GOD IN 3D LEIERSGIDS. Uitgawe 2018 Emmaus Sentrum Geen duplisering sonder toestemming. Posbus 111, Paarl, 7620 Dienssentrum Tel:

Similar documents
GOD STORIES LEIERSGIDS. Uitgawe 2017 Emmaus Sentrum Geen duplisering sonder toestemming. Posbus 111, Paarl, 7620 Dienssentrum Tel:

GOD SE VINGERAFDRUKKE VAN GENADE

Bybel vir Kinders bied aan. God Toets Abraham se Liefde

(Uit Leef stroom-op! hoofstuk 1)

1. OM JESUS TE VOLG: 2. DTR die verhouding:

Bybel vir Kinders. bied aan. Die vrou by die put

"Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee

Welkom by ons Aanddiens! Kom geniet n koppie koffie in die saal na die diens!

Dit bring ons by ons tweede handvatsel in `n strewe na die leef van die Koninkryk Kultuur nl: Genade pad.

Die wedersydse verhouding tussen geloof en geestesgesondheid. Dr Deon Bruwer

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Join us for a Seminar/Presentation by the author of the book below: When: 9 March 2015 Where: Helderberg High School Chapel Time: 19h00

Les 6 vir 10 November 2018

Preek Jan Steyn 25 Februaie Teks: Johannes 13:1-35. Tema: Saamwees (op mekaar gerig wees) Inleiding:

Bybel vir Kinders bied aan. Die Hemel God se pragtige huis

Die Hemel God se pragtige huis

GROEIGROEP MATERIAAL BADBOYS OM DIE KRUIS KAJAFAS

Kain vermoor Abel (Genesis 4:8)

Bybelskool van Centurion. 27 Maart Welkom

DOELSTELLING DANKIE TERUGVOER

'n GEMEENTE VAN GOD MET JESUS CHRISTUS AS HOEKSTEEN

BEGIN BY DIE EINDE: Wat moet met jou gebeur as jy doodgaan?

10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf

Community of Practice

Oktober Lees: Mattheus 7:1-12 Fokus: vers 6-11

n Verduidelijking van die Nuwe Verbond deur Dr. Marc s. Blackwell Sr.

n Prins word die Skaapwagter

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (d)

Die ekonomie en die Christen n perspektief. 1 Desember 2010

Let it be. Laat dit wees. Monday 18 June 12

DIE GODHEID Matt 28:19 veelgodery.

Jan Steyn Preek Sondag 12 Augustus Teks: Lukas 19:1-10. Tema: Genade groter as myself.

Kleingroepe as Gemeenskappe van Dissipels...

Jan Steyn preek 8 Julie Teks: Romeine 5:1-11 (1 Timoteus 1:1) Tema: Christus Jesus ons Hoop

Huwelike in ons familie. Efesiërs 5:21-33 & 1 Joh 4:9.10. Trinitas is n verloste familie diensknegte wat gestuur is.

Mattheus 6:9-10 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

Hoor God deur Drome en Visioene Hear God through Dreams and Visions

Twee van die grootste leuens oor sukses wat aan ons en aan ons kinders deur die samelewing vertel word.

Oggenddiens 19 Augustus Windhoek

Kom ons herinner mekaar aan die toetse wat ons tot nou toe hanteer het:

Jy sal lewe deur die onverdeelde trou van die Here. Jesaja 36-37:14, 20, 32

Wie is Jesus? Wie is Jesus? KLEINGROEPBEDIENING. Predikant: Wilhelm Leuschner Sel: Epos:

Het jy al gehoor van die Vier Geestelike Wette?

Isaiah 38:19 19 The living, the living, he thanks you, as I do this day; the father makes known to the children your faithfulness.

Mark 9: Fokus: 9:35-37 By die dienende Christus moet ons dienskneg-dissipels word.

INHOUDSOPGAWE LES LESTEMA WEEK VAN BLADSY. Die Innerlike Dissipline van Gebed 8 Oktober 15. Die Innerlike Dissipline om te Vas 15 Oktober 18

GRADE 12 SEPTEMBER 2012 RELIGION STUDIES P2

Catullus se Carmina in Afrikaans vertaal: n funksionalistiese benadering

Hoe verskil die Christelike vryheid waarvan Paulus praat van die samelewing se manier van dink oor vryheid?

Lisa Bevere. New York Times- topverkoperskrywer DIE LEEUTJIE. Illustrasies deur Kirsteen Harris-Jones

Mattheus 6:9 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

Die maan en sy rol in ons wereld *

As-Woensdag. Baie welkom in die 46 dae lydenstyd Taizè-musiek bring ons in die stemming om na God, na onsself, na mekaar en na ander te luister

Van Vervolger tot Prediker

Hoofstuk 1. Eensaamheid: woordverklaring

Skriflesing: 1 Johannes 1:1-10 Teks: 1 Johannes 1:4 Sing- Ps. 66:1, Ps. 19:1; Ps. 65:8; Ps. 100:1,4

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE

Definition2 - SALWING = GODDELIKE AANSPORING OM TE FUNKTIONEER/ANOINTING = THE UNCTION TO FUNCTION

Pretoria- 23 Junie 2012

Die verheerlikte Jesus se seën en ons. Vandag vier ons die troonsbestyging van die Koning van die konings.

Die regering van die Kerk 1Tim 2: Christus se wil dat vroue leerlinge moet wees... maar nie self mag onderrig gee nie.

Waar is God as ons swaarkry?

Luister na God. enlewe vir ewig

19.20 BESKRYWINGSPUNT STREEKSINODE NOORDWES KATEGISMUS (Art 124) POINT OF DESCRIPTION REGIONAL SYNOD NORTH WEST CATECHISM (Art 124)

Addendum A Consent form

HOE GROEI BY MENSE PLAASVIND. Enkele Inleidende Opmerkings ter Agtergrond

Die uitnodiging van God aan die hele wêreld, is om n

Hannah Ball 1796 Buckinghamshire Robert Raikes kinders op straat eerste Sondagskool Surrey Chapel 1831 Brittanje 1,250,000 kinders per week

Gen 17:1-14; Rom 4:1-12; Kol 2:1-12

Nagmaal is n Tyd van herinnering n Geleentheid om die Here te dank dat Hy aan die kruis gesterf het vir ons sonde.

Mattheus 5:27-30 Ons nuwe dissipel-lewe volgens die HERE se gebooie begin on ons harte. In vers wys Jesus hierdie waarheid uit die 7de gebod.

AS HERMENEUTIESE RAAMWERK VIR. Voorgelê ter vervulling van die vereistes vir die graad DOCTOR DIVINITATIS

Preek Jan Steyn Sondag 29 Oktober Teks: Efesiers 2:1-10. Tema: In Christus lewe jy. Inleiding:

1Kon 18:41-46 In Israel vol Goddeloosheid en afvalligheid wys die HERE: Ek's die enigste ware God... die Een wat lewe gee.

Brandende Harte! Ontmoet God en word passievolle navolgers van Jesus. Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Hoe lyk dit in mense se lewens as hemel daar deurgebreek het? Hoe lyk dit op aarde as hemel deurbreek Van paradys tot koninkryk van die

Excelsus (die Sentrum vir Bedieningsontwikkeling) bied in 2019 die volgende aan:

Together moving in unity to fulfill our God-given missional calling! DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA. Afrikaans AFM - AGS

Wanneer die kerk verdwaal in valsheid word dit n vertoonvenster van Afgode diens.

ToekomsVenster Aan die anderkant van 2020

To fulfill. To complete its purpose. He was the end of the law. It was a "schoolmaster to bring us to Christ"

Mattheus 5:3 Salig is die wat arm van gees is, want aan hulle behoort die koninkryk van God.

Verkorte Oorsig oor die Normale Christenlewe

5. n Ewige toekoms vir my kind Here. Joh.6:40 elkeen wat die seun sien en in Hom glo, die Ewige Lewe sal hê

Inhoudsopgawe. Voorwoord deur Wayne Grudem... 7 Inleiding Eindnote

MOTHEO/XHARIEP HOëRSKOLE ATLETIEK MOTHEO/XHARIEP HIGH SCHOOLS ATHLETICS

Die leuen van die samelewing: Jou toekoms is in jou eie hande en jy is in beheer van jou lewe!

Die eerste is God beskik alles: God het alles vooraf beplan en haarfyn uitgewerk en alles werk presies so uit soos Hy dit beplan het.

Mattheus 6:1-4 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE

OEPS! WAAR IS MY GELOOF HEEN?

Mei Lees: Mat 5: Hoekom? Ook sy prediking hier in-ie Bergpredikasie.

from the group who had gathered there.

Is profesie oor Christus in die Ou Testament altyd direk Messiaans?

Die betekenis van die kruis (1)

To abandon prayer is to embrace atheism. Alec Motyer

10 Dae van Gebed. Dag 1 Bly in Christus. Johannes 15:1-17

PREPARATORY EXAMINATION. IN THE MAGISTRATE'S COURT FOR THE DISTRICT OF JOHANNESBURG HELD IN JOHANNESBURG.

Preek Jan Steyn op Sondag 25 Maart 2012 Teks: Johannes 12:20-36 en Johannes 3: Tema: Vreemde verheerliking

Tema: Die ware besnydenis: Hoe leef ek vandag as Jesus se dissipel?

Transcription:

GOD IN 3D LEIERSGIDS Uitgawe 2018 Emmaus Sentrum Geen duplisering sonder toestemming Posbus 111, Paarl, 7620 Dienssentrum Tel: 082 838 3298 E-pos: emmausinfo@mweb.co.za Webtuiste: www.emmaussentrum.co.za Finale Redakteur Elzanne van der Westhuizen Ontwerp en uitleg Gerda van Zyl www.creativesquare.co.za

1 GOD IN 3D LEIERSGIDS INHOUDSOPGAWE Samestelling van Programme 2 Program 1 3-5 Program 2 6-10 Program 3 11-13 Program 4 14-18 Program 5 19-23 Program 6 24-27

2 SAMESTELLING VAN PROGRAMME LOGIN Aanknopingsvraag om kleingroepsbespreking aan die gang te sit. AANLYN Vrae vir verdere kleingroepsbespreking oor die onderwerp. NEUTEDOP Opsomming van die kernidee van die program. WOORD EN VRAE Ekstra tekste en vrae rakende die onderwerp. Hierdie tekste kan deel uitmaak van die kleingroepbyeenkoms of by die huis deurgewerk word in stiltetyd. @HOME Iets vir die tieners om by die huis te doen. BUITE DIE BOKS n Uitdaging vir die week. SOEKENJIN Ekstra inligting vanuit ander bronne, bv. boeke en die web. Hierdie inligting kan ook tydens die kleingroepbyeenkoms of by die huis in stiltetyd gebruik word. MY SPACE In hierdie spasie kan tieners die geestelike dissipline van joernaal-skryf inoefen. Afhangende van die les, kan dit ook tydens die kleingroepbyeenkoms of by die huis gebruik word. GEBED n Gebed vir gebruik tydens die kleingroepbyeenkoms of by die huis. GRENSLOOS Ander media, bv. films en musiek, wat kan gebruik word as verdere vaslegging van die tema.

3 LEIERSGIDS GOD IN 3D PROGRAM 1 GOD IN 3D TEMA EN DOEL VAN PROGRAM Die doel van hierdie program is om die jongmense te help verstaan dat daar baie verskillende Godsbeelde en metafore is vir God. Nie een is verkeerd nie omdat elkeen onvolledig is en geen beeld ooit genoeg sal wees om God se grootheid vas te vang nie, tog gee die Bybel vir ons beelde en metafore wat elkeen iets van God se karakter uitbeeld. LOGIN Vader? Moeder? Koning? Vriend? Hemelwese? Baas? Wetenskaplike? Krag? Watter een is reg? AANLYN Is God vir jou...? (omkring of onderstreep die woorde wat jou belewenis met God beskryf) Ver, misterieus, krag, Skepper, almagtig, Regeerder, oordeel, beskik, sorg, omgee, leer jou dinge, wys, liefde, intiem, naby Watter ander woorde sou jy gebruik om God se eienskappe te beskryf? Lees en bespreek Johannes 1:18 & Sefanja 3:17. Hoekom het ons verskillende prentjies/beelde van God? God is nie (word nie vasgevang) in een beeld nie... Daar is 'n storie van 3 blinde muise wat 'n olifant ondersoek het. Een het aan die slurp gevoel, een het aan die stert gevoel en die laaste een het aan die voet gevoel. Elkeen se beskrywing was verskillend, maar ook reg. Ons almal ervaar en sien God verskillend, tog bly God steeds die almagtige Skepper-God. Die verskillende fasette van God skyn soos n wit lig deur n glasprisma. Wat word met die vergelyking bedoel? God se lig (beeld) skyn soos deur n prisma en ons elkeen sien n deel ( n kleur) van God wat reflekteer. Saam kan ons n voller prentjie van God kry en meer van God se eienskappe raaksien. Daarom is dit belangrik om met mekaar te gesels oor hoe ons God ervaar en beleef in ons lewens. NEUTEDOP Ons het almal verskillende Godsbeelde. Daar is nie net een regte Godsbeeld en die ander is almal verkeerd nie. Dit is goed as ons bewus is waarvandaan dit kom (eienskappe van God wat ons beleef) en hoe dit ons ervaring van God beïnvloed. SOEKENJIN Web Soek eienskappe van God in die Bybel by: www.bybel.co.za

4 www.biblegateway.com Nooma 021:She - Rob Bell Hoe verskil die fliek "Noah" (2014) met Russel Crow as hoofkarakter van die Bybelse verhaal? Hoe verskil die karakter van God wat uitgebeeld word van jou siening van God? Boeke God is... Exploring the Many Sides of God - David Rhodes and Chad Norris Pictures of God - Mark Oestreicher BUITE DIE BOKS Dink daagliks aan nuwe beelde en metafore vir God, sodat jy nooit God in 'n "boksie" plaas nie. Watter nuwe prentjies van God sien jy hierdie week raak? @HOME Maak n collage van foto s of prente uit tydskrifte wat vir jou herinner aan God se eienskappe... Jy kan selfs net n foto van iets wat jou herinner aan God se grootheid, teen jou muur plak. WOORD & VRAE Nog tekste in die Bybel waarin verskillende beelde van God voorkom: Jesaja 40:11 Lukas 13: 34 Matteus 6:9 7:7 25:21 Psalm 11:7; 126: 2 Johannes 6: 48; 15:1 Sefanja 3:17 Openbaring 5: 5 Jesaja 43:15 Jeremia 10:7 2 Samuel 22:17 Watter beelde kan jy raaksien? Skryf dit hier neer... MY SPACE Teken hier n simboliese prentjie van God (of eienskappe van God): Het hierdie program jou gedagtes oor God en jou Godsbeelde enigsins verander? Wat sal jy graag wil onthou en saamneem op die pad vorentoe? GEBED Gebruik die volgende metafore/beelde om elke dag hierdie week vir God te aanbid: Herder Arend Geliefde Berg Oorwinnaar Koning

5 Moeder GRENSLOOS God of Wonders Chris Tomlin Lord of all creation of water, earth and sky The heavens are your Tabernacle Glory to the Lord on high God of wonders beyond our galaxy You are holy, holy The universe declares your majesty And You are holy, holy Lord of heaven and earth Hallelujah, to the Lord of heaven and earth Omkring die woorde wat vir jou uitstaan en gebruik die lied as gebed. Despicable Me 1 Gru is n villian wat nooit liefde ervaar het nie. Dan neem hy drie dogetertjies aan as sy eie kinders en hulle sien hom vir wie hy regtig is: liefdevol, beskermend en vol omgee. Hoekom dink jy sien en ervaar die kinders vir Gru anders as die wêreld? Hoe beïnvloed jou ervarings in die lewe jou beeld van God? GOD IN 3D LEIERSGIDS INNIWOORD-REEKS Geen duplisering sonder toestemming