription:

Luister na God enlewe vir ewig

God is soos n liefdevolle vader. 1Petrus5:6,7 God is ons Skepper, en hy is besorg oor ons. Net soos n wyse en liefdevolle vader sy kinders onderrig, leer God mense oor die hele wereld ˆ wat die beste lewenswyse is. God openbaar kosbare waarhede wat ons met vreugde en hoop vervul. As jy na God luister, sal hy jou lei en beskerm en jou help om probleme die hoof te bied. Maar dit is nie al nie jy sal vir ewig lewe! 2011 WATCH TOWER BIBLE AND TRACT SOCIETY OF PENNSYLVANIA Alle regte voorbehou Luister na God en lewe vir ewig Uitgewers WATCH TOWER BIBLE AND TRACT SOCIETY OF SOUTH AFRICA Robert Broomrylaan-Oos 1, Rangeview, Krugersdorp, 1739, RSA Druk van 2011 Hierdie publikasie word nie verkoop nie. Dit word voorsien as deel van n wereldwye ˆ Bybelonderrigtingswerk wat deur vrywillige bydraes ondersteun word. Tensy anders aangedui, kom Skrifaanhalings uit die Nuwe Wereld-vertaling ˆ van die Heilige Skrif. Listen to God and Live Forever Afrikaans (ll-af) Made in the Republic of South Africa Gedruk in die Republiek van Suid-Afrika J.G. Hoe luister ons na God? BLADSY 4 Wie is die ware God? BLADSY 6 HoewasdieleweindieParadys?BLADSY 8 Hulle het na Satan geluister Met watter gevolge? BLADSY 10 Die groot Vloed Wie het geluister? Wie het nie? BLADSY 12

Kom na my toe, s ˆ e God. Luister,en...blylewe. Jesaja 55:3 Wat leer ons uit die groot Vloed? BLADSY 14 Wie was Jesus? BLADSY 16 Wat beteken Jesus se dood vir jou? BLADSY 18 Wanneer sal die aarde n paradys word? BLADSY 20 Watter se eninge wag op diegene wat na God luister? BLADSY 22 Luister Jehovah na ons? BLADSY 24 Hoe kan jy n gelukkige gesinslewe h ˆ e? BLADSY 26 Wat moet ons doen om God te behaag? BLADSY 28 Hoe kan jy lojaliteit aan Jehovah betoon? BLADSY 30

Hoe luister ons na God? Die ware God het manne gerig om sy gedagtes in een heilige boek neer te skryf. Daardie boek is die Bybel. Dit bevat belangrike inligting waarmee God wil he ˆ jy vertroud moet wees. God weet wat die beste vir ons is, en hy is die Bron van alle wysheid. As jy na hom luister, sal jy werklik wys word. Spreuke 1:5. God wil h ˆ e dat almal op aarde die Bybel moet lees. Dit is nou in baie tale beskikbaar. As jy na God wil luister, moet jy die Bybel lees en verstaan. 4 God praat met ons deur middel van die Bybel. 2Timoteus3:16

Jehovah se Getuies kan jou help om die Bybel te verstaan. Hulle leer mense regoor die aarde die waarheid omtrent God. Jy hoef nie vir hierdie onderrigting te betaal nie. Jy kan ook oor God leer by die plaaslike Koninkryksaal van Jehovah se Getuies. God se woord is die waarheid. Johannes 17:17. Waarom kan ons op God vertrou? Numeri 23:19. Mense regoor die aarde luister. Matteus 28:19 5

WieisdiewareGod? Daar is net een ware God, en sy naam is Jehovah (Psalm 83:18). Hy is n Gees; ons kan hom nie sien nie. Hy is lief vir ons en wil he ˆ dat ons hom ook moet liefhe. ˆ Hy wil ook he ˆ dat ons ander mense moet liefhe ˆ (Matteus 22:35-40). Hy is die Opperwese, die Skepper van alles. God se eerste skeppingswerk was n magtige geespersoon wat later as Jesus Christus bekend geword het. Jehovah het ook die engele geskep. 6 Jehovahhetallesindiehemel...

Jehovah God het die sterre sowel as die aarde en alles daarop geskep. Genesis 1:1. Hy het Adam, die eerste man, uit die stof van die aarde gevorm. Genesis 2:7. Waarom moet ons Jehovah eer? Jesaja 42:5. Wat is party van God se eienskappe? Eksodus 34:6. en op die aarde geskep. Openbaring 4:11 7

HoewasdieleweindieParadys? Jehovah het die eerste vrou, Eva, gemaak en haar aan Adam gegee om sy vrou te wees. Genesis 2:21, 22. Jehovah het hulle geskep met n volmaakte verstand en liggaam, sonder enige gebrek. Hulle Paradystuiste was die tuin van Eden n plek van besondere prag met n rivier en vrugtebome en diere. Jehovah het met hulle gepraat; hy het hulle geleer. As hulle na hom geluister het, sou hulle vir ewig in die Paradys op aarde gelewe het. 8 Jehovah het vir Adam en Eva talle goeie dinge gegee. Genesis 1:28

Een van die engele het teen God in opstand gekom. Hierdie goddelose engel is Satan die Duiwel. Jehovah het vir Adam en Eva een van die vrugtebome in die tuin gewys en vir hulle gese ˆ dat hulle sou sterf as hulle daarvan eet. Satan wou nie h ˆ e dat Adam en Eva aan Jehovah gehoorsaam moes wees nie. Daarom het hy n slang gebruik om vir Eva te vertel dat sy nie sou sterf as sy van die vrugte van daardie boom eet nie, maar dat sy soos God sou word. Dit was natuurlik n leuen. Genesis 3:1-5. God het ges ˆ e dat hulle van een van die bome nie mag eet nie. Genesis 2:16, 17 9

Hulle het na Satan geluister Met watter gevolge? Eva het na die slang geluister en van die vrugte geeet. Daarna het sy vir Adam daarvan gegee, en hy het dit geeet. Wat hulle gedoen het, was verkeerd dit was n sonde. God het hulle uit hulle Paradystuiste verdryf. Die lewe was swaar vir hulle en hulle kinders. Hulle het oud geword en gesterf. Hulle het nie na die geestewereld ˆ gegaan nie; hulle het ophou bestaan. 10 Adam en Eva was nie gehoorsaam aan God nie, en daarom het hulle gesterf. Genesis 3:6, 23

Ons sterf omdat ons almal afstammelinge van Adam en Eva is. Die dooies kan nie sien of hoor of enigiets doen nie. Prediker 9:5, 10. Dit was nie Jehovah se voorneme dat mense moes sterf nie. Binnekort sal hy die dooies weer lewendig maak. As hulle na hom luister, sal hulle vir ewig lewe. Waarom sterf ons? Romeine 5:12. Die dood sal daar nie meer wees nie. 1 Korintiers 15:26. Die dooies is so leweloos soos die stof. Genesis 3:19 11

Die groot Vloed Wie het geluister? Wie het nie? Adam en Eva het kinders gehad, en die mens het op die aarde vermeerder. Mettertyd het party engele hulle by Satan se opstand aangesluit. Hulle het na die aarde gekom en menseliggame aangeneem sodat hulle met vroue kon trou. Die vroue het aan bomenslike seuns, wat wreed en sterk was, geboorte gegee. Die wereld ˆ het vol mense geword wat slegte dinge gedoen het. Die Bybel se: ˆ Die slegtheid van die mens was oorvloedig op die aarde en elke neiging van die gedagtes van sy hart was dieheletydnetsleg. 12 Die meeste mense in Noag se dag het gedoen wat sleg is. Genesis 6:5

Noag was n goeie man. Jehovah het vir Noag gese ˆ dat Hy die goddelose mense met n groot vloed gaan vernietig. God het ook vir Noag ges ˆ e om n groot boot, wat n ark genoem word, te bou en sy gesin sowel as diere van elke soort daarin in te bring. Noag het mense oor die komende Vloed gewaarsku, maar hulle het nie geluister nie. Party het vir Noag gelag; ander het hom gehaat. Toe die ark voltooi is, het Noag die diere daarin ingebring. Noag het na God geluister en n ark gebou. Genesis 6:13, 14, 18, 19, 22 13

Wat leer ons uit die groot Vloed? Dit het 40 dae en 40 nagte lank gereen, en die water het die hele aarde bedek. Al die goddelose mense het gesterf. Die opstandige engele het hulle vleeslike liggame agtergelaat en demone geword. Diegene wat in die ark was, het oorleef. Hoewel Noag en sy gesin uiteindelik gesterf het, sal God hulle weer lewendig maak met die vooruitsig om vir ewig te lewe. 14 God het die goddeloses vernietig, maar het Noag en sy gesin gered. Genesis 7:11, 12, 23

Satanendiedemone hou aan om mense te mislei. Vandag, soos in Noag se dag, verwerp baie mense Jehovah se liefdevolle leiding. Binnekort sal Jehovah almal wat goddeloos is, vernietig. 2 Petrus 2:5, 6. Party mense is soos Noag. Hulle luister na God en doen wat hy se; ˆ hulle is Jehovah se Getuies. Kies die pad wat na die lewe lei. Matteus 7:13, 14. Die goddeloses sal vernietig word; die sagmoediges sal vrede geniet. Psalm 37:10, 11. God sal weer die goddeloses vernietig en die goeie mense red. Matteus 24:37-39 15

Wie was Jesus? As ons Jehovah wil behaag, moet ons na n ander belangrike persoon luister. Lank voordat Adam geskep is, het Jehovah n magtige geespersoon in die hemel geskep. Mettertyd het Jehovah hom gestuur om in Betlehem uit n maagd met die naam Maria gebore te word. Die kind is Jesus genoem. Johannes 6:38. As n mens op aarde het Jesus God se eienskappe volmaak weerspieel. Hy was goedhartig, liefdevol en toeganklik. Hy het die waarheid omtrent Jehovah onbevrees aan ander geleer. 16 Jehovah het Jesus na die aarde gestuur. 1 Johannes 4:9

Jesus het ook die siekes genees en party wat gesterf het, opgewek. Die godsdiensleiers het die Romeine oorreed om Jesus te slaan en dood te maak. Die godsdiensleiers het Jesus gehaat omdat hy hulle valse leringe en bose wee blootgelehet. ˆ Waarom is dit belangrik om kennis te he ˆ van Jesus? Johannes 17:3. Wat het Jesus in die hemel gedoen voordat hy aarde toe gekom het? Kolossense 1:15-17. Jesus het goeie dinge gedoen, maar is gehaat. 1Petrus2:21-24 17

Wat beteken Jesus se dood vir jou? Drie dae n a Jesus se dood het n paar vroue sy graf besoek en dit leeg gevind. Jehovah het Jesus uit die dood opgewek. Jesus het later aan sy apostels verskyn. Wat is die loon van die sonde? Romeine 6:23. Jesus het die weg tot die ewige lewe gebaan. Romeine 5:21. Ja, Jehovah het Jesus tot lewe as n magtige, onsterflike geesskepsel opgewek. Jesus se dissipels het hom na die hemel sien opvaar. 18 Jesus het gesterf sodat ons kan lewe. Johannes 3:16

Jesus het sy lewe afgel ˆ eom die losprys vir die mens te betaal (Matteus 20:28). Deur middel van daardie losprys maak God dit vir ons moontlik om vir ewig te lewe. Jehovah het Jesus as Koning aangestel om oor die aarde te regeer. Daar sal 144 000 getroue mense saam met hom wees wat van die aarde tot hemelse lewe opgewek is. Jesus en die 144 000 maak saam n regverdige hemelse regering uit God se Koninkryk. Openbaring 14:1-3. God se Koninkryk sal die aarde n paradys maak. Oorlog, misdaad, armoede en honger sal nie meer daar wees nie. Mense sal waarlik gelukkig wees. Psalm 145:16. Watter seeninge sal God se Koninkryk bring? Psalm 72. Ons moet bid vir God se Koninkryk om te kom. Matteus 6:10. God het Jesus opgewek en hom Koning van God se Koninkryk gemaak. Daniel 7:13, 14 19

Wanneer sal die aarde n paradys word? Die Bybel het baie van die dinge wat in ons dag gebeur, voorspel. Dit het gesedat ˆ mense liefhebbers van geld, ongehoorsaam aan ouers, wreedaardig en liefhebbers van genot sou wees. Daar sou groot aardbewings, oorloe, voedseltekorte en wydverspreide siektes wees. Hierdie dinge vind nou plaas. Jesus het ook ges ˆ e dat die goeie nuus van die Koninkryk oor die hele aarde verkondig sou word. Matteus 24:14. 20 Die probleme op die aarde toon dat God se Koninkryk binnekort sal optree. Lukas 21:10, 11; 2 Timoteus 3:1-5

Jehovah sal binnekort al die goddeloses vernietig. Satanendie demone sal gestraf word. Diegene wat na God luister, sal tot in n regverdige nuwe wereld ˆ behoue bly, waar daar nie meer vrees sal wees nie, n wereld ˆ waar mense mekaar sal vertrou en liefhe. ˆ Wat het Jesus gese ˆ sal in ons dag gebeur? Matteus 24:3-14. Die goddeloses sal vernietig word. 2 Petrus 3:7. Die Koninkryk sal alle goddeloosheid verwyder. 2Petrus3:13 21

Watter se eninge wag op diegene wat na God luister? Stel jou die toekomstige seeninge voor wat jy sal geniet as jy na Jehovah luister! Jy sal volmaakte gesondheid he; ˆ niemand sal siek of liggaamlik swak wees nie. Daar sal geen slegte mense wees nie, en jy sal almal kan vertrou. Daar sal geen pyn, droefheid of trane wees nie. Niemand sal oud word en sterf nie. 22 Die meeste van die dooies sal op die aarde opgewek word. Handelinge 24:15

Jy sal omring word deur vriende en familie. Die lewe in die Paradys sal n genot wees. Daar sal geen vrees wees nie. Mense sal waarlik gelukkig wees. God se Koninkryk sal alle lyding laat ophou. Openbaring 21:3, 4 23

Luister Jehovah na ons? Jehovah is die Hoorder van die gebed (Psalm 65:2). Hy wil he ˆ dat ons uit die hart met hom moet praat. BidtotJehovahentot niemand anders nie. Jesus het ons geleer hoe om te bid. Matteus 6:9-15. Na wie luister God? Psalm 145:18, 19. 24 God luister wel na ons gebede. 1Petrus3:12

BiddatGodsewilin die hemel en op die aarde geskied. Vra Jehovah om jou te help om te doen wat goed is. Jy kan ook bid oor kos, sekulere ˆ werk, behuising, klere en gesondheid. Bid in die naam van Jesus om te toon dat jy waardeer wat hy vir jougedoenhet. Jehovah luister na mense wat doen wat reg is. Spreuke 15:29. Moet jou nie kwel nie. Filippense 4:6, 7. Ons kan oor baie dinge bid. 1 Johannes 5:14 25

Hoe kan jy n gelukkige gesinslewe h ˆ e? God se standaard vir die huwelik is dat een man met een vrou getroud moet wees. n Liefdevolle man behandel sy vrou met teerheid en begrip. n Vrou moet haar man haar samewerking gee. Kinders moet hulle ouers gehoorsaam. 26 Liefde is die sleutel tot gelukkige gesinne. Efesiers 5:33

GodseWoordsˆ edat nman sy vrou moet liefhe ˆ soos sy eie liggaamendat nvroudiep respek vir haar man moet he. ˆ Buite-egtelike seks is verkeerd. Veelwywery is ook verkeerd. Jehovah se Woord leer gesinne hoe om gelukkig te wees. Bly sedelik rein. 1 Korintiers 6:18. Leer, beskerm en wees lief vir jou kinders. Deuteronomium 6:4-9. Wees goedhartig en getrou, nie wreed en ontrou nie. Kolossense 3:5, 8-10 27

Wat moet ons doen om God te behaag? Jehovah wil nie h ˆ edatons moet steel, moet dronk word of dwelms moet gebruik nie. As ons Jehovah liefhet, sal ons nie dinge doen wat hy haat nie. God haat moord, aborsie en homoseksualiteit. Hy wil nie hedatons ˆ gierig moet wees of met ander moet baklei nie. Ons moenie afgode aanbid of spiritisme beoefen nie. Wat is God se beskouing van die toorkuns? Deuteronomium 18:10-12. Waarom moet ons nie afgode aanbid nie? Jesaja 44:15-20. In die komende aardse Paradys sal daar nie plek wees vir mense wat slegte dinge doen nie. 28 Vermy wat sleg is. 1Korinti ers 6:9, 10

Om God te behaag, moet ons probeer om soos hy te wees. Betoon liefde aan ander deur goedhartig en vrygewig te wees. Wees eerlik. Wees barmhartig en vergewensgesind. Vertel ander van Jehovah en sy we e. Jesaja 43:10. Volg Jehovah na. 1 Petrus 1:14-16. Betoon liefde. 1 Johannes 4:7, 8, 11. Doen wat goed is. Matteus 7:12 29

Hoe kan jy lojaliteit aan Jehovah betoon? Moenie deelneem aan enigegebruikewatniein ooreenstemming met die Bybel is nie. Dit verg moed. Moenie betrokke raak by die politieke aangeleenthede van die nasies nie; hulle ondersteun nie Jehovah en sy Koninkryk nie. Jehovah bewaar diegene wat lojaal is aan hom. Psalm 97:10. 30 Skaar jou aan God se kant. 1Petrus5:6-9

Assosieer met Jehovah se Getuies; hulle sal jou help om nader aan God te kom. Hou aan om oor God te leer en probeer om sy gebooie te gehoorsaam. Wanneer jou geloof sterk geword het, moet jy jou lewe aan Jehovah toewy en gedoop word. Matteus 28:19. Luister na God. Lees die Bybel, en vra Jehovah se Getuies om jou te help om dit te verstaan. Pas dan toe wat jy leer. As jy dit doen, sal jy vir ewig lewe. Psalm 37:29. Toon berou en word vergewe. Handelinge 3:19. Wandel op die pad wat na die lewe lei. Matteus 7:13, 14. Maak die regte keuse luister na God. Matteus 7:24, 25 31

www.jw.org ll-af