A. Dr EJ Smit tables the report. B. The report will be concluded during the Synod session.

Similar documents
Bybel vir Kinders. bied aan. Die vrou by die put

'n GEMEENTE VAN GOD MET JESUS CHRISTUS AS HOEKSTEEN

"Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee

Welkom by ons Aanddiens! Kom geniet n koppie koffie in die saal na die diens!

Bybel vir Kinders bied aan. God Toets Abraham se Liefde

n Prins word die Skaapwagter

Die verheerlikte Jesus se seën en ons. Vandag vier ons die troonsbestyging van die Koning van die konings.

Kain vermoor Abel (Genesis 4:8)

Bybelskool van Centurion. 27 Maart Welkom

DIE GODHEID Matt 28:19 veelgodery.

Dit bring ons by ons tweede handvatsel in `n strewe na die leef van die Koninkryk Kultuur nl: Genade pad.

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf

Definition2 - SALWING = GODDELIKE AANSPORING OM TE FUNKTIONEER/ANOINTING = THE UNCTION TO FUNCTION

Appendix A. 4 Detail of which songs were not approved for now and will be looked at again, are in unpublished

1. OM JESUS TE VOLG: 2. DTR die verhouding:

19.20 BESKRYWINGSPUNT STREEKSINODE NOORDWES KATEGISMUS (Art 124) POINT OF DESCRIPTION REGIONAL SYNOD NORTH WEST CATECHISM (Art 124)

n Verduidelijking van die Nuwe Verbond deur Dr. Marc s. Blackwell Sr.

DIE VADER PRAAT FINAAL DEUR SY SEUN MET ONS! Eksegetiese Tema: God praat op planmatige en volmaakte met ons deur sy Seun as. Tekskeuse: Hebr 1:1-2

5. n Ewige toekoms vir my kind Here. Joh.6:40 elkeen wat die seun sien en in Hom glo, die Ewige Lewe sal hê

Jan Steyn preek 8 Julie Teks: Romeine 5:1-11 (1 Timoteus 1:1) Tema: Christus Jesus ons Hoop

Die wedersydse verhouding tussen geloof en geestesgesondheid. Dr Deon Bruwer

GROEIGROEP MATERIAAL BADBOYS OM DIE KRUIS KAJAFAS

Together moving in unity to fulfill our God-given missional calling! DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA. Afrikaans AFM - AGS

Quo Vadis? EVANGELISASIEBLAD VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. Geregistreer by die poskantoor as nuusblad. NR.

Ons verlossing is in Jesus Christus ons Hoëpriester gewaarborg

Let it be. Laat dit wees. Monday 18 June 12

Belowe God regtig dat Hy dit altyd met jou goed wil laat gaan?

Isaiah 38:19 19 The living, the living, he thanks you, as I do this day; the father makes known to the children your faithfulness.

BEGIN BY DIE EINDE: Wat moet met jou gebeur as jy doodgaan?

Bybel vir Kinders bied aan. Die Hemel God se pragtige huis

Die Hemel God se pragtige huis

Preek Jan Steyn 25 Februaie Teks: Johannes 13:1-35. Tema: Saamwees (op mekaar gerig wees) Inleiding:

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (d)

Is profesie oor Christus in die Ou Testament altyd direk Messiaans?

To fulfill. To complete its purpose. He was the end of the law. It was a "schoolmaster to bring us to Christ"

Sing vooraf staande: Skrifberyming 16-1:1, 2 (15:1, 2)

Pretoria- 23 Junie 2012

Van Vervolger tot Prediker

Gereformeerde Protestante Kerk Noordelike Pretoria

Teks: 1 Konings 19:15-21, 2 Konings 2:1-15 en Jesaja 61:1-11. Tema: Die mantel van Elia en die mantel van Christus. Agtergrond: 1 Konings Hoofstuk 18

(Uit Leef stroom-op! hoofstuk 1)

Wat is hierdie sondes waarvan Jesus in die Ons Vader praat? Volgens Luther is dit die miskenning van God. Om in onsself gekeer te wees.

Gereformeerde Kerk Bellville 31 Januarie 2016 Oggend

To abandon prayer is to embrace atheism. Alec Motyer

Gen 17:1-14; Rom 4:1-12; Kol 2:1-12

Jan Steyn Preek Sondag 12 Augustus Teks: Lukas 19:1-10. Tema: Genade groter as myself.

Antwoord: Dat ek met liggaam en siel in lewe en in sterwe. nie aan myself nie, 2 1 Korintiërs 6:19

Oktober Lees: Mattheus 7:1-12 Fokus: vers 6-11

DIE NUWE HEMEL EN DIE NUWE AARDE 1Toe het ek 'n nuwe hemel en 'n nuwe aarde gesien. Die eerste hemel en die eerste aarde het verdwyn, en die see het

Pretoria- 23 Januarie 2011

Catullus se Carmina in Afrikaans vertaal: n funksionalistiese benadering

Les 6 vir 10 November 2018

NIE ELKEEN WAT...!! nie die wil van die Vader doen nie sal nie in die koninkryk van die hemele ingaan nie!! en wat die wil van die Vader doen

Mattheus 6:9-10 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

Jy sal lewe deur die onverdeelde trou van die Here. Jesaja 36-37:14, 20, 32

1Kon 18:41-46 In Israel vol Goddeloosheid en afvalligheid wys die HERE: Ek's die enigste ware God... die Een wat lewe gee.

Mark 9: Fokus: 9:35-37 By die dienende Christus moet ons dienskneg-dissipels word.

Liturg: Verwelkom almal en wens hulle n geseënde Kersfees toe. Dan:

NEW INTERNATIONAL VERSION

Sing vooraf staande: Skrifberyming 1-1:1, 2 (24:1, 2)

Die ekonomie en die Christen n perspektief. 1 Desember 2010

Wie is Jesus? Wie is Jesus? KLEINGROEPBEDIENING. Predikant: Wilhelm Leuschner Sel: Epos:

Wegraping (Saamgevat)

Excelsus (die Sentrum vir Bedieningsontwikkeling) bied in 2019 die volgende aan:

Lisa Bevere. New York Times- topverkoperskrywer DIE LEEUTJIE. Illustrasies deur Kirsteen Harris-Jones

Die regering van die Kerk 1Tim 2: Christus se wil dat vroue leerlinge moet wees... maar nie self mag onderrig gee nie.

Hoe lyk dit in mense se lewens as hemel daar deurgebreek het? Hoe lyk dit op aarde as hemel deurbreek Van paradys tot koninkryk van die

DOELSTELLING DANKIE TERUGVOER

28 Oktober 2012 dink aan die Hervorming. Wegdros is Ten tye van die Hervorming het wegdrossery sommer erg plaasgevind

Hoofstuk 2: Hoekom doen ek dit?

Kleingroepe as Gemeenskappe van Dissipels...

DIE DOOP VAN GELOWIGES (SG. BEKERINGSDOOP)

Hoofstuk 1. Eensaamheid: woordverklaring

SISTEMATIESE TEOLOGIE 1. Module 3 TEOLOGIE CHRISTOLOGIE PNEUMATOLOGIE SERTIFIKAAT IN CHRISTELIKE DIENS.

CHRISTELIKE GEMEENTE IS JY BRUID? DAAN LöTTER 13 AUGUSTUS 2017 NELSPRUIT

Het jy al gehoor van die Vier Geestelike Wette?

Quo Vadis? EVANGELISASIEBLAD VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. Geregistreer by die poskantoor as nuusblad. NR.

Waar is God as ons swaarkry?

Nuwe Wyn/New Wine. Nuwe Wyn/New Wine. Vir kinders/ For kids. Dr Christo Nel

Kom ons herinner mekaar aan die toetse wat ons tot nou toe hanteer het:

10 Dae van Gebed. Dag 10 Selfbeheersing Mattheus 4:1-11

Tema: Die ware besnydenis: Hoe leef ek vandag as Jesus se dissipel?

Ps.119:89. יהוה Die een naam wat uitstaan is die naam van Moses. Ons lees dat die volgende sê: Ex. 33:17

DOOP EN OPVOEDING. Doop en opvoeding 1. Met trane saai vir die oes...3. Is die sonde (die sondeval) opgeneem in God se raadsbesluit?

Preek Jan Steyn op Sondag 25 Maart 2012 Teks: Johannes 12:20-36 en Johannes 3: Tema: Vreemde verheerliking

Coastland Herlewing Sentrum. Posbus 302 ; Scottburgh ; 4180 ; Tel: ; Cell: Voorberei deur Pastoor Marius Swart

IN THE SUPREME COURT OP SOUTH AFRICA. CORBETT, MILLER, JJA et NICHOLAS, AJA

Mattheus 6:9 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

Die lewende God is meer as genoeg. Alles ter wille van ons groot God. Nie n verbruiker nie, maar n aanbidder. God se volk stel sy eer eerste

Nederlandse Geloofsbelydenis

Die Blye Boodskap. The Good News

Preek Jan Steyn 28 April Teks: Johannes 3, 7 en 19 Tema: Is jy nagdissipel of dagdissipel van Jesus?

GEHOORSAAMHEID AAN GOD

Deur Christus Alleen

Join us for a Seminar/Presentation by the author of the book below: When: 9 March 2015 Where: Helderberg High School Chapel Time: 19h00

Uitverkiesing en Predestinasie? Nick Maartens

THE FIVE MEGILOTH ESTHER SONG OF SONGS RUTH ECCLESIASTES LAMENTATIONS

23-Dag Bybeldagboek oor die Eienskappe van God

G E L O O F F A I T H. God se Woord oor Genesing POSBUS 232, BALLITO, 4420 TEL: (032) / FAKS: (032)

Transcription:

27 REPORT 7: DEPUTIES LITURGICAL MATTERS AND ASSIGNMENT CO, ART 69 EVALUATION OF PSALMS, SCRIPTURAL HYMNS, CONFESSION SONGS AND SCRIPTURAL FAITHFUL SONGS (Art 241) A. Dr EJ Smit tables the report. B. The report will be concluded during the Synod session. C. REPORT Matters of which the Synod can take note of 1 Assignment: Acta 2009:743, 5: The Synod encourages churches, where other practices are followed (see 3 above), to submit Psalms, Scriptural hymns and other spiritual hymns to the Deputies for adjudication by the next Synod. 2 The Deputies received an inquiry from the Reformed Church Pretoria-Magalieskruin regarding if any decision was taken about a possible amendment of Scriptural Hymn 12-2 in light of our churches amendment of the phrase neergedaal het na die hel in the Apostolic Creed (Acta 2009:197, 111). The Deputies do not have a proposed amendment of this Scriptural Hymn and decided to request Synod 2012 (see 1 below) to give attention to a possible amendment of this Scriptural Hymn in light of our churches amendment of the phrase neergedaal het na die hel in the Apostolic Creed. 3 After the third report of the Deputies was submitted for the Agenda, a further number of songs were tested against the proposed comprehensive principle design (see Second Report of Deputies Liturgical Matters and Assignment CO, art 69, 1-5). 1 4 As a result of above-mentioned process, after the Deputies thoroughly gave attention to every song, the Deputies recommend (apart from the songs recommended in the Third Report) four new Scriptural hymns (as recommended in 3 below), two Confessional Songs and three Scriptural faithful songs (as recommended in 4 below) for use in the worship services of the RCSA. Decision: Points 1 to 4 noted. Matters about which the Synod decide 1 That attention must be given to a possible amendment of Scriptural Hymn 12-2 in light of our churches amendment of the phrase neergedaal het na die hel in the Apostolic Creed. Decision: Rejected. 2 The following Scriptural hymns are recommended by the Deputies for use in the worship services of the RCSA, because they meet all the requirements for a Scriptural hymn: 2 1 JP Bingle Eer aan Hom nou! ( n Doksologie) Teks: Judas: 24-25 Melodie: Lied 199 ( Loof die Here uit die hemel... ) Net aan God behoort die ere, krag en mag en majesteit. Hy verlos ons deur ons Here, Jesus in sy Heer-likheid. God kan jul behoed, beveilig, fors van voet in vastigheid. Hy sal jul behou en heilig, vreugdevol in vlekloosheid. 1 2 Details of which songs were tested by the Deputies against the proposed comprehensive principle design, are in unpublished Appendix A. Details of the discussion about every song are also in unpublished Appendix A. Details of the discussion and finding about this proposed Scriptural hymns are in unpublished Appendix A. 413

Eer aan Hom nou, kragtig-magtig, tot in alle ewigheid! Eer aan Hom nou, kragtig-magtig, tot in alle ewigheid! Ons Verlosser, een en enig, bring jul in sy heerlikheid. Hy besit die mag vir ewig, vóór die vroegste dag en tyd. Eer aan Hom nou, kragtig-magtig, tot in alle ewigheid! 2 JP Bingle Trisagion / Ter sanctus / Driemaal heilig Teks: Jes. 6:1b-5 Melodie: SANCTUS (John Richard) Hoog kon ek sien sit die Here, hoog verhewe op ʼn troon. Heerlik glans sy koningsklere, vul sy soom die tempel skoon. Refrein Heilig, roep hul, is die HERE, heilig, heilig, heilig HEER! Tempeldeure het gebewe toe die serafs Hom besing. Alles raak van rook omgewe as hul luid hul hulde bring. Refrein Heilig, roep hul, is die HERE, heilig, heilig, heilig HEER! Heilig is die Heer almagtig; oral straal sy heerlikheid. Oor die aarde, vol en kragtig, skitter sy teenwoordigheid. Refrein Heilig, roep hul, is die HERE, heilig, heilig, heilig HEER! 4. Toe het ek geroep, gebewe: Ek vergaan; ons is onrein! Nou kon ek Hom sien, verhewe; Hy, dié Koning, het verskyn! Refrein 2x Serafs dra hulself op vlerke, diensbaar tot sy lof en eer. Heilig!, roep hul, is die HERE, Heilig, heilig, heilig HEER! Heilig!, roep hul, is die HERE, Heilig, heilig, heilig HEER! 414

3 AP van der Colf God spreek deur sy Seun Teks: Hebreërs 1 Melodie: Lied 271 ( Heil ge Jesus wat my lewe... ) God het in die ou verlede gepraat deur tekens, deur profete, maar nou kom praat Hy deur sy Seun: Hy is erfgenaam van alles; uit Hom straal God se wese, almag; dis Hy wat alles dra en steun. Vir sondes kom Hy sterf laat ons die Godsryk erf. Reinigmaker: In heerlikheid en majesteit sit Hy aan Gods regterhand. Ver bo engele verhewe, dra Hy die Naam wat God gegee het: Ek is Jou Vader, Jy my Seun. In n wêreld, koersverlore, word Hy as Eersteling gebore deur God gebring as borg en steun. En al Gods eng le kom aanbid, verheerlik Hom. God se eng le dien God se Kind - word vlam en wind wat reg en ver sy boodskap dra. Aan sy Seun het God bevestig: U troon, o God, staan vas vir ewig; u septer die laat reg geskied. U veroordeel elke onreg omdat U lief is vir wat reg is met vreugdesalf word U oorgiet. Die aarde, met die tyd, sal soos n kleed verslyt. U bly ewig in heerlikheid en majesteit oorwin U aan my regterhand. 4 Fanie Jooste Getsemane Teks: Lukas 22: 41-45 Melodie: Lied 387 ( O Heer, uit bloed en wonde...) Al worstelende bid Hy alleen in daardie tuin: die beker van sy Vader dis Godverlatenheid moet tog by Hom verbygaan; sy lyding is so diep. Tog eer Hy só sy Vader: Laat net u wil geskied! Hy sien die felste lyding: die kruisdood sonder God. Die Vader stuur n engel, versterk Hom in sy stryd. In doodsangs smeek Hy biddend; sy sweet soos druppels bloed. Dan staan Hy op, geduldig: Laat net u wil geskied! 415

3 Die volgende Belydenisliedere word deur die Deputate aanbeveel vir gebruik in die eredienste van die GKSA, aangesien dit aan al die vereistes vir Belydenisliedere voldoen: 3 1 Schutte Venter Die Heilige Gees werk Omdigting van Heidelbergse Kategismus Sondag 20 Melodie: Lied 188 ( Kom dank nou almal God... ) Die Vader, Seun en Gees is ewig God en Here. Ek kan nou seker wees die Gees bring nuwe lewe. Hy is aan my gegee en lei my tot geloof. Hy troos my elke tree so het die Heer beloof. 2 Leendert Dekker My enigste troos Omdigting van Heidelbergse Kategismus Sondag 1 Melodie: Psalm 100 God sal ek loof my lewe lank! Ja, op my sterfbed sal ek dank, want Hy verseker in sy Woord dat ek nie aan myself behoort. My sondeskuld het Hy betaal, my skuldbrief is nou deurgehaal. Ek hoort aan Hom wat my bewaar Hy waak oor my, tel elke haar. Dis Jesus Christus, so getrou, wat my in sy beskerming hou. Van Satan en sy heerskappy het Hy my met sy bloed bevry. 4. Geborge, veilig, weet ek stil: Hy lei my waar die Vader wil. Ook lyding, nood, gevaar en stryd dien alles tot my saligheid. 5. Hy maak my seker deur sy Gees: Ek sal vir ewig by Hom wees. Ek wil vir Christus leef en werk, my hart bereid, gewillig, sterk. 3 Besonderhede van die bespreking en bevinding oor hierdie voorgestelde Belydenisliedere is in ongepubliseerde Bylae A. 416

4 The following Confessional Songs are recommended by the Deputies for use in the worship services of the RCSA, because they meet all the requirements for a Confessional Song: 4 4.1 Loof die Here, al wat lewe 4 Details of the discussion and finding about this proposed Confessional Songs are in unpublished Appendix A. 417

Die Liedboek van die Kerk: Lied 203 4.2 Praat ek mense-, eng letale Liedboek van die Kerk: Lied 530 418

4.3 Die Heer, my herder, sorg vir my Liedboek van die Kerk: Lied 577 5 The to be named Deputies Liturgical Matters get the assignment to give attention to the rubricating of all Scriptural Hymns, Confessional Songs and Scriptural faithfull songs which are approved by the Synod. 6 The to be named Deputies Liturgical Matters get the assignment to make the new approved hymns (as well as those Synod 2009 approved) together with the accompaniments of it available for congregations and organists, in bookform and electronic via the RCSA website in cooperation with the Administrative Bureau. Decision: Approved as amended (amendments already added Deputies Acta). 419