Les 6 vir 10 November 2018

Similar documents
Kain vermoor Abel (Genesis 4:8)

Welkom by ons Aanddiens! Kom geniet n koppie koffie in die saal na die diens!

Bybel vir Kinders. bied aan. Die vrou by die put

"Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee

Together moving in unity to fulfill our God-given missional calling! DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA. Afrikaans AFM - AGS

n Verduidelijking van die Nuwe Verbond deur Dr. Marc s. Blackwell Sr.

Bybel vir Kinders bied aan. God Toets Abraham se Liefde

1. OM JESUS TE VOLG: 2. DTR die verhouding:

'n GEMEENTE VAN GOD MET JESUS CHRISTUS AS HOEKSTEEN

Dit bring ons by ons tweede handvatsel in `n strewe na die leef van die Koninkryk Kultuur nl: Genade pad.

Bybel vir Kinders bied aan. Die Hemel God se pragtige huis

Die Hemel God se pragtige huis

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Die wedersydse verhouding tussen geloof en geestesgesondheid. Dr Deon Bruwer

DIE GODHEID Matt 28:19 veelgodery.

GROEIGROEP MATERIAAL BADBOYS OM DIE KRUIS KAJAFAS

n Prins word die Skaapwagter

Bybelskool van Centurion. 27 Maart Welkom

Kleingroepe as Gemeenskappe van Dissipels...

5. n Ewige toekoms vir my kind Here. Joh.6:40 elkeen wat die seun sien en in Hom glo, die Ewige Lewe sal hê

Join us for a Seminar/Presentation by the author of the book below: When: 9 March 2015 Where: Helderberg High School Chapel Time: 19h00

HOOFSTUK EEN. DIE BRUID van CHRISTUS

(Uit Leef stroom-op! hoofstuk 1)

Hoofstuk 1. Eensaamheid: woordverklaring

19.20 BESKRYWINGSPUNT STREEKSINODE NOORDWES KATEGISMUS (Art 124) POINT OF DESCRIPTION REGIONAL SYNOD NORTH WEST CATECHISM (Art 124)

Contents 1. Aanbidding Diens... 3 Navolging van Jesus se voorbeeld... 4 Nederigheid... 5 Solidariteit met mense in nood... 5 Selfoorgawe...

Het jy al gehoor van die Vier Geestelike Wette?

HOE GROEI BY MENSE PLAASVIND. Enkele Inleidende Opmerkings ter Agtergrond

Van Vervolger tot Prediker

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE

NEW INTERNATIONAL VERSION

10 Dae van Gebed. Dag 1 Bly in Christus. Johannes 15:1-17

To abandon prayer is to embrace atheism. Alec Motyer

keys to preach the Gospel carlos moses

DOELSTELLING DANKIE TERUGVOER

Definition2 - SALWING = GODDELIKE AANSPORING OM TE FUNKTIONEER/ANOINTING = THE UNCTION TO FUNCTION

Om n omgewing te skep vir gesonde mense om gesonde verhoudings en n dinamiese, lewendige bedieningslewe te kan hê.

Skriflesing: 1 Johannes 1:1-10 Teks: 1 Johannes 1:4 Sing- Ps. 66:1, Ps. 19:1; Ps. 65:8; Ps. 100:1,4

Die verheerlikte Jesus se seën en ons. Vandag vier ons die troonsbestyging van die Koning van die konings.

Preek Jan Steyn Sondag 29 Oktober Teks: Efesiers 2:1-10. Tema: In Christus lewe jy. Inleiding:

BEGIN BY DIE EINDE: Wat moet met jou gebeur as jy doodgaan?

Wat kan die kerk doen?

NIE ELKEEN WAT...!! nie die wil van die Vader doen nie sal nie in die koninkryk van die hemele ingaan nie!! en wat die wil van die Vader doen

*3-9 Maart. Die funksie van rentmeesterskap

Mattheus 6:9-10 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

GOD IN 3D LEIERSGIDS. Uitgawe 2018 Emmaus Sentrum Geen duplisering sonder toestemming. Posbus 111, Paarl, 7620 Dienssentrum Tel:

Gen 17:1-14; Rom 4:1-12; Kol 2:1-12

Excelsus (die Sentrum vir Bedieningsontwikkeling) bied in 2019 die volgende aan:

Die ekonomie en die Christen n perspektief. 1 Desember 2010

Lisa Bevere. New York Times- topverkoperskrywer DIE LEEUTJIE. Illustrasies deur Kirsteen Harris-Jones

n Teologiese ondersoek na die rol van toleransie en omarming in die hantering van leerstellige en morele verskille, met verwysing na die

GEHOORSAAMHEID AAN GOD

Is profesie oor Christus in die Ou Testament altyd direk Messiaans?

Filippense 1:27-30 Ermelo 20/09/2015(Doop)

Oktober Lees: Mattheus 7:1-12 Fokus: vers 6-11

28 Oktober 2012 dink aan die Hervorming. Wegdros is Ten tye van die Hervorming het wegdrossery sommer erg plaasgevind

Galasiërs 5:1-12 Valse en ware godsdiens

Die regering van die Kerk 1Tim 2: Christus se wil dat vroue leerlinge moet wees... maar nie self mag onderrig gee nie.

Let it be. Laat dit wees. Monday 18 June 12

Hoe verskil die Christelike vryheid waarvan Paulus praat van die samelewing se manier van dink oor vryheid?

Huwelike in ons familie. Efesiërs 5:21-33 & 1 Joh 4:9.10. Trinitas is n verloste familie diensknegte wat gestuur is.

Parashah 50: Ki Tavo תבוא) (כי Wanneer Jy Binnegaan

Die Heerskappy van Christus in die Kerk

Preek Jan Steyn 25 Februaie Teks: Johannes 13:1-35. Tema: Saamwees (op mekaar gerig wees) Inleiding:

G E L O O F F A I T H GOD SE UITNODIGINGS POSBUS 232, BALLITO, 4420 TEL: (032) / FAKS: (032)

GEGROND IN TORAH. Alvorens daar met die nuwe siklus van Parashah HaShuvua begin word, moet helderheid oor sekere basiese begrippe eers verkry word.

Catullus se Carmina in Afrikaans vertaal: n funksionalistiese benadering

Lukas 4: Agtergrond

Mark 9: Fokus: 9:35-37 By die dienende Christus moet ons dienskneg-dissipels word.

Kom ons herinner mekaar aan die toetse wat ons tot nou toe hanteer het:

THE FIVE MEGILOTH ESTHER SONG OF SONGS RUTH ECCLESIASTES LAMENTATIONS

Die tragedie wat die 2010 sokker Wêreldbeker weer vir my uitgelig het.

10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf

Via Lucis. Die Weg van Lig anderkant die Kruis. Die 14 stasies van Paasfees tot Pinkster. INSTRUKSIES By elke stasie:

Nuwe Wyn/New Wine. Nuwe Wyn/New Wine. Vir kinders/ For kids. Dr Christo Nel

Pretoria- 23 Junie 2012

Belowe God regtig dat Hy dit altyd met jou goed wil laat gaan?

Die uitnodiging van God aan die hele wêreld, is om n

BRUID VAN JESUS. PREDIKER: Pastoor Johan Putter PLEK: Mbombela DATUM: 9 Julie Page 1 of 11

Die Nederlandse Geloofsbelydenis Ons glo almal met die hart en bely met die mond dat daar n enige en enkelvoudige geestelike Wese is wat ons God

Jan Steyn preek 8 Julie Teks: Romeine 5:1-11 (1 Timoteus 1:1) Tema: Christus Jesus ons Hoop

Catharina Maria Conradie

Gebed. Bybelse Dissipelskap

Mattheus 5:3 Salig is die wat arm van gees is, want aan hulle behoort die koninkryk van God.

Hoe lyk dit in mense se lewens as hemel daar deurgebreek het? Hoe lyk dit op aarde as hemel deurbreek Van paradys tot koninkryk van die

MEGILOTH 2: ESTER / ESTHER

ToekomsVenster Aan die anderkant van 2020

Wie is Jesus? Wie is Jesus? KLEINGROEPBEDIENING. Predikant: Wilhelm Leuschner Sel: Epos:

1. Aanbiddingswette Wie en hoe aanbid word - Dit kan tog nooit verander nie. Hierby is ingesluit, wette wat spesifiek teen 'n heidense gebruik se insl

GRADE 12 SEPTEMBER 2012 RELIGION STUDIES P2

Midrash (Torah Bespreking)

Gebore uit die maagd Maria

102 Beswaarskrif Joy Mansfield

Isaiah 38:19 19 The living, the living, he thanks you, as I do this day; the father makes known to the children your faithfulness.

Wanneer die kerk verdwaal in valsheid word dit n vertoonvenster van Afgode diens.

Unity Apostles Church of New Zealand Post Card- Farewell to Evangelist John Weder All Honour to God

Hoofstuk 2: Hoekom doen ek dit?

Inhoudsopgawe. Voorwoord deur Wayne Grudem... 7 Inleiding Eindnote

DIE DOOP VAN GELOWIGES (SG. BEKERINGSDOOP)

Laat die Woord Getuig

Transcription:

BEELDE VAN EENHEID Les 6 vir 10 November 2018

Die Bybel bevat diverse beelde wat geestelike en teologiese waarhede uitbeeld. Byvoorbeeld, water in Johannes 7:38, wind in Johannes 3:8 en n pilaar in 1 Timotheus 3:15. Daar is verskeie Bybelse beelde van eenheid in die Nuwe Testament wat die integrale rol wat eenheid in die aard en missie van die kerk speel, demonstreer. Een Tempel. 1 Korinthiers 3:16-17 Een volk. 1 Petrus 2:9 Een gebou en een huis. Efesiers 2:19-22 Een liggaam. 1 Korinthiers 12:12-26 Een Herder en een kudde. Johannes 10:1-11

Maar julle is n uitverkore geslag, n koninklike priesterdom, n heilige volk, n volk as eiendom verkry, om te verkondig die deugde van Hom wat julle uit die duisternis geroep het tot sy wonderbare lig. (1 Petrus 2:9) Mense van elke nasie is deel van die kerk, maar God beskou die kerk as een volk. n Heilige geslag van heilige manne en vroue met net een doel: om God se liefde en verlossing aan die wêreld te verkondig. Daar is niks wat ons kan doen om geskik te wees vir hierdie volk. God kies ons vandag soos Hy Israel gekies het. (Deuteronomium 7:6-8). Ons is geroep om Sy heilige karakter en liefde in ons lewens te weespieël deur Sy liefde en genade.

In hierdie metafoor, vergelyk Paulus die huis met sy stene met die woning binnekant dit. Ons is lewendige stene wat deel is van die gebou. Die Hoeksteen en Fondasie is Christus. (1 Petrus 2:4-5). Daar is geen geïsoleerde stene nie. Elke Christen ondersteun ander en word deur hulle ondersteun. Ons is deel van n groot familie, nie deur bloedlyne: God is ons Vader. Ons is gebonde want ons het die wedergeboorte ondervind, ons deel een beginsel en een doel: om die Evangelie te preek.

Weet julle nie dat julle n tempel van God is en die Gees van God in julle woon nie? (1 Korinthiers 3:16) Die beeld van die Tempel was baie duidelik vir die vroeë Christene (beide Jode en Heidene): Dit was n manjefieke gebou om te aanbid en God te vereer. Die gemeenskap van verenigde gelowiges is n Tempel. En God lewe tussen hulle. Die Tempel is onder hewige risiko van inmekaar stort as daar skeuring in gemeente ontstaan (v. 17). Paulus het die belangrikheid om verenig te bly uitgewys, in dieselfde gesindheid en in dieselfde mening. (1 Korinthiers 1:10).

Ons etiese, rasse, kulturele, opvoedkundige, en ouderdomsverskille moet nie toegelaat word om ons te verdeel in Christus nie. Aan die voet van die Kruis is ons gelyk. Die evangelie het n versoenende en helende krag. As elke gelowige geestelik gekoppel is in Christus, word die hele liggaam deur dieselfde voedsame voedsel gevoed. Want net soos die liggaam een is en baie lede het, en al die lede van die een liggaam, al is hulle baie, een liggaam is, so ook Christus. (1 Korinthiers 12:12) Elke lidmaat is deel van die liggaam en het n spesifieke doel. Al die lidmate moet in hulle diversiteit saam werk. Die liggaam kan nie funksioneer as die liggaam nie koördineer nie. Die kerk is die Liggaam van Christus. Hy is die Hoof en ons is die lede. As gevolg hiervan:

Ek is die goeie herder. Die goeie herder lê sy lewe af vir die skape. (Johannes 10:11) Die Beeld van die Goeie Herder word ook in Psalm 23 gebruik. Die Kerk is die kudde. Ons is vindingryke en bang skape wat deur Jesus gelei word. Wanneer skape verlore raak (sonde) dan soek Jesus hulle en bring hulle terug na die kraal. Hy sorg aanhoudend vir ons (beide as individue en as kerk). Die belangrikste is dat die skape hulle Herder se stem ken. Hulle wat die stem van Jesus ken sal nie alleen wandel nie. Hulle sal verenig saam met die kudde beweeg. Werklik, die Eenheid en veiligheid van die volk van God is afhanklik van hulle nabyheid aan Hom en is direk verband aan hulle onderdanigheid en gehoorsaamheid aan Sy stem.

E.G.W. (Testimonies for the Church, vol. 7, cp. 32, p. 171) Onder die beeld van die wingerd met sy takke is die illustrasie van Christus en Sy volgelinge se verhouding die een tot die ander. Die takke is almal verwant aan mekaar tog het elkeen n individualiteit, wat nie saamsmelt met die ander nie. Almal het n verhouding met die wingerd en is afhanklik daarvan vir hulle lewe, groei en vrugbaarheid. Hulle kan mekaar nie ondersteun nie. Elkeen moet in die wingerd gesentreerd wees. En terwyl al die takke dieselfde lyk verteenwoordig hulle diversiteit. Hulle eenheid bestaan in hulle gemeenskaplike eenheid met die wingerd, en deur elkeen, alhoewel nie in dieselfde manier nie, is die lewe van die wingerd duidelik.