Bybelskool van Centurion. 27 Maart Welkom

Similar documents
10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf

Welkom by ons Aanddiens! Kom geniet n koppie koffie in die saal na die diens!

"Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee

Bybel vir Kinders. bied aan. Die vrou by die put

'n GEMEENTE VAN GOD MET JESUS CHRISTUS AS HOEKSTEEN

5. n Ewige toekoms vir my kind Here. Joh.6:40 elkeen wat die seun sien en in Hom glo, die Ewige Lewe sal hê

Dit bring ons by ons tweede handvatsel in `n strewe na die leef van die Koninkryk Kultuur nl: Genade pad.

To fulfill. To complete its purpose. He was the end of the law. It was a "schoolmaster to bring us to Christ"

n Verduidelijking van die Nuwe Verbond deur Dr. Marc s. Blackwell Sr.

Kain vermoor Abel (Genesis 4:8)

Definition2 - SALWING = GODDELIKE AANSPORING OM TE FUNKTIONEER/ANOINTING = THE UNCTION TO FUNCTION

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Bybel vir Kinders bied aan. God Toets Abraham se Liefde

10 Dae van Gebed. Dag 1 Bly in Christus. Johannes 15:1-17

Let it be. Laat dit wees. Monday 18 June 12

1. OM JESUS TE VOLG: 2. DTR die verhouding:

Bybel vir Kinders bied aan. Die Hemel God se pragtige huis

Die Hemel God se pragtige huis

n Prins word die Skaapwagter

23-Dag Bybeldagboek oor die Eienskappe van God

Het jy al gehoor van die Vier Geestelike Wette?

NEW INTERNATIONAL VERSION

DIE GODHEID Matt 28:19 veelgodery.

Quo Vadis? EVANGELISASIEBLAD VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. Geregistreer by die poskantoor as nuusblad. NR.

Nederlandse Geloofsbelydenis

Van Vervolger tot Prediker

Die wedersydse verhouding tussen geloof en geestesgesondheid. Dr Deon Bruwer

19.20 BESKRYWINGSPUNT STREEKSINODE NOORDWES KATEGISMUS (Art 124) POINT OF DESCRIPTION REGIONAL SYNOD NORTH WEST CATECHISM (Art 124)

Isaiah 38:19 19 The living, the living, he thanks you, as I do this day; the father makes known to the children your faithfulness.

Pretoria- 23 Junie 2012

Die verheerlikte Jesus se seën en ons. Vandag vier ons die troonsbestyging van die Koning van die konings.

Lisa Bevere. New York Times- topverkoperskrywer DIE LEEUTJIE. Illustrasies deur Kirsteen Harris-Jones

GEGROND IN TORAH. Alvorens daar met die nuwe siklus van Parashah HaShuvua begin word, moet helderheid oor sekere basiese begrippe eers verkry word.

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (d)

SISTEMATIESE TEOLOGIE 1. Module 3 TEOLOGIE CHRISTOLOGIE PNEUMATOLOGIE SERTIFIKAAT IN CHRISTELIKE DIENS.

(Uit Leef stroom-op! hoofstuk 1)

4- Verwerp: Die uitverkiesing hang af van die mens se goeie eienskappe Ware Leer: God red ons uit genade deur Christus en nie deur goeie

Together moving in unity to fulfill our God-given missional calling! DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA. Afrikaans AFM - AGS

Appendix A. 4 Detail of which songs were not approved for now and will be looked at again, are in unpublished

Antwoord: Dat ek met liggaam en siel in lewe en in sterwe. nie aan myself nie, 2 1 Korintiërs 6:19

Skriflesing: 1 Johannes 1:1-10 Teks: 1 Johannes 1:4 Sing- Ps. 66:1, Ps. 19:1; Ps. 65:8; Ps. 100:1,4

Om n omgewing te skep vir gesonde mense om gesonde verhoudings en n dinamiese, lewendige bedieningslewe te kan hê.

Liturg: Verwelkom almal en wens hulle n geseënde Kersfees toe. Dan:

Die ekonomie en die Christen n perspektief. 1 Desember 2010

GROEIGROEP MATERIAAL BADBOYS OM DIE KRUIS KAJAFAS

4- Verwerp: Die uitverkiesing hang van die mens se goeie eienskappe Ware Leer: God red ons uit genade deur Christus en nie deur goeie

Les 6 vir 10 November 2018

Catullus se Carmina in Afrikaans vertaal: n funksionalistiese benadering

Die betekenis van die kruis (1)

Pretoria- 23 Januarie 2011

Luister na God. enlewe vir ewig

Gen 17:1-14; Rom 4:1-12; Kol 2:1-12

Preek Jan Steyn 25 Februaie Teks: Johannes 13:1-35. Tema: Saamwees (op mekaar gerig wees) Inleiding:

Is profesie oor Christus in die Ou Testament altyd direk Messiaans?

Title: Challenge of the Lowlands Pastor: Fred May Date: 31 July 2011 Time: 18:00

Gereformeerde Protestante Kerk Noordelike Pretoria

Parashah 50: Ki Tavo תבוא) (כי Wanneer Jy Binnegaan

Facebook vir Shama Bedienings : Ministries/ ?ref=hl

Parashah 1: B'reisheet ( בראשית ) In die begin. In die oorsprong het God die hemele en die aarde geskep (Gen. 1:1 PWL Vertaling) 1

Les 6 SABBATMIDDAG Leesverwysings vir hierdie week se les: Geheueteks:

10 Dae van Gebed. Dag 10 Selfbeheersing Mattheus 4:1-11

Nagmaal is n Tyd van herinnering n Geleentheid om die Here te dank dat Hy aan die kruis gesterf het vir ons sonde.

A. Dr EJ Smit tables the report. B. The report will be concluded during the Synod session.

Geregverdig deur die natuur van die mens (heidene / nie-jode)

DOELSTELLING DANKIE TERUGVOER

Kom ons herinner mekaar aan die toetse wat ons tot nou toe hanteer het:

*3-9 Maart. Die funksie van rentmeesterskap

Wanneer die kerk verdwaal in valsheid word dit n vertoonvenster van Afgode diens.

DIE NUWE HEMEL EN DIE NUWE AARDE 1Toe het ek 'n nuwe hemel en 'n nuwe aarde gesien. Die eerste hemel en die eerste aarde het verdwyn, en die see het

28 Oktober 2012 dink aan die Hervorming. Wegdros is Ten tye van die Hervorming het wegdrossery sommer erg plaasgevind

Preek Jan Steyn Sondag 29 Oktober Teks: Efesiers 2:1-10. Tema: In Christus lewe jy. Inleiding:

Wat kan die kerk doen?

GEBED AS LEEFSTYL. Gebed is uiters belangrik!!!

Hoofstuk 2: Hoekom doen ek dit?

1. Aanbiddingswette Wie en hoe aanbid word - Dit kan tog nooit verander nie. Hierby is ingesluit, wette wat spesifiek teen 'n heidense gebruik se insl

Kleingroepe as Gemeenskappe van Dissipels...

DIE VADER PRAAT FINAAL DEUR SY SEUN MET ONS! Eksegetiese Tema: God praat op planmatige en volmaakte met ons deur sy Seun as. Tekskeuse: Hebr 1:1-2

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE

Die Woord van God Lesing 1

Laat die Woord Getuig

Preek-notas: Romeine 3:21-31

Gebore uit die maagd Maria

Die leuen van die samelewing: Jou toekoms is in jou eie hande en jy is in beheer van jou lewe!

Hoe lyk dit in mense se lewens as hemel daar deurgebreek het? Hoe lyk dit op aarde as hemel deurbreek Van paradys tot koninkryk van die

Jan Steyn Preek Sondag 12 Augustus Teks: Lukas 19:1-10. Tema: Genade groter as myself.

NIE ELKEEN WAT...!! nie die wil van die Vader doen nie sal nie in die koninkryk van die hemele ingaan nie!! en wat die wil van die Vader doen

Mei Lees: Mat 5: Hoekom? Ook sy prediking hier in-ie Bergpredikasie.

Catharina Maria Conradie

God. Ons. m et N LIEF GOD GROOTLIKS JOERNAAL

Sing vooraf staande: Skrifberyming 16-1:1, 2 (15:1, 2)

Nuwe Lied Bediening. Parashah 14: Va'era Hy het verskyn

KOM ERVAAR JESUS IN DIE ANTIEKE WÊRELD! ISRAEL & EGIPTE: 23April 3 Mei 2014 Toerleiers: Ds. Willem Badenhorst (Moreletapark) Dr.

HOE GROEI BY MENSE PLAASVIND. Enkele Inleidende Opmerkings ter Agtergrond

Hoofstuk 1: Wie of wat hou ons uit die koninkryk van God?

GOD IN 3D LEIERSGIDS. Uitgawe 2018 Emmaus Sentrum Geen duplisering sonder toestemming. Posbus 111, Paarl, 7620 Dienssentrum Tel:

Gereformeerde Kerk Bellville 31 Januarie 2016 Oggend

Die regering van die Kerk 1Tim 2: Christus se wil dat vroue leerlinge moet wees... maar nie self mag onderrig gee nie.

Die Blye Boodskap. The Good News

PREEK 5 GESALF OM DIE BLINDES SE OE TE OPEN 2

Join us for a Seminar/Presentation by the author of the book below: When: 9 March 2015 Where: Helderberg High School Chapel Time: 19h00

Transcription:

Bybelskool van Centurion 27 Maart 2018 Welkom

10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf

10 x Griekse woorde Biologie palingenesia (wedergeboorte) Militêre soterion (redding) Regspraak dikaiōsis (vryspraak/reverdigmaking) Handel - lutrosis/exagorazō (loskoop) Gesinslewe huiothesias (aanneming) Tabernakel hilasterion (plaasvervangende versoening) Diplomatieke katalassō (versoening van 2 partye) Astronomie - photizō (verligting) Industrie - katharizō (reiniging,suiwering) Natuur - Metamorphōsis (Transformasie)

Astronomie Photizō verlig, foto Phos = lig, skyn, straal, lig wat uitstraal Astronomie = son/sterre wat skyn, verlig (Op 22:5) Joh 8:12 & 9:5 Christus die lig van die wêreld Christus die helder Môrester! Op 22:16 2 Pet 1:19 Mal 4:2 son van geregtigheid (OAV) Lukas 2:32 (apokalupsein) Christus is gebore as lig tot verligting/openbaring vir nasies Ster van Betlehem! (Matt 2:2) ons het sy ster gesien

Noodsaak van verligting Mens is in die donker na sondeval Algemene openbaring - Ps 19 ; Rom 1:19,20 Besondere openbaring 2 Tim 3:16,17 2 Pt 1:20,21 Hart is donker (Jer 17:9; Gen 6:5 en 8:21; Rom 1:21; Ef 4:18) Verstand is verduister (1 Kor 2:11,14) Wil is sondig (geen vrye wil) (Ps 14:1; Rom 7:15-20) Gewete besoedel (1 Tim 4:2) Oë is blind/donker (Joh 3:3) Verligting van die Gees is absoluut noodsaaklik! Paulus bid vir verligting Ef 1:18

(Heilige) Gees van Verligting God is lig 1 Joh 1:5 (wesensmerk van God) Lig is eerste geskape Gen 1:3,4 (Op 21:23) Joh 1:9 Gees van verligting» wat elke mens verlig Heb 6:4; 10:32 - photithentes (toe julle christen gemaak is/geword het) Ef 1:18 verligting vd oë van die hart - (pephotismenous ) Weereens ww. in passiewe vorm! (passive voice) God aan die werk deur die Heilige Gees Die middel tot verligting is die Woord Ps 36:10 & 2Tim 3:16 Waarmaking van sy ewige verkiesing» Vader kies, seun betaal, Heilige Gees pas toe

2 Kor 4:4 verligting van die evangelie Die ware lig Heb 6:4 Johannes 8:12 Ek is die lig

10 x Griekse woorde Biologie palingenesia (wedergeboorte) Militêre soterion (redding) Regspraak dikaiōsis (vryspraak/reverdigmaking) Handel - lutrosis/exagorazō (loskoop) Gesinslewe huiothesias (aanneming) Tabernakel hilasterion (plaasvervangende versoening) Diplomatieke katalassō (versoening van 2 partye) Astronomie - photizō (verligting) Industrie - katharizō (reiniging,suiwering) Natuur - Metamorphōsis (Transformasie)

Katharizō Heiliging hagnizō en hagiazō Katharizō - Industriële suiwering (cleansing) Smeltoond, oor en oor smelt en droes verwyder Katarsis diep emosionele ervaring Ef 5:25-27 Jak 4:8b Heiligmaking en regverdigmaking Justification is the legal declaration thet you are guiltless before God. Sanctification is the actual process by which you becaome more and more sinless

I Kor 6:11 Jesus bid- Joh 17:16-19 Wie doen dit? Medewerking of bedroef die Gees? Fil 2:12-13 Ef 4:30 Psalm 12:6; Jes 48:10; Sag 13:9 Heb 12:14 Jaag die vrede na met almal, en die heiligmaking waarsonder niemand die Here sal sien nie

10 x Griekse woorde Biologie palingenesia (wedergeboorte) Militêre soterion (redding) Regspraak dikaiōsis (vryspraak/reverdigmaking) Handel - lutrosis/exagorazō (loskoop) Gesinslewe huiothesias (aanneming) Tabernakel hilasterion (plaasvervangende versoening) Diplomatieke katalassō (versoening van 2 partye) Astronomie - photizō (verligting) Industrie - katharizō (reiniging,suiwering) Natuur - Metamorphōsis (Transformasie)

Metamorphōsis (Transformasie) Rom 12:2 En word nie aan hierdie wêreld gelykvormig nie, maar word verander deur die vernuwing van julle gemoed, sodat julle kan beproef wat die goeie en welgevallige en volmaakte wil van God is. Lees 1983 vertaling ook : laat julle gedagtes verander (ww =passiewe vorm)

10 x Griekse woorde Opgesom Biologie palingenesia (wedergeboorte) Militêre soterion (redding) Regspraak dikaiōsis (vryspraak/reverdigmaking) Handel - lutrosis/exagorazō (loskoop) Gesinslewe huiothesias (aanneming) Tabernakel hilasterion (plaasvervangende versoening) Diplomatieke katalassō (versoening van 2 partye) Astronomie - photizō (verligting) Industrie - katharizō (reiniging,suiwering) Natuur - Metamorphōsis (Transformasie)

2 Kor 5:18 (OAV) En dit alles is uit God wat ons met Homself versoen het deur Jesus Christus... 1983 Vert: Dit is ALLES die werk van God...

Rom 11:33-36 O diepte van die rykdom en wysheid en kennis van God! Hoe ondeurgrondelik is sy oordele en onnaspeurlik sy weë! Want wie het die gedagte van die Here geken, of wie was sy raadsman gewees? Of wie het eers iets aan Hom gegee, dat dit hom vergeld moet word? Want uit Hom en deur Hom en tot Hom is alle dinge. Aan Hom die heerlikheid tot in ewigheid. Amen Soli Deo Gloria