As-Woensdag. Baie welkom in die 46 dae lydenstyd Taizè-musiek bring ons in die stemming om na God, na onsself, na mekaar en na ander te luister

Similar documents
Bybel vir Kinders. bied aan. Die vrou by die put

Welkom by ons Aanddiens! Kom geniet n koppie koffie in die saal na die diens!

"Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee

Bybel vir Kinders bied aan. God Toets Abraham se Liefde

1. OM JESUS TE VOLG: 2. DTR die verhouding:

Dit bring ons by ons tweede handvatsel in `n strewe na die leef van die Koninkryk Kultuur nl: Genade pad.

n Prins word die Skaapwagter

(Uit Leef stroom-op! hoofstuk 1)

n Verduidelijking van die Nuwe Verbond deur Dr. Marc s. Blackwell Sr.

Bybel vir Kinders bied aan. Die Hemel God se pragtige huis

Die Hemel God se pragtige huis

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Die wedersydse verhouding tussen geloof en geestesgesondheid. Dr Deon Bruwer

Preek Jan Steyn 25 Februaie Teks: Johannes 13:1-35. Tema: Saamwees (op mekaar gerig wees) Inleiding:

Kain vermoor Abel (Genesis 4:8)

GROEIGROEP MATERIAAL BADBOYS OM DIE KRUIS KAJAFAS

BEGIN BY DIE EINDE: Wat moet met jou gebeur as jy doodgaan?

Excelsus (die Sentrum vir Bedieningsontwikkeling) bied in 2019 die volgende aan:

Die verheerlikte Jesus se seën en ons. Vandag vier ons die troonsbestyging van die Koning van die konings.

DOELSTELLING DANKIE TERUGVOER

Kom ons herinner mekaar aan die toetse wat ons tot nou toe hanteer het:

5. n Ewige toekoms vir my kind Here. Joh.6:40 elkeen wat die seun sien en in Hom glo, die Ewige Lewe sal hê

Bybelskool van Centurion. 27 Maart Welkom

Oktober Lees: Mattheus 7:1-12 Fokus: vers 6-11

Jan Steyn preek 8 Julie Teks: Romeine 5:1-11 (1 Timoteus 1:1) Tema: Christus Jesus ons Hoop

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (d)

Kleingroepe as Gemeenskappe van Dissipels...

Die leuen van die samelewing: Jou toekoms is in jou eie hande en jy is in beheer van jou lewe!

'n GEMEENTE VAN GOD MET JESUS CHRISTUS AS HOEKSTEEN

Jan Steyn Preek Sondag 12 Augustus Teks: Lukas 19:1-10. Tema: Genade groter as myself.

Van Vervolger tot Prediker

Het jy al gehoor van die Vier Geestelike Wette?

Hoofstuk 1. Eensaamheid: woordverklaring

GOD SE VINGERAFDRUKKE VAN GENADE

GOD IN 3D LEIERSGIDS. Uitgawe 2018 Emmaus Sentrum Geen duplisering sonder toestemming. Posbus 111, Paarl, 7620 Dienssentrum Tel:

Jy sal lewe deur die onverdeelde trou van die Here. Jesaja 36-37:14, 20, 32

Les 6 vir 10 November 2018

Waar is God as ons swaarkry?

Join us for a Seminar/Presentation by the author of the book below: When: 9 March 2015 Where: Helderberg High School Chapel Time: 19h00

To fulfill. To complete its purpose. He was the end of the law. It was a "schoolmaster to bring us to Christ"

DIE GODHEID Matt 28:19 veelgodery.

Preek Jan Steyn Sondag 29 Oktober Teks: Efesiers 2:1-10. Tema: In Christus lewe jy. Inleiding:

Isaiah 38:19 19 The living, the living, he thanks you, as I do this day; the father makes known to the children your faithfulness.

Community of Practice

Definition2 - SALWING = GODDELIKE AANSPORING OM TE FUNKTIONEER/ANOINTING = THE UNCTION TO FUNCTION

Die betekenis van die kruis (1)

GEHOORSAAMHEID AAN GOD

Teks: 1 Konings 19:15-21, 2 Konings 2:1-15 en Jesaja 61:1-11. Tema: Die mantel van Elia en die mantel van Christus. Agtergrond: 1 Konings Hoofstuk 18

Together moving in unity to fulfill our God-given missional calling! DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA. Afrikaans AFM - AGS

10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf

Mattheus 6:9-10 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

Let it be. Laat dit wees. Monday 18 June 12

Nagmaal is n Tyd van herinnering n Geleentheid om die Here te dank dat Hy aan die kruis gesterf het vir ons sonde.

Wie is Jesus? Wie is Jesus? KLEINGROEPBEDIENING. Predikant: Wilhelm Leuschner Sel: Epos:

MEGILOTH 2: ESTER / ESTHER

LES LESTEMA WEEK VAN BLADSY

Mark 9: Fokus: 9:35-37 By die dienende Christus moet ons dienskneg-dissipels word.

Gen 17:1-14; Rom 4:1-12; Kol 2:1-12

Twee van die grootste leuens oor sukses wat aan ons en aan ons kinders deur die samelewing vertel word.

Die ekonomie en die Christen n perspektief. 1 Desember 2010

INHOUDSOPGAWE LES LESTEMA WEEK VAN BLADSY. Die Innerlike Dissipline van Gebed 8 Oktober 15. Die Innerlike Dissipline om te Vas 15 Oktober 18

THE FIVE MEGILOTH ESTHER SONG OF SONGS RUTH ECCLESIASTES LAMENTATIONS

Tema: Die ware besnydenis: Hoe leef ek vandag as Jesus se dissipel?

Addendum A Consent form

Die regering van die Kerk 1Tim 2: Christus se wil dat vroue leerlinge moet wees... maar nie self mag onderrig gee nie.

HOE GROEI BY MENSE PLAASVIND. Enkele Inleidende Opmerkings ter Agtergrond

Pride gets no pleasure of having something, only having more of it than the next man C. S.

Skriflesing: 1 Johannes 1:1-10 Teks: 1 Johannes 1:4 Sing- Ps. 66:1, Ps. 19:1; Ps. 65:8; Ps. 100:1,4

Lees: Jesaja 1. HK Sondag 33, vraag & antwoord Dordtse Leerreëls 1:13. Teks: Jesaja 1:3, HK Sondag 33, vraag & antwoord 89 & 90

kwartaal 01 LEWE IN DIE LIG soos Hy in die lig is.

Hoe verskil die Christelike vryheid waarvan Paulus praat van die samelewing se manier van dink oor vryheid?

OEPS! WAAR IS MY GELOOF HEEN?

Mei Lees: Mat 5: Hoekom? Ook sy prediking hier in-ie Bergpredikasie.

Sing vooraf staande: Skrifberyming 1-1:1, 2 (24:1, 2)

Catharina Maria Conradie

Mattheus 6:1-4 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

28 Oktober 2012 dink aan die Hervorming. Wegdros is Ten tye van die Hervorming het wegdrossery sommer erg plaasgevind

Catullus se Carmina in Afrikaans vertaal: n funksionalistiese benadering

BRUID VAN JESUS. PREDIKER: Pastoor Johan Putter PLEK: Mbombela DATUM: 9 Julie Page 1 of 11

Filippense 1:27-30 Ermelo 20/09/2015(Doop)

Preek Jan Steyn op Sondag 25 Maart 2012 Teks: Johannes 12:20-36 en Johannes 3: Tema: Vreemde verheerliking

Huwelike in ons familie. Efesiërs 5:21-33 & 1 Joh 4:9.10. Trinitas is n verloste familie diensknegte wat gestuur is.

Die Blye Boodskap. The Good News

Is profesie oor Christus in die Ou Testament altyd direk Messiaans?

Hoofstuk 2: Hoekom doen ek dit?

Downloading allowed. Sharing allowed with credit to MPC. No changes or commercial use allowed. Aflaaibaar. Verspreding toegelaat met krediet aan MPG.

Hoe lyk dit in mense se lewens as hemel daar deurgebreek het? Hoe lyk dit op aarde as hemel deurbreek Van paradys tot koninkryk van die

Wanneer die kerk verdwaal in valsheid word dit n vertoonvenster van Afgode diens.

19.20 BESKRYWINGSPUNT STREEKSINODE NOORDWES KATEGISMUS (Art 124) POINT OF DESCRIPTION REGIONAL SYNOD NORTH WEST CATECHISM (Art 124)

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE

Die eerste is God beskik alles: God het alles vooraf beplan en haarfyn uitgewerk en alles werk presies so uit soos Hy dit beplan het.

Die Kalender uit die Skrif

Preek Jan Steyn 26 Januarie Teks: Mattheus 8 en Handelinge 3 (Jakobus 5:14-16) Tema: Jesus die Geneser. Inleiding:

Mattheus 6:9 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

DIE NUWE HEMEL EN DIE NUWE AARDE 1Toe het ek 'n nuwe hemel en 'n nuwe aarde gesien. Die eerste hemel en die eerste aarde het verdwyn, en die see het

IN THE SUPREME COURT OP SOUTH AFRICA. CORBETT, MILLER, JJA et NICHOLAS, AJA

Mattheus 5:27-30 Ons nuwe dissipel-lewe volgens die HERE se gebooie begin on ons harte. In vers wys Jesus hierdie waarheid uit die 7de gebod.

Lisa Bevere. New York Times- topverkoperskrywer DIE LEEUTJIE. Illustrasies deur Kirsteen Harris-Jones

NIE ELKEEN WAT...!! nie die wil van die Vader doen nie sal nie in die koninkryk van die hemele ingaan nie!! en wat die wil van die Vader doen

Appendix A. 4 Detail of which songs were not approved for now and will be looked at again, are in unpublished

Transcription:

As-Woensdag Baie welkom in die 46 dae lydenstyd 2016 Taizè-musiek bring ons in die stemming om na God, na onsself, na mekaar en na ander te luister

Geloofsvernuwing deur Sy sterwe Lydenstyd en Paastyd die twee grootste feeste in die kerk In 2016 maak ons iets spesiaals van lydenstyd!! Lydenstyd begin met As- Woensdag op 10 Februarie 2016 met n byeenkoms om 18h00 Tema vir Lydenstyd:

Die kruis is die sentrale simbool in die hele Lydenstyd Die byeenkoms het n meditatiewe en stil karakter Kleur: Pers, purper en ander somber kleure

As-Woensdag is die begin van die Lydenstyd. Ons fokus op ons sterflikheid en verganklikheid asook op ons sondigheid teen God en ons medemens. Die naam hou verband met die gebruik in baie kerke om n kruis van as en olyfolie op die voorkoppe van die erediensgangers te maak as n herinnering aan die mens se sterflikheid, as teken van boetedoening en as bewys van salwing vir diensbaarheid.

Die as is afkomstig van die vorige jaar se palmtakke wat op Palmsondag gebring is en dan daarna verbrand word. Dit is die teken van sterflikheid en sondebelydenis

SIMBOLIEK Groot Christuskers met doringdraad vasgedraai 12 kleiner kerse: simbolies van 12 stamme van Ou Testament en 12 dissipels wat saam met Jesus sy Via Dolorosa gegaan het Kers by die Woord, want die Woord is die lig op ons pad Ligte wat deur lydenstyd verdoof word om ontlediging (kenosis) (Fil 2:5 e.v.) voor te stel

As-Woensdag Baie welkom in die 46 dae lydenstyd 2016 Taizè-musiek bring ons in die stemming om na God, na onsself, na mekaar en na ander te luister

Almal bid saam hardop O, Here, soos ek hier sit en stilword, mag my hart verander word deur hierdie ondervinding. Soos ek myself probeer indink en herinner aan Paasfees, maak van my n pelgrim in hierdie 40 dae. Dissiplineer my tot dissipelskap. Laat hierdie geestelike tyd vir my lei tot n geestelike feestyd. Suiwer my in hierdie tyd van selfsug en bekommernis sodat ek U en ander voluit kan dien. Ons bewonder U, o Christus en eer U, want U het ons kom red. Amen

Joël 2:12-14 Oproep tot bekering: Kom met julle hart terug na my toe: vas, huil en treur! Skeur julle harte en nie julle klere nie. Keer terug na die Here, julle God toe: Hy is genadig en barmhartig;

Joël 2:12-14 Oproep tot bekering: Hy is lankmoedig en vol liefde. Hy is bereid om straf te herroep. Wie weet of Hy nie die straf sal herroep nie; of Hy nie weer voorspoed sal gee nie sodat daar weer graan- en drankoffers sal wees vir die Here julle God.

Meditasie Dink oor drie dinge wat gedurende die afgelope jaar vir jou moeilik en/of uitdagend was. Waar het jy God daarin raakgesien? Hoe het die Here jou hierdeur gevorm? Wat het jy (her)ontdek oor God? Aanvaar opnuut weer Sy liefde vir jou.

Gebed In a multitude of testings, you shall learn courage. It doesn t matters the price you pay, but at any cost you must obtain strength of character and the fortitude to endure. I would build your resources until you will be able to carry unusually heavy loads and withstand intense pressures. You shall become an ambassador of the Kingdom of Heaven to whom I can assign critical missions, being confident that you are equipped to fulfill them

Gebed It shall be in vain if you anticipate resting in a comfortable place. Zion is already filled with those who are at ease. No, you shall find yourself in a place of training and discipline, so that when the moments of crisis come, you shall not become fainthearted, and you shall not be the victim of fear.

Gebed Trust in My instructions in all of this, as you have in different types of past experiences. I am faithful and loving, and I am doing this in order that you may meet the future days, and not be found lacking

Jesaja 58 oor vas Is die vas wat Ek wil hê, nie dit nie: om diè wat onregverdig gevange gehou word, te bevry, om die juk wat op mense druk, af te haal, om verdruktes vry te maak, om elke juk te breek? Is dit nie dat jy vir diè wat honger is, jou brood gee nie, dat jy aan armes en dakloses n blyplek gee nie? Dan sal die lig vir jou deurbreek soos die rooidag, jy sal gou herstel. Hy wat jou red sal voor jou uitgaan

Vas is nie n meriete-werk voor God nie Dit is n fokus-hulpmiddel op God Dit laat ons meer met God besig wees om sò geseën te word Besluit in stilte wat jy in lydenstyd gaan prysgee en opoffer (vas) om jou te herinner dat lydenstyd verootmoedigingstyd is n tyd om afhanklikheid van God te oefen (bv koffie, TV,ens). Kan jy dit waarvan jy vas dalk beskikbaar stel aan iemand in nood?

Riglyne vir die gesindheid tydens vastyd Matteus 6:16-18 As julle vas, moenie met lang gesigte rondloop nie. As jy vas, versorg jou hare en was jou gesig sodat niemand kan sien dat jy vas nie, behalwe jou Vader wat jy nie sien nie

Gebed Liturg: Here, mense ly om ons, maar ons voel nie altyd saam met hulle lyding nie Gemeente: Here, wees ons genadig Liturg: Here, ons verontskuldig onsself maklik en is nie altyd bewus van ons sonde nie. Gemeente: Here, wees ons genadig Liturg: Here, ons leef so maklik vir ons eie belange en voorveronderstellings

Gebed Gemeente: Here, wees ons genadig Liturg: Here, ons vergewe ander so moeilik en betoon so min genade Gemeente; Here, wees ons genadig Liturg: Here, ons het n neiging om altyd onsself hoër as ander te wil ag

Gebed Gemeente: Here, wees ons genadig Liturg: Here, ons gejaagdheid en moegheid veroorsaak dat ons ander nie altyd raaksien nie Gemeente: Here, wees ons genadig

Gebed Liturg: Here, ons luister nie altyd met liefde en deernis na ander nie Gemeente: Here, wees ons genadig Liturg: Here, ons lewe so liefdeloos en met versteekte agendas Gemeente: Here, wees ons genadig Liturg: Amen Gemeente: Amen

Slotgebed Ons erken dat ons stof is en tot stof sal terugkeer. Maar uit stof kan U n nuwe wêreld skep. Laat hierdie as dan vir ons n teken wees nie net van ons verganklikheid nie, maar ook van die nuwe wat sal kom. Amen

Simboliese handelinge Blaas een kers dood simbolies van die ontlediging (kenosis) wat eie is aan lydenstyd Gebruik van verskillende rituele, soos vroeër verduidelik

Die gemeente salf mekaar met die as en olyfolie, eet van die brood, was mekaar se voete, kniel in gebed voor God en bring hulle offer van vas. Die gemeente verlaat in stilte en sonder musiek die kerk peinsend