Die maan en sy rol in ons wereld *

Similar documents
Bybel vir Kinders. bied aan. Die vrou by die put

Join us for a Seminar/Presentation by the author of the book below: When: 9 March 2015 Where: Helderberg High School Chapel Time: 19h00

Bybel vir Kinders bied aan. God Toets Abraham se Liefde

"Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee

Welkom by ons Aanddiens! Kom geniet n koppie koffie in die saal na die diens!

n Prins word die Skaapwagter

Die wedersydse verhouding tussen geloof en geestesgesondheid. Dr Deon Bruwer

Community of Practice

Dit bring ons by ons tweede handvatsel in `n strewe na die leef van die Koninkryk Kultuur nl: Genade pad.

Kain vermoor Abel (Genesis 4:8)

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Die Kalender uit die Skrif

1. OM JESUS TE VOLG: 2. DTR die verhouding:

Catullus se Carmina in Afrikaans vertaal: n funksionalistiese benadering

(Uit Leef stroom-op! hoofstuk 1)

BEGIN BY DIE EINDE: Wat moet met jou gebeur as jy doodgaan?

Catharina Maria Conradie

Die verheerlikte Jesus se seën en ons. Vandag vier ons die troonsbestyging van die Koning van die konings.

GRADE 12 SEPTEMBER 2012 RELIGION STUDIES P2

'n GEMEENTE VAN GOD MET JESUS CHRISTUS AS HOEKSTEEN

Bybelskool van Centurion. 27 Maart Welkom

DOELSTELLING DANKIE TERUGVOER

Kom ons herinner mekaar aan die toetse wat ons tot nou toe hanteer het:

n Verduidelijking van die Nuwe Verbond deur Dr. Marc s. Blackwell Sr.

Les 6 vir 10 November 2018

Is profesie oor Christus in die Ou Testament altyd direk Messiaans?

Isaiah 38:19 19 The living, the living, he thanks you, as I do this day; the father makes known to the children your faithfulness.

MOTHEO/XHARIEP HOëRSKOLE ATLETIEK MOTHEO/XHARIEP HIGH SCHOOLS ATHLETICS

Die ekonomie en die Christen n perspektief. 1 Desember 2010

Bybel vir Kinders bied aan. Die Hemel God se pragtige huis

Die Hemel God se pragtige huis

GEHOORSAAMHEID AAN GOD

GROEIGROEP MATERIAAL BADBOYS OM DIE KRUIS KAJAFAS

Brandende Harte! Ontmoet God en word passievolle navolgers van Jesus. Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Excelsus (die Sentrum vir Bedieningsontwikkeling) bied in 2019 die volgende aan:

Addendum A Consent form

Let it be. Laat dit wees. Monday 18 June 12

Lisa Bevere. New York Times- topverkoperskrywer DIE LEEUTJIE. Illustrasies deur Kirsteen Harris-Jones

To fulfill. To complete its purpose. He was the end of the law. It was a "schoolmaster to bring us to Christ"

Gen 17:1-14; Rom 4:1-12; Kol 2:1-12

Wat kan die kerk doen?

A KARANGA PERSPECTIVE ON FERTILITY AND BARRENNESS AS BLESSING AND CURSE IN 1 SAMUEL 1:1-2:10

Preek Jan Steyn 26 Januarie Teks: Mattheus 8 en Handelinge 3 (Jakobus 5:14-16) Tema: Jesus die Geneser. Inleiding:

HOE GROEI BY MENSE PLAASVIND. Enkele Inleidende Opmerkings ter Agtergrond

Kleingroepe as Gemeenskappe van Dissipels...

Af\JP II : f"9t9's > <..

Preek Jan Steyn 25 Februaie Teks: Johannes 13:1-35. Tema: Saamwees (op mekaar gerig wees) Inleiding:

AS HERMENEUTIESE RAAMWERK VIR. Voorgelê ter vervulling van die vereistes vir die graad DOCTOR DIVINITATIS

Van Vervolger tot Prediker

DIE GODHEID Matt 28:19 veelgodery.

Hoofstuk 1. Eensaamheid: woordverklaring

from the group who had gathered there.

Die betekenis van die kruis (1)

Ps.119:89 Parashah 2 Noach Gen.6:9-11:32 Jes.54:1-55:5 Matth.24:36-44; Luk.17:26-37; Hand. 2:1-16; 1Pet.3:18-22; 2Pet.2:5

Het jy al gehoor van die Vier Geestelike Wette?

Hoe verskil die Christelike vryheid waarvan Paulus praat van die samelewing se manier van dink oor vryheid?

Together moving in unity to fulfill our God-given missional calling! DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA. Afrikaans AFM - AGS

10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE, NELSPRUIT GEESTELIKE OUTORITEIT

DIE WEGRAPING/WEDERKOMS VAN JESUS CHRISTUS?

5. n Ewige toekoms vir my kind Here. Joh.6:40 elkeen wat die seun sien en in Hom glo, die Ewige Lewe sal hê

GOD SE VINGERAFDRUKKE VAN GENADE

1Kon 18:41-46 In Israel vol Goddeloosheid en afvalligheid wys die HERE: Ek's die enigste ware God... die Een wat lewe gee.

Die eerste is God beskik alles: God het alles vooraf beplan en haarfyn uitgewerk en alles werk presies so uit soos Hy dit beplan het.

OEPS! WAAR IS MY GELOOF HEEN?

Pretoria- 23 Junie 2012

GOD STORIES LEIERSGIDS. Uitgawe 2017 Emmaus Sentrum Geen duplisering sonder toestemming. Posbus 111, Paarl, 7620 Dienssentrum Tel:

Omdat soveel mense my hierna die afgelope tyd vra, kom ek probeer n slag baie uitvoerig hierop te antwoord.

Huwelike in ons familie. Efesiërs 5:21-33 & 1 Joh 4:9.10. Trinitas is n verloste familie diensknegte wat gestuur is.

Erediens Sondag 12 Oktober 2014: Jan Steyn. Teks: 2 Konings 6:8-23, Mattheus 5:43-48 en Romeine 12: Tema: Die agterstevoor evangelie

Mark 9: Fokus: 9:35-37 By die dienende Christus moet ons dienskneg-dissipels word.

Parashah 31 Emor (Sê/Praat) Lev.21:1-24:23 Ez.44:15-31 Matth.5:38-42; Gal.3:26-29; 1 Petr.2:6-8

Skriflesing: 1 Johannes 1:1-10 Teks: 1 Johannes 1:4 Sing- Ps. 66:1, Ps. 19:1; Ps. 65:8; Ps. 100:1,4

Mattheus 6:9-10 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

Mei Lees: Mat 5: Hoekom? Ook sy prediking hier in-ie Bergpredikasie.

Preek Jan Steyn 28 April Teks: Johannes 3, 7 en 19 Tema: Is jy nagdissipel of dagdissipel van Jesus?

Jan Steyn Preek Sondag 12 Augustus Teks: Lukas 19:1-10. Tema: Genade groter as myself.

Mattheus 5:3 Salig is die wat arm van gees is, want aan hulle behoort die koninkryk van God.

Luister na God. enlewe vir ewig

Tema: Die ware besnydenis: Hoe leef ek vandag as Jesus se dissipel?

K O'REILLY

'N NUWE LEWE VAN VREDE MET GOD. Deur: JNS (Kobus) Pretorius BTh(Hons)

NIE ELKEEN WAT...!! nie die wil van die Vader doen nie sal nie in die koninkryk van die hemele ingaan nie!! en wat die wil van die Vader doen

Agteraf is dit natuurlik maklik om so te praat. Hoe sou ons self opgetree het by die opstanding van Jesus? Nie veel beter nie.

IN PIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

IN THE SUPREME COURT OP SOUTH AFRICA. CORBETT, MILLER, JJA et NICHOLAS, AJA

Ps.119:89 Parashah 12 Vayechi en hy het geleef. Gen. 47:28-50:26 1 Kon. 2:1-12 Hand.7:9-16; Hebr.11:21-22; 1 Pet.1:3-13; 2:11-17.

Hoe lyk dit in mense se lewens as hemel daar deurgebreek het? Hoe lyk dit op aarde as hemel deurbreek Van paradys tot koninkryk van die

Jy sal lewe deur die onverdeelde trou van die Here. Jesaja 36-37:14, 20, 32

28 Oktober 2012 dink aan die Hervorming. Wegdros is Ten tye van die Hervorming het wegdrossery sommer erg plaasgevind

Oor die outeurs. Wayne Barber. Rick Shepherd. Eddie Rasnake

Skriflesing: Sondag 4 Sing- Ps. 118:1; Ps. 119:61; Ps. 130:2 Genesis 3:1-19 Gen 3:1 Psalm 130 Psa 130:1

Teks: 1 Konings 19:15-21, 2 Konings 2:1-15 en Jesaja 61:1-11. Tema: Die mantel van Elia en die mantel van Christus. Agtergrond: 1 Konings Hoofstuk 18

Oktober Lees: Mattheus 7:1-12 Fokus: vers 6-11

SERMON FORMS AS A DIMENSION OF COMMUNICATION IN THE CURRENT WORSHIP CONTEXT IN THE SOUTH KOREAN CHURCHES JONGSEOG HWANG

AFRIKANER WEERSTANDSBEWEGING THE SOUTH AFRICAN BROADCASTING CORPORATION

Mattheus 5:27-30 Ons nuwe dissipel-lewe volgens die HERE se gebooie begin on ons harte. In vers wys Jesus hierdie waarheid uit die 7de gebod.

Hoe om vir God te gee wat Hy die graagste wil hê

Die Rooms-Katolieke het sestien boeke meer in hulle Bybel wat algemeen bekend is as die Ou-Testamentiese Apokriewe.

Die Droomgewer se Droom vir Vroue

Transcription:

OpenStax-CNX module: m21016 1 Die maan en sy rol in ons wereld * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 * Version 1.1: Mar 26, 2009 11:47 am -0500 http://creativecommons.org/licenses/by/3.0/

OpenStax-CNX module: m21016 2 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 4 3 DIE PLANEET AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 42 5 DIE MAAN EN SY ROL IN ONS WêRELD 5.1 Aktiwiteit: 5.2 Om oor die maan en sy rol in ons wêreld te kan gesels 5.3 [LU 1.2, 1.3, 3.1] Figure 1

OpenStax-CNX module: m21016 3 Op die meeste aande word ons lugruim verlig deur ons naaste ruimtebuurman, die maan. Die maan beweeg om die aarde in ongeveer 27 dae. Daar is heerlike stories wat deur oupas en oumas oor die maan vertel word. Vind by hulle uit en kom vertel jou maatjies daarvan. Kyk vir die volgende paar aande na die maan. Dit lyk of die maan van vorm verander, nè? Dit lyk ook of die maan skyn, maar dis eintlik die son se strale wat op die maan terugkaats. Die maan beweeg ook rondom die son en soos dit beweeg, val die sonstrale op dele van die maan. Ons noem dit die fases van die maan. Die vorm van die maan wat ons sien, word bepaal deur die hoeveelheid sonstrale wat op die maan skyn en waar die maan in verhouding met die son en die aarde is. Die maan is ongeveer `n kwart van die aarde se grootte. Ons weet mos hoe die maan lyk, want daar is foto's uit die satelliete daarvan geneem en soms neem ruimtereisigers ook foto's daarvan. Die maan is ongeveer 3 476 km in deursnee en ongeveer 380 000 km ver van die aarde af. Dit is vol kraters, stof en berge. 5.4 Kom ons gaan maan toe! Ontwerp vir jou `n maantuigie om op die maan mee rond te ry. 5.5 Fases van die maan Nuwemaan beteken dat die maan tussen die aarde en die son is, dank an ons dit glad nie sien nie. Wanneer is die volgende nuwemaan? Eerste kwartier beteken dat die helfte van die maan verlig word; dis ongeveer `n week na nuwemaan. Wanneer is die volgende eerste kwartier? Volmaan beteken dat die hele maan verlig word; dis weer ongeveer `n week later. Wanneer is die volgende volmaan? Nog `n week later is dit weer halfpad verlig, dan is dit weer die laaste kwart. Wanneer is die volgende laaste kwartier? Daarna begin dit weer van voor af. Doen `n kort navorsingstaak oor Neil Armstrong, die Amerikaanse ruimtevaarder wat die eerste tree op die maan in Julie 1969 gegee het. Jou taak moet uit die volgende bladsye bestaan: 1. Voorblad 2. Inhoudsopgawe 3. Kort inhoud 4. Bibliograe

OpenStax-CNX module: m21016 4 Figure 2 Kulturele tradisies en spesiale gebeurtenisse Sommige kulturele tradisies en spesiale gebeurtenisse vind plaas met betrekking tot die vorm of posisie van die maan. Die Khoisan het geglo dat as hulle siektes het of in nood verkeer, hulle net die son, maan en sterre kon roep om te help. Hulle dans ook dikwels as dit volmaan is en dan boots hulle diere of jagtonele na.

OpenStax-CNX module: m21016 5 Die Khoi-Khoi het die maan aanbid. Hulle het geglo dat die gode die reën voorsien en het gereeld tot die gode gebid onder die vol- en die nuwemaan. Hulle het hulle danspartytjies en feeste tydens volmaan gehou, want die volmaan is beskou as die simbool van geboorte en die dood. Die belangrikste gebeurtenis op die Moslem-kalender is die Vas van Ramadan wat op die eerste teken van die nuwemaan in Oktober begin. Dan mag Moslems eers na sonsondergang elke dag eet of water drink. Die Vas van Ramadan duur vir `n maand. Vind meer uit oor tradisies waarby die maan betrek word en hou `n klasbespreking daaroor. Teken die interessantste ding wat jy vandag uitgevind het, in die blok hieronder. 6 Assessering LEERUITKOMS 1: WETENSKAPLIKE ONDERSOEK Die leerder is in staat om met selfvertroue op weetgierigheid oor natuurlike verskynsels te reageer, en om binne die konteks van wetenskap, tegnologie en die omgewing verbande te ondersoek en probleme op te los. 7 Assesseringstandaard Dis duidelik wanneer die leerder ondersoek uitvoer en data versamel; data evalueer en bevindinge kommunikeer. LEERUITKOMS 3: WETENSKAP, DIE SAMELEWING EN DIE OMGEWING Die leerder is in staat om begrip van die onderlinge verband tussen wetenskap en tegnologie, die samelewing en die omgewing te toon. 8 Assesseringstandaard Dis duidelik wanneer die leerder wetenskap en tegnologie in die konteks van geskiedenis en inheemse kennis verstaan. 9 Memorandum Die maan en sy rol in ons wêreld Die fases van die maan: hou die koerante ook dop en laat die kinders self na die maan kyk om dit te teken. Navorsingstaak oor Neil Armstrong: Laat die leerders hul eie navorsingsmateriaal skool toe bring. Indien hulle nie oor bronne beskik nie, maak `n paar afdrukke en laat hulle self die inligting uitsorteer. Leer hulle hoe om navorsing te doen en dat hulle nie plagiaat mag pleeg nie.