CHRISTELIKE GEMEENTE IS JY BRUID? DAAN LöTTER 13 AUGUSTUS 2017 NELSPRUIT

Similar documents
Bybel vir Kinders. bied aan. Die vrou by die put

Welkom by ons Aanddiens! Kom geniet n koppie koffie in die saal na die diens!

Bybel vir Kinders bied aan. God Toets Abraham se Liefde

Dit bring ons by ons tweede handvatsel in `n strewe na die leef van die Koninkryk Kultuur nl: Genade pad.

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

1. OM JESUS TE VOLG: 2. DTR die verhouding:

"Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee

n Prins word die Skaapwagter

GROEIGROEP MATERIAAL BADBOYS OM DIE KRUIS KAJAFAS

Kain vermoor Abel (Genesis 4:8)

BRUID VAN JESUS. PREDIKER: Pastoor Johan Putter PLEK: Mbombela DATUM: 9 Julie Page 1 of 11

Die verheerlikte Jesus se seën en ons. Vandag vier ons die troonsbestyging van die Koning van die konings.

Van Vervolger tot Prediker

Together moving in unity to fulfill our God-given missional calling! DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA. Afrikaans AFM - AGS

Bybel vir Kinders bied aan. Die Hemel God se pragtige huis

Die Hemel God se pragtige huis

DIE GODHEID Matt 28:19 veelgodery.

Die wedersydse verhouding tussen geloof en geestesgesondheid. Dr Deon Bruwer

n Verduidelijking van die Nuwe Verbond deur Dr. Marc s. Blackwell Sr.

BEGIN BY DIE EINDE: Wat moet met jou gebeur as jy doodgaan?

'n GEMEENTE VAN GOD MET JESUS CHRISTUS AS HOEKSTEEN

Join us for a Seminar/Presentation by the author of the book below: When: 9 March 2015 Where: Helderberg High School Chapel Time: 19h00

Definition2 - SALWING = GODDELIKE AANSPORING OM TE FUNKTIONEER/ANOINTING = THE UNCTION TO FUNCTION

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (d)

NIE ELKEEN WAT...!! nie die wil van die Vader doen nie sal nie in die koninkryk van die hemele ingaan nie!! en wat die wil van die Vader doen

(Uit Leef stroom-op! hoofstuk 1)

Die betekenis van die kruis (1)

Let it be. Laat dit wees. Monday 18 June 12

Les 6 vir 10 November 2018

Jan Steyn preek 8 Julie Teks: Romeine 5:1-11 (1 Timoteus 1:1) Tema: Christus Jesus ons Hoop

Is profesie oor Christus in die Ou Testament altyd direk Messiaans?

10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf

Jy sal lewe deur die onverdeelde trou van die Here. Jesaja 36-37:14, 20, 32

Waar is God as ons swaarkry?

Skriflesing: 1 Johannes 1:1-10 Teks: 1 Johannes 1:4 Sing- Ps. 66:1, Ps. 19:1; Ps. 65:8; Ps. 100:1,4

Oktober Lees: Mattheus 7:1-12 Fokus: vers 6-11

Markus 16:1-8. Die leë graf, die Evangelie-boodskap daarin, en die vroue met die oprag om hieroor te getuig.

DIE NUWE HEMEL EN DIE NUWE AARDE 1Toe het ek 'n nuwe hemel en 'n nuwe aarde gesien. Die eerste hemel en die eerste aarde het verdwyn, en die see het

Die Blye Boodskap. The Good News

Gen 17:1-14; Rom 4:1-12; Kol 2:1-12

Excelsus (die Sentrum vir Bedieningsontwikkeling) bied in 2019 die volgende aan:

Jan Steyn Preek Sondag 12 Augustus Teks: Lukas 19:1-10. Tema: Genade groter as myself.

Bybelskool van Centurion. 27 Maart Welkom

Mattheus 6:9-10 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

Mark 9: Fokus: 9:35-37 By die dienende Christus moet ons dienskneg-dissipels word.

OEPS! WAAR IS MY GELOOF HEEN?

Het jy al gehoor van die Vier Geestelike Wette?

Brandende Harte! Ontmoet God en word passievolle navolgers van Jesus. Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Die regering van die Kerk 1Tim 2: Christus se wil dat vroue leerlinge moet wees... maar nie self mag onderrig gee nie.

Die maan en sy rol in ons wereld *

DOELSTELLING DANKIE TERUGVOER

Pretoria- 23 Junie 2012

Huwelike in ons familie. Efesiërs 5:21-33 & 1 Joh 4:9.10. Trinitas is n verloste familie diensknegte wat gestuur is.

Kleingroepe as Gemeenskappe van Dissipels...

To fulfill. To complete its purpose. He was the end of the law. It was a "schoolmaster to bring us to Christ"

Mattheus 5:27-30 Ons nuwe dissipel-lewe volgens die HERE se gebooie begin on ons harte. In vers wys Jesus hierdie waarheid uit die 7de gebod.

Ps.119:89. יהוה Die een naam wat uitstaan is die naam van Moses. Ons lees dat die volgende sê: Ex. 33:17

Preek Jan Steyn 25 Februaie Teks: Johannes 13:1-35. Tema: Saamwees (op mekaar gerig wees) Inleiding:

Hoofstuk 1. Eensaamheid: woordverklaring

Mei Lees: Mat 5: Hoekom? Ook sy prediking hier in-ie Bergpredikasie.

Kom ons herinner mekaar aan die toetse wat ons tot nou toe hanteer het:

Tema: Die ware besnydenis: Hoe leef ek vandag as Jesus se dissipel?

Lisa Bevere. New York Times- topverkoperskrywer DIE LEEUTJIE. Illustrasies deur Kirsteen Harris-Jones

Nagmaal is n Tyd van herinnering n Geleentheid om die Here te dank dat Hy aan die kruis gesterf het vir ons sonde.

1Kon 18:41-46 In Israel vol Goddeloosheid en afvalligheid wys die HERE: Ek's die enigste ware God... die Een wat lewe gee.

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE

Mattheus 5:3 Salig is die wat arm van gees is, want aan hulle behoort die koninkryk van God.

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE, NELSPRUIT GEESTELIKE OUTORITEIT

Die Boek van Moses. Facebook vir Shama Bedienings : Ministries/ ?

5. n Ewige toekoms vir my kind Here. Joh.6:40 elkeen wat die seun sien en in Hom glo, die Ewige Lewe sal hê

Hoe verskil die Christelike vryheid waarvan Paulus praat van die samelewing se manier van dink oor vryheid?

HOOFSTUK EEN. DIE BRUID van CHRISTUS

Pride gets no pleasure of having something, only having more of it than the next man C. S.

Gereformeerde Kerk Bellville 31 Januarie 2016 Oggend

Om n omgewing te skep vir gesonde mense om gesonde verhoudings en n dinamiese, lewendige bedieningslewe te kan hê.

HOE GROEI BY MENSE PLAASVIND. Enkele Inleidende Opmerkings ter Agtergrond

GEHOORSAAMHEID AAN GOD

Hoe om vir God te gee wat Hy die graagste wil hê

Nuwe Wyn/New Wine. Nuwe Wyn/New Wine. Vir kinders/ For kids. Dr Christo Nel

28 Oktober 2012 dink aan die Hervorming. Wegdros is Ten tye van die Hervorming het wegdrossery sommer erg plaasgevind

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE

Sing vooraf staande: Skrifberyming 16-1:1, 2 (15:1, 2)

Preek Jan Steyn op Sondag 25 Maart 2012 Teks: Johannes 12:20-36 en Johannes 3: Tema: Vreemde verheerliking

Hoor God deur Drome en Visioene Hear God through Dreams and Visions

Hoe lyk dit in mense se lewens as hemel daar deurgebreek het? Hoe lyk dit op aarde as hemel deurbreek Van paradys tot koninkryk van die

Mark 11:1-7. Jesus se intog in Jerusalem, en wat Hy daarmee aan ons openbaar (a).

Die ekonomie en die Christen n perspektief. 1 Desember 2010

SISTEMATIESE TEOLOGIE 1. Module 3 TEOLOGIE CHRISTOLOGIE PNEUMATOLOGIE SERTIFIKAAT IN CHRISTELIKE DIENS.

Mattheus 6:9 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

Preek Jan Steyn Sondag 29 Oktober Teks: Efesiers 2:1-10. Tema: In Christus lewe jy. Inleiding:

*29 Desember 4 Januarie

Parashah 8: Vayish lach (חלשיו) En Hy Het Gestuur. Nuwe Verbond: Matt. 26:36 tot 46; Rom. 12:19; Fil. 3:5; Heb. 8:8; Jak. 7:4 tot 10.

GOD SE VINGERAFDRUKKE VAN GENADE

Appendix A. 4 Detail of which songs were not approved for now and will be looked at again, are in unpublished

Sing vooraf staande: Skrifberyming 1-1:1, 2 (24:1, 2)

DIE DOOP VAN GELOWIGES (SG. BEKERINGSDOOP)

Romeine. Riglyne vir n lewensveranderende reis deur Paulus se bekendste boek. Dr J de Koning

Parashah 50: Ki Tavo תבוא) (כי Wanneer Jy Binnegaan

Isaiah 38:19 19 The living, the living, he thanks you, as I do this day; the father makes known to the children your faithfulness.

Addendum A Consent form

Transcription:

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE IS JY BRUID? DAAN LöTTER 13 AUGUSTUS 2017 NELSPRUIT 1

IS JY BRUID? INHOUDSOPGAWE Inleiding...3 Wie is die Bruid van Christus...3 Waar gaan ons bly.?...4 DIE HEBREEUSE HUWELIK...4 Hoe pas dit in ons lewens in?...5 Watter rol speel die KETTUBAH (BELOFTE) van God in ons lewens?...6 God se ewige Kettubah:...8 2

TEMA - IS JY BRUID? Inleiding. in die onlangse verlede het Johan Putter oor die Bruid van Christus gepreek. Hy het aan die Joodse huwelik geraak en 'n klompie dinge aan die hand daarvan verduidelik. Ek gaan baie vinnig oor die die Hebreeuse huwelik verwys en 'n paar terme gebruik wat veel makliker is en dan ook na die ooreenkoms tussen die Hebreeuse huwelik en die lewe van 'n gelowige verwys. Dan die verband tussen die huwelik en die nagmaal en die bruid van Christus. In Johan se preek het hy baie detail gegee, maar ek vat baie daarvan saam om vroeg by die vraag Is jy Bruid? uit te kom. Wie is die Bruid van Christus Daar is verskeie geleerde idees oor wie die bruid van Christus is. Kom ons kyk gou na die volgende aspekte: As ons die kort beskrywing van die Ou Tetament gee, is dit n getuienis van die alles wat God gedoen het van die skepping to die koms van Jesus om die mens te kry om heilig te lewe sodat elkeen aan die einde van hulle aardse lewens vir ewig in God se teenwoordigheid deur te bring. Sedert die sondeval, regdeur die geskiedenis faal die mens gedurig om afgesonder en heilg te leef. Dan stuur Vader sy Seun om en die ewige perfekte offer te wees dat die mens daarna in Jesus kan glo en geheilig en afgesonder kan leef om God se droom dat alle mense die ewigheid saam met Hom kan kom deurbring. Ons moet die keuse maak en ons lewens sonder vlek of rimpel kry deur die lewegewende bloed van Jesus. Reg deur die Woord is dit duidelik dat God n verbondsgod en n verhoudingsgod is. Hy smag na verhoudings met alle mense. As Hy dan in die Wpoord laat opteken in Joh 3:16 Want so life het God die wêreld gehad dat Hy sy eniggebore Seun gegee het sodat elkeen wat ion Hom glo nie verlore sal gaan nie, maar die ewige 3

lewe sal hê. beteken dit nie dat God die materie van die die wêreld lief het nie, maar die MENS, elkeen van ons. Wanneer daar neergeskryf word dat Jesus na die huis van Sy Vader gaan om vir ons n woonplek voor te berei, beteken dit dat Hy vir ons, sy bruid plek gaan voorberei.(joh 14:2,3) Hy het ons die opdrag in Matt 28:19 gegee om ALLE mense van Hom te leer en na Hom te lei. Waar gaan ons bly.? Op die eiland Patmos wys God vir Johannes (Open21:2,3) 2. Ek het die heilige stad, die Nuwe Jerusalem, wat uit die hemel van God af neerdaal, gesien. Sy was soos n bruid wat vir haar eggenoot versier is. 3.Van die troon se kant af het ek toe n kragtige stem hoor sê: Kyk, die woonplek van God is by die mense en Hy sal by hulle woon hulle salsy volke wees en God sal self by hulle woon as hulle God. Dis duidelik dat die stad SOOS n bruid gelyk het. (Aanhaling uit die Grieks - Afrikaans Liniëre vertaling. In Sommige Engelse vertalings word die word :.. as a bride.. gebruik wat beteken SOOS n bruid en nie AS n bruid nie.) DIE HEBREEUSE HUWELIK Die Hebreeuse huwelik het uit hoofsaaklik 6 stappe bestaan, soos volg LEKAH - Wanneer die jong man die meisie van sy keuse sien en kontak met haar maak en hy is kortasem en haar kniegies raak lam, word dit die LEKAH genoem (Om te onthou assosieer met "Sjoe ek LAAIK HAAR - Lekah ) SEGULA - na 'n tydjie van ontmoetings sal die jong man haar vra of hulle verloof kan raak. Hy maak aan haar bekend dat sy nou vir hom afgesonder word. Dit beteken dat daar verdere stappe geneem gaan word vir hulle verlowing / troue. MIKVAH - Dit was letterlik 'n rituele bad met onderdompeling om haar skoon te maak vir die stappe wat kom. Dis die tyd waar die meisie nou vrykom van die dinge van die verlede. KETUBBAH - Tydens hierdie stap kom die families bymekaar en die vader van die jong man en die meisie stel 'n kontrak op van wat die bruidegom onderneem om te 4

doen vioor hy haar mag kom haal. Dan gaan die jongman weg en hy kan vir selfs 'n paar jaar weg wees. Nou is hulle streng gesproke reeds getroud. Wyn speel 'n baie belangrike rol in die Hebreeuse leefstyl. Baie geleenthede en gebeurtenisse is met 'n glas wyn afgesluit / beseel. Selfs in die Joodse kultuur gebeur dit vandag nog. Sodra die kotrak afgehandel is drink die bruidegom en sy bruid saam 'n glas wyn. HUPPAH - Sodra die vader besluit die tyd is reg, gaan sy seun terug en gaan haal die meisie. By hulle woning aangekom, is daar 'n groep gaste wat hulle ontvang en dan in 'n lokaal gaan wag en begin feesvier. Die bruidegom en bruid gaan na hulle kamer en daar neem hulle deel aan die huweliksdaad. Die bloed wat gaan aandui dat sy 'n maagd is word op 'n spesiale doek afgedruk en dit word aan die getuies van haar familie gegee. Later kom hulle uit en dan gaan hulle saam met die gaste na die feeslokaal en vier fees. Die fees kan tot 7 dae lank duur. As daar gevind word dat die bruid nie 'n maagd was nie, word sy met sonop gestenig. WOW! Dis net hier waar die "super genade lering" 'n knou kry. Hulle leer die Bloed van Jesus het ALLES gedoen, ons kan nou maar net aan gaan, ons is weder gebore en niks kan nou meer aan ons raak nie. Die vyand en generasievloeke en sonde het nie meer n vatplek aan ons nie. Hoe pas dit in ons lewens in? Soos ek dit sien gebeur die volgende: LEKAH - Toe God die mens gemaak het, het Hy reeds gesê: "Dit was baie goed" en dit was goed. Deur die OT is God se plan duidelik en die mens faal voortdurend. Hy gee Jesus as die ewige offer vir die totale mensdom en in Hom sien ons die oplossing wanneer ons die Evangelie hoor. SEGULA - Nadat ons Jesus ontmoet het, neem ons hom aan as ons koning en saligmaker. Ons leer dat Hy ons bruidegom gaan wees. (2 Kor 11:2-4 en Open 5

19:7-9)) Die vereiste is dat ons 'n lewende verhouding met Hom moet kweek en van ons ou lewe ontslae moet raak. Ons moet vir Hom afgesonder wees. MIKVAH - Nou is dit tyd om van ons ou lewe ontslae te raak. Ons word gedoop en ons sterf in daardie water en ons gemors bly agter en as nuwe mens kom ons uit die doopwater op. (Heb 12:1-2) KETUBBAH - Reg deur die Woord van God vertoon Vader vir ons sy KETUBBAH. Wat beteken dit Sy belofte in hierdie verhouding tussen ons en Hom is opgesom in die name van God. God se Hy is Tydens hierdie stap kom die families bymekaar en die vader van die jong man en die meisie stel 'n kontrak op van wat die bruidegom onderneem om te doen voor hy haar mag kom haal. Dan staan Jesus uit die graf op en nadat Hy sy mense oortuig het dat Hy regtig opgestaan het gaan Hy na Sy Vader volgens Joh 14 : 1-3. Ons ontvang die Heilige Gees om ons te leer, te rig en ons te help om op die regte pad te bly en rein te bly. HUPPAH - Wanneer kom Jesus terug vir Sy bruid? Net die Vader weet. Sodra die vader besluit die tyd is reg, kom Jesus sy bruid haal en hulle keer terug vna die Vader se huis na die woonplek wat voorberei is. Daar vind die toets plaas en as die bruid 'n maagd is, maw sonder vlek of rimpel gaan sy saam na die feesmaal vir die ewige teenwoordigheid met God Nou wat gebeur as sy nie enduit rein gebly het nie en nie vlekloos en sonder rimpel gevind word nie, behoort sy gestenig te word. In hemelse terme beteken daardie uitwerp uit die teenwoordigheid van God en die ewige verderf. Dit staan nie in die Woord nie, maar ons kan dit aflei van die gevolge vir die twee misdadigers weerskante van Jesus op Golgota. Watter rol speel die KETTUBAH (BELOFTE) van God in ons lewens? God die Vader gee ons Jesus Christus in menslike formaat om as voorbeeld op aarde op te tree. Hy is in alle opsigte waarlik God en waarlik mens, daarom is dit eenvoudige wiskunde dat Jesus in all opsigte beantwoord aan die beloftes van God soos in Sy ewige KETTUBAH. Dus, as Jesus ons 'n stukkie brood gee en sê 6

dat dit sy liggaam is, kan ons aanvaar dat die beloftes van God in die gees in hierdie stukke brood bevast word. Wanneer ons dit eet, word dit deel van ons en ons behoort soos Jesus te dink, praat en op te tree!! Wanneer die KETTUBAH aanvaar word, bied Jesus sy bruid 'n glas wyn aan. Wanneer ons by die nagmaal die wyn aanvaar, aanvaar ons die volle implikasies van bruidskap ook? Met die instelling van die nagmaal het die dissipels dalk nie dadelik die volle betekenis verstaan nie, maar toe Jesus hulle die wyn gegee het, het hulle dalk besef wat aangaan. Dit word maklik net 'n gebruik of 'n ritueel om die broodjie te eet en die wyn te drink, maar besef ons dat ons eintlik Jesus se kontrak om Sy bruid te wees aanvaar en dat ons 'n proses van heiligmaking gaan volg en rein gaan bly en te alle tye gereed te wees vir Sy terugkeer. Wat verder belangrik is, is dat ons nie ons opdragte moet vergeet nie. Ons moenie nou net wag dat Jesus ons kom haal en uit hierdie wêreld verwyder nie, ons moet Jesus aan die verloregaande mensdom vertoon. Ons moet soos Hy dink, praat en doen, dis tog duidelik in Matt 28:16 tot 19. Groot taak, maar ook 'n groot voorreg om as die ambassadeur van Christus Jesus aangestel te wees. (2 Kor 5 : 18-22) Wees geseend!! DAAN LOTTER <<<<<<<<<<<<< +++++++>>>>>>>>>>>> 7

God se ewige Kettubah: Jehovah Elohim: Creator: Genesis 1:1 Jehovah: The covenant name of God; our Father. Genesis 2:7 El-Shaddai: My supply. My nourishment, Almighty God. Genesis 17:1 Adonai: Master or Lord. Genesis 18:3 Jehovah-Jireh: Provider and my vision. Genesis 22:14 Jehovah-Rophe: My healer. Exodus 15:26 Jehovah-Nissi: My victory. Exodus 17:15 Jehovah-Mikkadesh: My sanctifier. Leviticus 20:7,8 Jehovah-Shalom: My peace (fullness). Judges 6:24. Jehovah-Tsebahoth: God of Hosts. 1 Samuel 1:3 Jehovah-Heleyon: God most High. Psalm 7:17. Jehovah-Rohi: My Shepherd. Psalm 23:1. Jehovah- Shamah: He is there; He is present. Ezekiel 48:35. Jehovah-Elohay: God my God. Zechariah 14:5. Ehyah Asher Ehyeh: Literally, I will be what I will be.(i am that I am) Exodus 3:14. Jah (poetical language) The Lord. Expressive of eternal existence. Psalm 68:4 Abba Father 8