Definition2 - SALWING = GODDELIKE AANSPORING OM TE FUNKTIONEER/ANOINTING = THE UNCTION TO FUNCTION

Similar documents
Welkom by ons Aanddiens! Kom geniet n koppie koffie in die saal na die diens!

"Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee

Bybel vir Kinders. bied aan. Die vrou by die put

Bybel vir Kinders bied aan. God Toets Abraham se Liefde

1. OM JESUS TE VOLG: 2. DTR die verhouding:

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

n Prins word die Skaapwagter

Bybelskool van Centurion. 27 Maart Welkom

DIE GODHEID Matt 28:19 veelgodery.

Kain vermoor Abel (Genesis 4:8)

5. n Ewige toekoms vir my kind Here. Joh.6:40 elkeen wat die seun sien en in Hom glo, die Ewige Lewe sal hê

Dit bring ons by ons tweede handvatsel in `n strewe na die leef van die Koninkryk Kultuur nl: Genade pad.

'n GEMEENTE VAN GOD MET JESUS CHRISTUS AS HOEKSTEEN

n Verduidelijking van die Nuwe Verbond deur Dr. Marc s. Blackwell Sr.

10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf

To fulfill. To complete its purpose. He was the end of the law. It was a "schoolmaster to bring us to Christ"

Die verheerlikte Jesus se seën en ons. Vandag vier ons die troonsbestyging van die Koning van die konings.

GROEIGROEP MATERIAAL BADBOYS OM DIE KRUIS KAJAFAS

Van Vervolger tot Prediker

Teks: 1 Konings 19:15-21, 2 Konings 2:1-15 en Jesaja 61:1-11. Tema: Die mantel van Elia en die mantel van Christus. Agtergrond: 1 Konings Hoofstuk 18

BEGIN BY DIE EINDE: Wat moet met jou gebeur as jy doodgaan?

NIE ELKEEN WAT...!! nie die wil van die Vader doen nie sal nie in die koninkryk van die hemele ingaan nie!! en wat die wil van die Vader doen

(Uit Leef stroom-op! hoofstuk 1)

Bybel vir Kinders bied aan. Die Hemel God se pragtige huis

Die Hemel God se pragtige huis

Let it be. Laat dit wees. Monday 18 June 12

Together moving in unity to fulfill our God-given missional calling! DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA. Afrikaans AFM - AGS

Oktober Lees: Mattheus 7:1-12 Fokus: vers 6-11

DOELSTELLING DANKIE TERUGVOER

Isaiah 38:19 19 The living, the living, he thanks you, as I do this day; the father makes known to the children your faithfulness.

Pretoria- 23 Junie 2012

Preek Jan Steyn 25 Februaie Teks: Johannes 13:1-35. Tema: Saamwees (op mekaar gerig wees) Inleiding:

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (d)

SISTEMATIESE TEOLOGIE 1. Module 3 TEOLOGIE CHRISTOLOGIE PNEUMATOLOGIE SERTIFIKAAT IN CHRISTELIKE DIENS.

Het jy al gehoor van die Vier Geestelike Wette?

NEW INTERNATIONAL VERSION

G E L O O F F A I T H. God se Woord oor Genesing POSBUS 232, BALLITO, 4420 TEL: (032) / FAKS: (032)

Hoofstuk 2: Hoekom doen ek dit?

Die wedersydse verhouding tussen geloof en geestesgesondheid. Dr Deon Bruwer

To abandon prayer is to embrace atheism. Alec Motyer

PREEK 5 GESALF OM DIE BLINDES SE OE TE OPEN 2

Die Blye Boodskap. The Good News

Gen 17:1-14; Rom 4:1-12; Kol 2:1-12

Kleingroepe as Gemeenskappe van Dissipels...

keys to preach the Gospel carlos moses

Is profesie oor Christus in die Ou Testament altyd direk Messiaans?

10 Dae van Gebed. Dag 1 Bly in Christus. Johannes 15:1-17

Hoofstuk 1. Eensaamheid: woordverklaring

Sing vooraf staande: Skrifberyming 16-1:1, 2 (15:1, 2)

28 Oktober 2012 dink aan die Hervorming. Wegdros is Ten tye van die Hervorming het wegdrossery sommer erg plaasgevind

Jan Steyn Preek Sondag 12 Augustus Teks: Lukas 19:1-10. Tema: Genade groter as myself.

Antwoord: Dat ek met liggaam en siel in lewe en in sterwe. nie aan myself nie, 2 1 Korintiërs 6:19

DIE NUWE HEMEL EN DIE NUWE AARDE 1Toe het ek 'n nuwe hemel en 'n nuwe aarde gesien. Die eerste hemel en die eerste aarde het verdwyn, en die see het

19.20 BESKRYWINGSPUNT STREEKSINODE NOORDWES KATEGISMUS (Art 124) POINT OF DESCRIPTION REGIONAL SYNOD NORTH WEST CATECHISM (Art 124)

Jy sal lewe deur die onverdeelde trou van die Here. Jesaja 36-37:14, 20, 32

Mattheus 6:9-10 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

Die regering van die Kerk 1Tim 2: Christus se wil dat vroue leerlinge moet wees... maar nie self mag onderrig gee nie.

GEBED AS LEEFSTYL. Gebed is uiters belangrik!!!

Kom ons herinner mekaar aan die toetse wat ons tot nou toe hanteer het:

Mark 9: Fokus: 9:35-37 By die dienende Christus moet ons dienskneg-dissipels word.

23-Dag Bybeldagboek oor die Eienskappe van God

Nuwe Wyn/New Wine. Nuwe Wyn/New Wine. Vir kinders/ For kids. Dr Christo Nel

Les 6 vir 10 November 2018

Skriflesing: 1 Johannes 1:1-10 Teks: 1 Johannes 1:4 Sing- Ps. 66:1, Ps. 19:1; Ps. 65:8; Ps. 100:1,4

Parashah 50: Ki Tavo תבוא) (כי Wanneer Jy Binnegaan

Gereformeerde Kerk Bellville 31 Januarie 2016 Oggend

Wie is Jesus? Wie is Jesus? KLEINGROEPBEDIENING. Predikant: Wilhelm Leuschner Sel: Epos:

THE FIVE MEGILOTH ESTHER SONG OF SONGS RUTH ECCLESIASTES LAMENTATIONS

Doen Eers n Kosteberekening

Appendix A. 4 Detail of which songs were not approved for now and will be looked at again, are in unpublished

Hoe lyk dit in mense se lewens as hemel daar deurgebreek het? Hoe lyk dit op aarde as hemel deurbreek Van paradys tot koninkryk van die

MEGILOTH 2: ESTER / ESTHER

Die betekenis van die kruis (1)

Om n omgewing te skep vir gesonde mense om gesonde verhoudings en n dinamiese, lewendige bedieningslewe te kan hê.

DAG 85-Voorwaardes vir Herlewing: DOEN

Filippense 1:27-30 Ermelo 20/09/2015(Doop)

Op soek na God. Die vreugde van n Persoonlike Herlewing. Deur. Marius Swart

Preek Jan Steyn 26 Januarie Teks: Mattheus 8 en Handelinge 3 (Jakobus 5:14-16) Tema: Jesus die Geneser. Inleiding:

Hoofstuk 1: Wie of wat hou ons uit die koninkryk van God?

Preek Jan Steyn Sondag 29 Oktober Teks: Efesiers 2:1-10. Tema: In Christus lewe jy. Inleiding:

Wanneer die kerk verdwaal in valsheid word dit n vertoonvenster van Afgode diens.

Ps.119:89. יהוה Die een naam wat uitstaan is die naam van Moses. Ons lees dat die volgende sê: Ex. 33:17

Die tragedie wat die 2010 sokker Wêreldbeker weer vir my uitgelig het.

Sing vooraf staande: Skrifberyming 1-1:1, 2 (24:1, 2)

KOM ERVAAR JESUS IN DIE ANTIEKE WÊRELD! ISRAEL & EGIPTE: 23April 3 Mei 2014 Toerleiers: Ds. Willem Badenhorst (Moreletapark) Dr.

Facebook vir Shama Bedienings : Ministries/ ?ref=hl

Die ekonomie en die Christen n perspektief. 1 Desember 2010

Jan Steyn preek 8 Julie Teks: Romeine 5:1-11 (1 Timoteus 1:1) Tema: Christus Jesus ons Hoop

Belowe God regtig dat Hy dit altyd met jou goed wil laat gaan?

Hoofstuk 11: Hemel of Hel Dit is jou keuse!

DIE VADER PRAAT FINAAL DEUR SY SEUN MET ONS! Eksegetiese Tema: God praat op planmatige en volmaakte met ons deur sy Seun as. Tekskeuse: Hebr 1:1-2

Excelsus (die Sentrum vir Bedieningsontwikkeling) bied in 2019 die volgende aan:

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE, NELSPRUIT GEESTELIKE OUTORITEIT

Mei Lees: Mat 5: Hoekom? Ook sy prediking hier in-ie Bergpredikasie.

Nederlandse Geloofsbelydenis

Hoe verskil die Christelike vryheid waarvan Paulus praat van die samelewing se manier van dink oor vryheid?

Liturg: Verwelkom almal en wens hulle n geseënde Kersfees toe. Dan:

Markus 16:1-8. Die leë graf, die Evangelie-boodskap daarin, en die vroue met die oprag om hieroor te getuig.

Quo Vadis? EVANGELISASIEBLAD VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. Geregistreer by die poskantoor as nuusblad. NR.

Die Boek van Moses. Facebook vir Shama Bedienings : Ministries/ ?

Transcription:

Boodskap2. SALWING OM MENSE TE GENEES EN TE HERSTEL Hand 10:36-38 Dit is die woord wat Hy gestuur het..met betrekking tot Jesus van Násaret, hoe God Hom gesalf het met die Heilige Gees en met krag. Hy het die land deurgegaan, goed gedoen en ALMAL GENEES wat onder die mag van die duiwel was, omdat God met Hom was. Act 10:38 (THIS IS THE MESSAGE)..How God anointed and consecrated Jesus of Nazareth with the [Holy] Spirit and with strength and ability and power; how He went about doing good and, in particular, curing all who were harassed and oppressed by [the power of] the devil, for God was with Him. INLEIDING / INTRODUCTION Wat ons laas week gesê het Read: Luke 4:18-19 (NKJV) - "The Spirit of the LORD is upon Me, Because He has anointed Me To preach the gospel to the poor; He has sent Me to heal the brokenhearted, To proclaim liberty to the captives And recovery of sight to the blind, To set at liberty those who are oppressed; {19} To proclaim the acceptable year of the LORD." Luk 4:18-19 Die Gees van die Here is op My, omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan die armes te bring. Hy het My gestuur om die wat verbryseld van hart is, te genees; 19 om aan gevangenes vrylating te verkondig en aan blindes herstel van gesig; om die wat gebroke is, in vryheid weg te stuur; om die aangename jaar van die Here aan te kondig. 3 DEFINISIES van SALWING: Definition1 SALWING = JUK VERNIETIGENDE, LAS VERWYDERENDE, KRAG VAN GOD/ANOINTING = THE YOKE DESTROYING; BURDEN REMOVING POWER OF GOD Definition2 - SALWING = GODDELIKE AANSPORING OM TE FUNKTIONEER/ANOINTING = THE UNCTION TO FUNCTION Definition 3 - SALWING = die Rivier van LEWE wat vloei vanuit die Troonkamer van God deur JOU HART om deur te dring tot die harte van ander /.Anointing is the river of life that flows from the throne through your heart and penetrates other people's hearts 1ste rede vir Salwing = Om die GOEIE NUUS aan die ARMES te verkondig. 2de rede vir die Salwing = om GOED te DOEN, en ALMAL te GENEES wat onder die mag van die duiwel is, i.e = to DO GOOD and TO HEAL and restore people Hand 10:36-38 Dit is die woord wat Hy gestuur het..met betrekking tot Jesus van Násaret, hoe God Hom gesalf het met die Heilige Gees en met krag. Hy het die land deurgegaan, goed gedoen en ALMAL GENEES wat onder die mag van die duiwel was, omdat God met Hom

was.."the word. John preached: "how God anointed Jesus of Nazareth with the Holy Spirit and with power, who went about (1)doing good and (2)healing all who were oppressed by the devil, for God was with Him. (Acts 10:36-38 NKJV) 2 de REDE het 2 SPESIFIEKE ASPEKTE ( 1) GOED DOEN / (2)GENESING BRING) (1) He did good and (2) healed all who were oppressed of the devil. Vir Jesus om dit te doen wat Hy gedoen het, moes daar n dag en n datum gewees het waarop die Gees van die Here oor Hom gekom het, wat hom instaat gestel het om dit te doen, nl: Mat 3:16-17 En nadat Jesus gedoop was, het Hy dadelik uit die water opgeklim, en meteens gaan die hemele vir Hom oop, en Hy sien die Gees van God soos n duif neerdaal en op Hom kom. 17 En daar kom n stem uit die hemele wat sê: Dit is my geliefde Seun in wie Ek n welbehae het.. Matt 3:16-17.and He saw the Spirit of God descending like a dove, and lighting upon Him: And, lo a voice from heaven, saying, This is My beloved Son, in Whom I am well pleased. WIE SALF? - Dit is GOD wat SALF. Thy God anointed thee He could do all these tasks simply because God was with Him. It was God Who anointed Him appointed Him gave Him a Divine Mission and Commission and furnished ample evidence that He sent Him by working miracles through Him. DAWID VERWYS NA JESUS: Psa 45:6 (45:7) U troon, o God, is vir ewig en altyd; die septer van u koninkryk is n regverdige septer. Psa 45:7 (45:8) U het geregtigheid lief en haat goddeloosheid. Daarom het, o God, u God U gesalf met vreugde-olie bo u metgeselle. In Psalm 45:7-8, Thy throne, O God, is forever and ever: the scepter of Thy kingdom is a right scepter. Thou lovest righteousness, and hatest wickedness: therefore God, Thy God, hath anointed Thee with the oil of gladness above Thy fellows. Lees ook : Heb 1:9-10 WIE WORD GESALF? In die Ou Testament - 3 Soorte salwings - Konings om te heers ( 1 Sam 15:17 ; 2 Sam 12:7 ; 1 Kon 1:39) Priesters Om te dien ( versoening te bring) (Lev 6:22; Lev 16:32) Profete O God se Woord te verkondig (1 Kon 19:16) the Lord Jesus Himself was the FIRST person Who received the three separate anointings at the same time for the three distinct offices king, priest, and prophet. HOEKOM REDE VIR DIE SALWING? Luk 4:18 om te GENEES / TO HEAL = Grieks = ι α ομαι (iaomai) - to cure ( to heal, to make whole.) Jes 61:1 om te GENEES / om te VERBIND Hebreeuse Woord = cha bash - to wrap firmly ( especially a turban, compress, or saddle); figuratively to stop, to rule: - to bind (up), to gird about, to govern, healer, to saddle, to wrap about.

WIE MOET GENEES/VERBIND WORD? = Die wat GEBROKE is HEBREEUSE WOORD - sha bar - to burst (literally or figuratively): - to break (down, off, in pieces, up), to be broken (-hearted]), to bring to the birth, to crush, to destroy, to hurt, to quench, to tear GEBROKE / BROKEN = GRIEKS - suntribo - soon-tree'-bo - to crush completely, that is, to shatter (literally or figuratively): - break (in pieces), broken to shivers (+ -hearted), bruise. He was anointed with the Holy Ghost and power the power to do miracles heal the sick and even raise the dead. Joh 3:34-35 Want Hy wat God gestuur het, spreek die woorde van God; want God gee Hom die Gees nie met mate nie. 35 Die Vader het die Seun lief en het alles in sy hand gegee. In John 3:34, we read of Him For He Whom God hath sent speaketh the words of God: for God giveth not the Spirit by measure unto Him. The Father loveth the Son, and hath given all things into His hand. WAT HET DIT MET ONS TE DOEN / What does this verse of Scripture have to do with us? 1Jo 4:17 Hierin het die liefde by ons volmaak geword, dat ons vrymoedigheid kan hê in die oordeelsdag; want soos Hy is, is ons ook in hierdie wêreld. 1 John 4:17 says because as He is, so are we in this world. GOD SE JA vir MENSE WAT HOM NODIG HET 2Co 1:20-21 Want hoeveel beloftes van God daar ook mag wees, in Hom is hulle ja en in Hom amen, tot heerlikheid van God deur ons. 21 Maar Hy wat ons saam met julle bevestig in Christus en ons gesalf het, is God, Ampl - 2 Cor 1:21 says of us Now He Which stablisheth us with you in Christ, and hath anointed us, is God. As we had seen with Jesus, it is God Who anoints for service. He consecrates us with the Holy Ghost. Message - 2Co 1:21 God affirms us, making us a sure thing in Christ, putting his Yes within us. ONS MOET WAG OP DIE GEES / WAG OP DIE SALWING Daarom die opdrag van Jesus aan Sy dissipels in Luk 24:49 En kyk, Ek stuur die belofte van my Vader op julle. Maar julle moet in die stad Jerusalem bly totdat julle toegerus is met krag uit die hoogte. - And, behold, I send the promise of My Father upon you: but tarry ye in the city of Jerusalem, until ye be endued with power from on high. ONS KAN NIE SOOS JESUS in die WERELD WEES sonder die SALWING nie ONS KAN NIE GOD SE JA wees sonder DIE SALWING NIE ONS KAN NIE GOED DOEN sonder die SALWING NIE A. SALWING OM GOED TE DOEN The anointing (THE HOLY SPIRIT) will cause you to care. It will cause you to be unselfish looking for opportunities to do good. Ecc 3:12 So het ek dan ingesien dat daar niks beters onder hulle is nie as om bly te wees en om goed te doen in die lewe. Ecc 3:12 I know that there is nothing better for them than to be glad and to get and do good as long as they live;

Paulus se woorde Hand 20:35 Ek het julle in alles getoon dat ons deur so te arbei die swakkes moet help en die woorde van die Here Jesus moet onthou, dat Hy gesê het: Dit is saliger om te gee as om te ontvang. Act 20:35 In everything I have pointed out to you [by example] that, by working diligently in this manner, we ought to assist the weak, being mindful of the words of the Lord Jesus, how He Himself said, It is more blessed (makes one happier and more to be envied) to give than to receive. GOED DOEN IS NIE n KEUSE (OPSIONEEL)NIE ( DOING GOOD = Compulsary) Jam 4:17 Wie dan weet om goed te doen en dit nie doen nie, vir hom is dit sonde. GNB - Jam 4:17 So then, if we do not do the good we know we should do, we are guilty of sin. GOED DOEN is NIE NET IN IETS WAT JY GEE NIE, PARTYKEER is dit te vinde in die WYSHEID wat jy GEE Give a man a fish and you feed him for a day; teach a man to fish and you feed him for a lifetime - Anon SALWING BRING KENNIS, INSIG en WYSHEID Isaiah 11:2-5 And the spirit of the LORD shall rest on him, the spirit of wisdom 1Pet 2:15 Want so is dit die wil van God dat julle deur goed te doen die onkunde van die dwase mense tot swye sal bring, 1Pet 2:15 For this is the will of God, that by doing good you may put to silence the ignorance of foolish men; 1Jo 2:20 En julle het die salwing van die Heilige en weet alles. I Jn. 2:20 But you have an anointing from the Holy One, and you know all things. The all things is in reference to distinguishing the truth from error. 1Jo 2:27 But the anointing which you have received from Him abides in you, and you do not need that anyone teach you; but as the same anointing teaches you concerning all things, and is true, and is not a lie, and just as it has taught you, you will abide in Him. Paulus bid in Phm 1:6 dat die gemeenskap van jou geloof kragtig mag word deur die kennis van alles wat goed in julle is, tot eer van Christus Jesus. Phile 1:6 that the sharing of your faith may become effective by the acknowledgment of every good thing which is in you in Christ Jesus. Phm 1:6 And I keep praying that this faith we hold in common keeps showing up in the good things we do, and that people recognize Christ in all of it. SODAT ELKEEN KAN SMAAK EN SIEN DAT GOD GOED IS Psa 34:8 O taste and see that the Lord [our God] is good! Blessed (happy, fortunate, to be envied) is the man who trusts and takes refuge in Him. [I Pet. 2:2, 3.] DAAR IS n BELONING WAT WAG Gal 6:9 En laat ons nie moeg word om goed te doen nie, want op die regte tyd sal ons maai as ons nie verslap nie. Gal 6:9 So let us not become tired of doing good; for if we do not give up, the time will come when we will reap the harvest.

B. GESALFD OM GENESING TE BRING= DIE HEEL MAAK VAN GEBROKENHEID 1. GEBROKE GEES Joh 3:3 Jesus antwoord en sê vir hom: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir jou, as iemand nie weer gebore word nie, kan hy die koninkryk van God nie sien nie. 2. GEBROKE HART / SIEL Psa 147:3 Hy genees die wat gebroke is van hart, en Hy verbind hulle wonde. Psa 147:3 He heals the brokenhearted and binds up their wounds [curing their pains and their sorrows]. [Ps. 34:18; Isa. 57:15; ] Psalm 34:18 The LORD is near to them that are of a broken heart; and saves such Psalm 51:17 The sacrifices of God are a broken spirit: a broken and a contrite Psalm 147:3 He heals the broken in heart, and binds up their wounds. 3. GEBROKE Liggaam Opdrag in Mat 10:8 Maak siekes gesond, reinig melaatses, wek dooies op, dryf duiwels uit. Julle het dit verniet ontvang, verniet moet julle dit gee. Mat 10:8 Heal the sick, bring the dead back to life, heal those who suffer from dreaded skin diseases, and drive out demons. You have received without paying, so give without being paid. Die GAWE VAN GESONDMAKING is aan die Kerk gegee 1Kor 12:9 aan n ander weer geloof deur dieselfde Gees, en aan n ander GENADEGAWES VAN GESONDMAKING deur dieselfde Gees; Ons opdrag: Jam 5:14 Is daar iemand siek onder julle? Laat hom die ouderlinge van die gemeente inroep, en laat hulle oor hom bid nadat hulle hom in die Naam van die Here met olie gesalf het. Jam 5:15 En die gebed van die geloof sal die kranke red, en die Here sal hom oprig. Selfs as hy sonde gedoen het, sal dit hom vergewe word.