Doen Eers n Kosteberekening

Similar documents
Bybel vir Kinders. bied aan. Die vrou by die put

Bybel vir Kinders bied aan. God Toets Abraham se Liefde

Welkom by ons Aanddiens! Kom geniet n koppie koffie in die saal na die diens!

1. OM JESUS TE VOLG: 2. DTR die verhouding:

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

n Prins word die Skaapwagter

Kain vermoor Abel (Genesis 4:8)

"Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee

Definition2 - SALWING = GODDELIKE AANSPORING OM TE FUNKTIONEER/ANOINTING = THE UNCTION TO FUNCTION

Dit bring ons by ons tweede handvatsel in `n strewe na die leef van die Koninkryk Kultuur nl: Genade pad.

Van Vervolger tot Prediker

GROEIGROEP MATERIAAL BADBOYS OM DIE KRUIS KAJAFAS

Bybel vir Kinders bied aan. Die Hemel God se pragtige huis

Die Hemel God se pragtige huis

DIE GODHEID Matt 28:19 veelgodery.

BEGIN BY DIE EINDE: Wat moet met jou gebeur as jy doodgaan?

NIE ELKEEN WAT...!! nie die wil van die Vader doen nie sal nie in die koninkryk van die hemele ingaan nie!! en wat die wil van die Vader doen

n Verduidelijking van die Nuwe Verbond deur Dr. Marc s. Blackwell Sr.

Preek Jan Steyn 25 Februaie Teks: Johannes 13:1-35. Tema: Saamwees (op mekaar gerig wees) Inleiding:

DOELSTELLING DANKIE TERUGVOER

(Uit Leef stroom-op! hoofstuk 1)

5. n Ewige toekoms vir my kind Here. Joh.6:40 elkeen wat die seun sien en in Hom glo, die Ewige Lewe sal hê

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (d)

Bybelskool van Centurion. 27 Maart Welkom

Together moving in unity to fulfill our God-given missional calling! DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA. Afrikaans AFM - AGS

Les 6 vir 10 November 2018

'n GEMEENTE VAN GOD MET JESUS CHRISTUS AS HOEKSTEEN

NEW INTERNATIONAL VERSION

Die wedersydse verhouding tussen geloof en geestesgesondheid. Dr Deon Bruwer

Die verheerlikte Jesus se seën en ons. Vandag vier ons die troonsbestyging van die Koning van die konings.

Parashah 50: Ki Tavo תבוא) (כי Wanneer Jy Binnegaan

Kom ons herinner mekaar aan die toetse wat ons tot nou toe hanteer het:

Kleingroepe as Gemeenskappe van Dissipels...

Join us for a Seminar/Presentation by the author of the book below: When: 9 March 2015 Where: Helderberg High School Chapel Time: 19h00

Pretoria- 23 Junie 2012

Isaiah 38:19 19 The living, the living, he thanks you, as I do this day; the father makes known to the children your faithfulness.

Midrash (Torah Bespreking)

Sing vooraf staande: Skrifberyming 1-1:1, 2 (24:1, 2)

Mattheus 6:9-10 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

Nuwe Lied Bediening. Parashah 9: Vayeshev En Hy Het Gewoon

Wie Is Jou Rabbi? Ondermeer word Sag. 8:19 tot 23 as bewys hiervoor aangehaal, veral vers 23 waar die profeet Saggaria sê:

Het jy al gehoor van die Vier Geestelike Wette?

Jan Steyn Preek Sondag 12 Augustus Teks: Lukas 19:1-10. Tema: Genade groter as myself.

GEHOORSAAMHEID AAN GOD

To fulfill. To complete its purpose. He was the end of the law. It was a "schoolmaster to bring us to Christ"

Oktober Lees: Mattheus 7:1-12 Fokus: vers 6-11

Waar is God as ons swaarkry?

10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf

Let it be. Laat dit wees. Monday 18 June 12

Twee van die grootste leuens oor sukses wat aan ons en aan ons kinders deur die samelewing vertel word.

Nuwe Lied Bediening. Parashah 8: Vayish lach En Hy Het Gestuur. Nuwe Verbond: Matt. 26:36 tot 46; Rom. 12:19; Fil. 3:5; Heb. 8:8; Jak. 7:4 tot 10.

Skriflesing: 1 Johannes 1:1-10 Teks: 1 Johannes 1:4 Sing- Ps. 66:1, Ps. 19:1; Ps. 65:8; Ps. 100:1,4

Mark 9: Fokus: 9:35-37 By die dienende Christus moet ons dienskneg-dissipels word.

Die uitnodiging van God aan die hele wêreld, is om n

Nagmaal is n Tyd van herinnering n Geleentheid om die Here te dank dat Hy aan die kruis gesterf het vir ons sonde.

Die ekonomie en die Christen n perspektief. 1 Desember 2010

Preek Jan Steyn op Sondag 25 Maart 2012 Teks: Johannes 12:20-36 en Johannes 3: Tema: Vreemde verheerliking

1Kon 18:41-46 In Israel vol Goddeloosheid en afvalligheid wys die HERE: Ek's die enigste ware God... die Een wat lewe gee.

Parashah 8: Vayish lach (חלשיו) En Hy Het Gestuur. Nuwe Verbond: Matt. 26:36 tot 46; Rom. 12:19; Fil. 3:5; Heb. 8:8; Jak. 7:4 tot 10.

Catullus se Carmina in Afrikaans vertaal: n funksionalistiese benadering

As julle in my insettinge wandel en my gebooie hou en dit doen,... (Lev. 26:3)

Wie is Jesus? Wie is Jesus? KLEINGROEPBEDIENING. Predikant: Wilhelm Leuschner Sel: Epos:

Jy sal lewe deur die onverdeelde trou van die Here. Jesaja 36-37:14, 20, 32

Die tragedie wat die 2010 sokker Wêreldbeker weer vir my uitgelig het.

Nuwe Wyn/New Wine. Nuwe Wyn/New Wine. Vir kinders/ For kids. Dr Christo Nel

OEPS! WAAR IS MY GELOOF HEEN?

Hoofstuk 2: Hoekom doen ek dit?

Teks: 1 Konings 19:15-21, 2 Konings 2:1-15 en Jesaja 61:1-11. Tema: Die mantel van Elia en die mantel van Christus. Agtergrond: 1 Konings Hoofstuk 18

Community of Practice

Tema: Die ware besnydenis: Hoe leef ek vandag as Jesus se dissipel?

Nuwe Lied Bediening. Parashah 31: Emor Spreek, Praat, Sê.

Is profesie oor Christus in die Ou Testament altyd direk Messiaans?

Hoofstuk 1. Eensaamheid: woordverklaring

Preek Jan Steyn 28 April Teks: Johannes 3, 7 en 19 Tema: Is jy nagdissipel of dagdissipel van Jesus?

Nuwe Lied Bediening. Parashah 14: Va'era Hy het verskyn

Jan Steyn preek 8 Julie Teks: Romeine 5:1-11 (1 Timoteus 1:1) Tema: Christus Jesus ons Hoop

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE

Parashah 14: Va'era ( וארא ) Hy het verskyn

Die maan en sy rol in ons wereld *

Belowe God regtig dat Hy dit altyd met jou goed wil laat gaan?

Hoe lyk dit in mense se lewens as hemel daar deurgebreek het? Hoe lyk dit op aarde as hemel deurbreek Van paradys tot koninkryk van die

Lukas 14: Vooraf

Gen 17:1-14; Rom 4:1-12; Kol 2:1-12

GEGROND IN TORAH. Alvorens daar met die nuwe siklus van Parashah HaShuvua begin word, moet helderheid oor sekere basiese begrippe eers verkry word.

Die leuen van die samelewing: Jou toekoms is in jou eie hande en jy is in beheer van jou lewe!

Parashah 11: Vayigash (ויגש) En Hy Het Nader Gekom

Preek Jan Steyn Sondag 29 Oktober Teks: Efesiers 2:1-10. Tema: In Christus lewe jy. Inleiding:

HY WAT DIE ANTIMESSIAS TEËHOU

THE FIVE MEGILOTH ESTHER SONG OF SONGS RUTH ECCLESIASTES LAMENTATIONS

Die Boek van Moses. Facebook vir Shama Bedienings : Ministries/ ?

Preek Jan Steyn 26 Januarie Teks: Mattheus 8 en Handelinge 3 (Jakobus 5:14-16) Tema: Jesus die Geneser. Inleiding:

Emotional drainage / Emosionele dreinering

Brandende Harte! Ontmoet God en word passievolle navolgers van Jesus. Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

MEGILOTH 2: ESTER / ESTHER

Mei Lees: Mat 5: Hoekom? Ook sy prediking hier in-ie Bergpredikasie.

ToekomsVenster Aan die anderkant van 2020

Hoe verskil die Christelike vryheid waarvan Paulus praat van die samelewing se manier van dink oor vryheid?

Om n omgewing te skep vir gesonde mense om gesonde verhoudings en n dinamiese, lewendige bedieningslewe te kan hê.

Nuwe Lied Bediening. Parashah 10: Miketz Aan die Einde

Markus 16:1-8. Die leë graf, die Evangelie-boodskap daarin, en die vroue met die oprag om hieroor te getuig.

Transcription:

Doen Eers n Kosteberekening Dit is so maklik om te sê: Ek is n dissipel van Yeshua! Maar verstaan ons regtig wat is die vereiste om n dissipel te wees? Kwalifiseer ons volgens Yeshua se vereistes om n dissipel van Hom genoem te word? Om n volwaardige en getroue dissipel (studentevolgeling) van Yeshua te wees, moet elkeen eerstens seker maak van wat dit behels en, tweedens, om in die lig van wat dit behels, bereidwillig te wees om Yeshua tot die einde te volg, selfs in die moeilikste omstandighede! En ja, selfs om met jou lewe te boet. Yeshua verduidelik hierdie kosteberekening in Luk. 14:25 tot 33: Baie mense het saam met Hom geloop en Hy het Hom omgedraai en vir hulle gesê: As iemand na My toe kom en hy het nie sy vader, moeder, vrou, kinders, broers en susters, ja, selfs ook sy eie lewe minder lief nie, kan hy nie My studentevolgeling wees nie. Elkeen wat nie sy eie kruis dra en agter My aan kom nie, kan nie My studentevolgeling wees nie. Wie van julle wat n toring wil bou, gaan nie eers sit en bereken die koste, of hy in staat is om dit te voltooi nie? Indien nie, as hy die fondament gelê het en nie in staat is om dit te voltooi nie, sal almal wat dit sien, met hom begin spot en sê: Hierdie man het begin bou en kon nie klaarkry nie. Of watter koning wat optrek om teen n ander koning langs hom oorlog te maak, gaan nie eers oorweeg of hy in staat is om met tien duisend die een te ontmoet wat met twintig duisend teen hom kom nie? Indien nie, stuur hy afgevaardigdes terwyl die ander een nog ver is en vra vir vredesvoorwaardes. Net so kan ook niemand van julle, wat nie afsien van al sy besittings, My studentevolgeling wees nie. Het jy al hierdie kosteberekening gedoen? Kan jy met oortuiging sê dat jy YHVH Yeshua meer liefhet as jouself en as jou geliefdes? Is jy bereid om af te sien van dit wat Nuwe Lied Bediening www.nuwelied.info GB2April16

2 vir jou belangrik is en om selfs bereid te wees om van alles wat jy besit af te sien om Yeshua enduit te volg al kos dit jou lewe? Volgens jou kosteberekening moet jy bepaal en besluit of jy bereid is om in die voorste gevegslinie diens te doen en of jy slegs deel is van die ondersteunings- en instandhoudingsdienste. Ons almal wat wedergebore is die besnydenis van die hart ondergaan het is n koninklike priesterdom volgens die orde van Melgisédek (1 Pet. 2:9). Maar soos daar in die Levitiese priesterorde slegs sommige was wat as priesters in die tabernakel diens verrig het en ander wat n ondersteunings- en instandhoudingsdiens gelewer het, so is daar ook in die Melgisedek priesterorde n onderskeid. Ons is nie almal vir dieselfde taak (bediening) geroep nie soos duidelik blyk uit die vyfvoudbediening van afgevaardigdes (apostels), herders, profete, evangeliste (boodskappers van die goeie boodskap) en leraars (leermeesters). Maar aan elkeen van ons is onverdiende guns gegee volgens die grootte van die geskenk van Die Gesalfde Een. As gevolg hiervan word gesê: Hy het opgevaar na die hoogte en het die gevangeskap gevange geneem en geskenke aan die mense gegee. Dít: Hy het opgevaar, wat beteken dit anders as dat Hy ook eers afgekom het na die laer dele, die aarde? Die Een wat afgekom het, is dieselfde Een wat opgegaan het ver bo al die hemele sodat Hy alles kon herstel en Hy het sommige as afgevaardigdes, sommige as profete, sommige as boodskappers van die goeie boodskap en sommige as herders en sommige as leermeesters gegee, om die afgesonderdes volledig te maak vir hulle dade in die bediening tot opbouing van die liggaam van Die Gesalfde Een totdat ons almal een sal wees in vertroue en in kennis van die Seun van God, een man, tot die mate van die volgroeidheid van Die Gesalfde Een. Efes. 4:7 tot 13. Net so het ons ook nie almal dieselfde gawes van die Afgesonderde Gees ontvang nie. Daar is n verskeidenheid van gawes, maar die Gees is Een. Daar is n verskeidenheid van bedieninge, maar יהוה is Een. Daar is n verskeidenheid van wonderwerke, maar God wat alles in elke persoon werk, is een God, maar aan elke persoon word die manifestasie van die Gees gegee 2 soos dit hom help. Daar word aan hom, deur die Gees, n boodskap van wysheid gegee, maar aan n ander n boodskap van kennis, in hom, deur die Gees; aan n ander vertroue in hom deur die Gees, aan n ander die gawe van gesondmaking in hom deur die Gees, maar aan n ander wonderwerke, aan n ander profesie, aan n ander onderskeiding van geeste, aan n ander verskillende tale en aan n ander die vertaling van tale. Al hierdie dinge doen die een Gees en deel uit aan elkeen soos Hy wil. 1Kor. 12:4 tot 11

3 Maar ongeag elkeen se bediening of gawe, moet ons almal n kostebereking doen of ons Yeshua meer liefhet as onsself en as ons geliefdes, en of ons bereid is om af te sien van dit wat vir ons belangrik is en om van alles wat ons besit, indien dit vereis word, af te sien om Yeshua enduit te volg? Daarom is die eintlike vraag die volgende: Hoekom dien jy en ek YHVH Yeshua en hoe kan jou en my verhouding beskryf word? Is jy en ek n geestelike minnaar of n geestelike prostituut? Miskien is jy nou geskok oor die wyse wat ek hierdie vraag stel! Maar alvorens ek verduidelik hoekom ek dit so vra, wil ek net weer die volgende definisie van ware liefde aanhaal: Ware liefde het niks te doen met wat jy verwag om terug te ontvang nie. Liefde het slegs te doen met wat jy bereid is om te gee en ware liefde is bereid om alles te gee. Wat jy terug ontvang sal wissel, maar dit het geen verbintenis met wat jy bereid is om te gee of hoeveel jy gee nie. Jy gee alles en verwag niks omrede jy waarlik liefhet. Is dit die liefde waarmee jy YHVH Yeshua liefhet n liefde wat niks terug verwag nie, maar bereid is om alles te gee? Is dit die wyse wat jy jou geliefdes en jou naaste liefhet? Is jy bereid om onvoorwaardelik lief te hê sonder om iets terug te verwag? Dit is die liefde wat dissipels van Yeshua moet openbaar!! Geruime tyd gelede het ek n e-pos ontvang waarin Dr David Ryser se skrywe: The Question That Changed My Life, aangehaal word. Dit is na aanleiding hiervan wat ek die vraag vra: Is jy en ek n minnaar of prostituut? As lektor by n teologiese skool vertel David Ryser wat tydens n lesing gebeur het toe hy die kort weergawe van die geskiedenis van die Christendom met sy studente gedeel het: Hy vertel die volgende: I came across a quote attributed most often to Rev. Sam Pascoe. It is a short version of the history of Christianity, and it goes like this: Christianity started in Palestine as a fellowship; it moved to Greece and became a philosophy; it moved to Italy and became an institution; it moved to Europe and became a culture; it came to America and became an enterprise. Some of the students were only 18 or 19 years old barely out of diapers and I wanted them to understand and appreciate the import of the last line, so I clarified it by adding, "An enterprise. That's a business." After a few moments Martha, the youngest student in the class, raised her hand. I could not imagine what her question might be. I thought the little vignette was selfexplanatory, and that I had performed it brilliantly. Nevertheless, I acknowledged Martha's raised hand, "Yes, Martha." She asked such a simple question, "A business? But isn't it supposed to be a body?" I could not envision where this line of questioning

4 was going, and the only response I could think of was, "Yes." She continued, "But when a body becomes a business, isn't that a prostitute?" The room went dead silent. For several seconds no one moved or spoke. We were stunned, afraid to make a sound because the presence of God had flooded into the room, and we knew we were on holy ground. All I could think in those sacred moments was, "Wow, I wish I'd thought of that." I didn't dare express that thought aloud. God had taken over the class. Martha's question changed my life. For six months, I thought about her question at least once every day. "When a body becomes a business, isn't that a prostitute?" There is only one answer to her question. The answer is "Yes." The American Church, tragically, is heavily populated by people who do not love God. How can we love Him? We don't even know Him; and I mean really know Him.... I stand by my statement that most American Christians do not know God--much less love Him. The root of this condition originates in how we came to God. Most of us came to Him because of what we were told He would do for us. We were promised that He would bless us in life and take us to heaven after death. We married Him for His money, and we don't care if He lives or dies as long as we can get His stuff. We have made the Kingdom of God into a business, merchandising His anointing. This should not be. We are commanded to love God, and are called to be the Bride of Christ--that's pretty intimate stuff. We are supposed to be His lovers. How can we love someone we don't even know? And even if we do know someone, is that a guarantee that we truly love them? Are we lovers or prostitutes? I was pondering Martha's question again one day, and considered the question, "What's the difference between a lover and a prostitute?" I realized that both do many of the same things, but a lover does what she does because she loves. A prostitute pretends to love, but only as long as you pay. Then I asked the question, "What would happen if God stopped paying me?" For the next several months, I allowed God to search me to uncover my motives for loving and serving Him. Was I really a true lover of God? What would happen if He stopped blessing me? What if He never did another thing for me? Would I still love Him? Please understand, I believe in the promises and blessings of God. The issue here is not whether God blesses His children; the issue is the condition of my heart. Why do I serve Him? Are His blessings in my life the gifts of a loving Father, or are they a wage that I have earned or a bribe/payment to love Him? Do I love God without any conditions? It took several months to work through these questions. Even now I wonder if my desire to love God is always matched by my attitude and behavior. I still catch myself being disappointed with God and angry that He has not met some perceived need in my life. I suspect this is something which is never fully resolved, but I want more than anything else to be a true lover of God.

5 So what is it going to be? Which are we, lover or prostitute? There are no prostitutes in heaven, or in the Kingdom of God for that matter, but there are plenty of former prostitutes in both places. Take it from a recovering prostitute when I say there is no substitute or unconditional, intimate relationship with God. And I mean there is no palatable substitute available to us (take another look at Matthew 7:21-23 sometime). We must choose. Het jy en ek die Gewer van alle genadegawes (Jak. 1:17) waarlik lief of het ons die gawes en seëninge liewer as Die Een wat dit gee? Is jy en ek n beminde van YHVH Yeshua wat niks inruil verwag nie vir die feit dat ons Hom waarlik liefhet en bemin? Sal ons Vader-YHVH met ons hele wese steeds liefhê al beantwoord Hy nie een van ons gebede nie? Het jy en ek die gesindheid van Habakuk en kan ons dieselfde sê? Alhoewel die vyeboom nie sal bloei en aan die wingerdstokke geen vrug sal wees nie, 1 die drag van die olyfboom faal en die lande geen kos produseer nie; die kleinvee uit die kraal afgesny word en daar geen beeste in die krale sal wees nie, nogtans sal ek jubel in God -יהוה is verlossing. ek sal in die rondte swaai van vreugde in die God van my,יהוה my Sterkte en Hy het my voete gemaak soos dié van herte en my laat staan op my hoë plekke om met snaarinstrumente Sy lof te besing. Hab. 3:17 tot 19 Onthou: Ware liefde het niks te doen met wat jy verwag om terug te ontvang nie. Liefde het slegs te doen met wat jy bereid is om te gee en ware liefde is bereid om alles te gee. Yeshua het drie keer vir Petrus gevra: Simon, seun van Jona, het jy My lief (Joh. 21:15 tot 19)? Telkens het Petrus ja op hierdie vraag geantwoord. En toe sê Yeshua vir hom: Dit is n tydlose waarheid wat Ek vir jou sê: toe jy jonger was, het jy jouself aangetrek en gegaan waar jy wou, maar wanneer jy oud geword het, sal jy jou hande uitsteek en n ander een sal jou aantrek en vat waarheen jy nie wil nie. Dit het Hy gesê om aan te dui deur hoedanige dood hy God sou vereer en loof en nadat Hy dit gesê het, sê Hy vir hom: Kom, volg My. Joh. 21:18 en 19. Die wyse wat Petrus gesterf het was deur kruisiging sowat 33 jaar na Yeshua. Volgens sommige geskiedskrywers was hy op sy versoek onderstebo gekruisig, omdat hy homself nie waardig geag het om soos Sy Meester Yeshua te sterf nie. En volgens die geskiedenis het agt van die apostels ook n marteldood gesterf! Sal ons bereid wees om voort te gaan as dissipels indien Yeshua vir ons, soos vir Petrus, sou aandui hoedanige dood ons sal sterf? Soos eindtydgebeure in tempo en felheid toeneem, moet ons elkeen selfondersoek doen of ons waarlik gereken kan word as dissipels van Yeshua. Dit is tyd dat elkeen weer n kosteberekening moet doen n kosteberekening waar ons eerlik met onsself is en die werklikheid in die gesig staar!!

6 Is jy gereed vir dit?? Is jy bereid om vir YHVH Yeshua te sterf?? Tel jy onder die wat hulle lewe tot die dood toe nie liefgehad het nie (Open. 12:11)?? Geliefdes, ek weet nie van jou nie, maar ek worstel nog met die vraag of ek n ware dissipel van Yeshua is! -o-o-o-o-o-o-o-o- Ontvang YHVH se Woord met welwillendheid, maar ondersoek self die Skrifte of hierdie dinge die waarheid is (Hand. 17:11). Shalomgroete. Johan. Epos: kontak@nuwelied.info Webwerf: http://www.nuwelied.info Kopieë mag gemaak en gratis versprei word, maar mag nie verkoop word nie. Geen veranderinge mag aan die oorspronklike teks aangebring word en dit dan onder die naam van Nuwe Lied Bediening versprei nie.