Die gemeente herhaal hierdie lied twee maal, en die gelowiges ontvang die lig van die Altaardienaars, waarna hulle dit verder na mekaar aangee.

Similar documents
Bybel vir Kinders. bied aan. Die vrou by die put

Welkom by ons Aanddiens! Kom geniet n koppie koffie in die saal na die diens!

Bybel vir Kinders bied aan. God Toets Abraham se Liefde

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

1. OM JESUS TE VOLG: 2. DTR die verhouding:

"Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee

n Prins word die Skaapwagter

Kain vermoor Abel (Genesis 4:8)

Bybel vir Kinders bied aan. Die Hemel God se pragtige huis

Die Hemel God se pragtige huis

Markus 16:1-8. Die leë graf, die Evangelie-boodskap daarin, en die vroue met die oprag om hieroor te getuig.

5. n Ewige toekoms vir my kind Here. Joh.6:40 elkeen wat die seun sien en in Hom glo, die Ewige Lewe sal hê

Die verheerlikte Jesus se seën en ons. Vandag vier ons die troonsbestyging van die Koning van die konings.

'n GEMEENTE VAN GOD MET JESUS CHRISTUS AS HOEKSTEEN

n Verduidelijking van die Nuwe Verbond deur Dr. Marc s. Blackwell Sr.

Dit bring ons by ons tweede handvatsel in `n strewe na die leef van die Koninkryk Kultuur nl: Genade pad.

To fulfill. To complete its purpose. He was the end of the law. It was a "schoolmaster to bring us to Christ"

BEGIN BY DIE EINDE: Wat moet met jou gebeur as jy doodgaan?

Via Lucis. Die Weg van Lig anderkant die Kruis. Die 14 stasies van Paasfees tot Pinkster. INSTRUKSIES By elke stasie:

Definition2 - SALWING = GODDELIKE AANSPORING OM TE FUNKTIONEER/ANOINTING = THE UNCTION TO FUNCTION

Die wedersydse verhouding tussen geloof en geestesgesondheid. Dr Deon Bruwer

Together moving in unity to fulfill our God-given missional calling! DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA. Afrikaans AFM - AGS

Les 6 vir 10 November 2018

Hoofstuk 1. Eensaamheid: woordverklaring

(Uit Leef stroom-op! hoofstuk 1)

DIE GODHEID Matt 28:19 veelgodery.

10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf

Let it be. Laat dit wees. Monday 18 June 12

GROEIGROEP MATERIAAL BADBOYS OM DIE KRUIS KAJAFAS

Jy sal lewe deur die onverdeelde trou van die Here. Jesaja 36-37:14, 20, 32

NEW INTERNATIONAL VERSION

Appendix A. 4 Detail of which songs were not approved for now and will be looked at again, are in unpublished

Van Vervolger tot Prediker

Die Blye Boodskap. The Good News

Bybelskool van Centurion. 27 Maart Welkom

Kleingroepe as Gemeenskappe van Dissipels...

Wegraping (Saamgevat)

Preek Jan Steyn 25 Februaie Teks: Johannes 13:1-35. Tema: Saamwees (op mekaar gerig wees) Inleiding:

BRUID VAN JESUS. PREDIKER: Pastoor Johan Putter PLEK: Mbombela DATUM: 9 Julie Page 1 of 11

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (d)

Pretoria- 23 Junie 2012

Sing vooraf staande: Skrifberyming 1-1:1, 2 (24:1, 2)

Liturg: Verwelkom almal en wens hulle n geseënde Kersfees toe. Dan:

Die tragedie wat die 2010 sokker Wêreldbeker weer vir my uitgelig het.

Mark 9: Fokus: 9:35-37 By die dienende Christus moet ons dienskneg-dissipels word.

THE FIVE MEGILOTH ESTHER SONG OF SONGS RUTH ECCLESIASTES LAMENTATIONS

Wie is Jesus? Wie is Jesus? KLEINGROEPBEDIENING. Predikant: Wilhelm Leuschner Sel: Epos:

Is profesie oor Christus in die Ou Testament altyd direk Messiaans?

DIE NUWE HEMEL EN DIE NUWE AARDE 1Toe het ek 'n nuwe hemel en 'n nuwe aarde gesien. Die eerste hemel en die eerste aarde het verdwyn, en die see het

Teks: 1 Konings 19:15-21, 2 Konings 2:1-15 en Jesaja 61:1-11. Tema: Die mantel van Elia en die mantel van Christus. Agtergrond: 1 Konings Hoofstuk 18

Gen 17:1-14; Rom 4:1-12; Kol 2:1-12

DOELSTELLING DANKIE TERUGVOER

GEBED AS LEEFSTYL. Gebed is uiters belangrik!!!

Oktober Lees: Mattheus 7:1-12 Fokus: vers 6-11

Skriflesing: 1 Johannes 1:1-10 Teks: 1 Johannes 1:4 Sing- Ps. 66:1, Ps. 19:1; Ps. 65:8; Ps. 100:1,4

Preek Jan Steyn Sondag 29 Oktober Teks: Efesiers 2:1-10. Tema: In Christus lewe jy. Inleiding:

Jan Steyn preek 8 Julie Teks: Romeine 5:1-11 (1 Timoteus 1:1) Tema: Christus Jesus ons Hoop

To abandon prayer is to embrace atheism. Alec Motyer

MEGILOTH 2: ESTER / ESTHER

Kom ons herinner mekaar aan die toetse wat ons tot nou toe hanteer het:

Join us for a Seminar/Presentation by the author of the book below: When: 9 March 2015 Where: Helderberg High School Chapel Time: 19h00

Isaiah 38:19 19 The living, the living, he thanks you, as I do this day; the father makes known to the children your faithfulness.

Excelsus (die Sentrum vir Bedieningsontwikkeling) bied in 2019 die volgende aan:

DIE VADER PRAAT FINAAL DEUR SY SEUN MET ONS! Eksegetiese Tema: God praat op planmatige en volmaakte met ons deur sy Seun as. Tekskeuse: Hebr 1:1-2

Nagmaal is n Tyd van herinnering n Geleentheid om die Here te dank dat Hy aan die kruis gesterf het vir ons sonde.

Gereformeerde Protestante Kerk Noordelike Pretoria

NIE ELKEEN WAT...!! nie die wil van die Vader doen nie sal nie in die koninkryk van die hemele ingaan nie!! en wat die wil van die Vader doen

A. Dr EJ Smit tables the report. B. The report will be concluded during the Synod session.

Luister na God. enlewe vir ewig

Hoofstuk 2: Hoekom doen ek dit?

Doen Eers n Kosteberekening

Het jy al gehoor van die Vier Geestelike Wette?

Mattheus 5:3 Salig is die wat arm van gees is, want aan hulle behoort die koninkryk van God.

Gereformeerde Kerk Bellville 31 Januarie 2016 Oggend

Die regering van die Kerk 1Tim 2: Christus se wil dat vroue leerlinge moet wees... maar nie self mag onderrig gee nie.

Nuwe Wyn/New Wine. Nuwe Wyn/New Wine. Vir kinders/ For kids. Dr Christo Nel

19.20 BESKRYWINGSPUNT STREEKSINODE NOORDWES KATEGISMUS (Art 124) POINT OF DESCRIPTION REGIONAL SYNOD NORTH WEST CATECHISM (Art 124)

Die maan en sy rol in ons wereld *

Die betekenis van die kruis (1)

Mattheus 6:9-10 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

Belowe God regtig dat Hy dit altyd met jou goed wil laat gaan?

Preek Jan Steyn op Sondag 25 Maart 2012 Teks: Johannes 12:20-36 en Johannes 3: Tema: Vreemde verheerliking

HOOFSTUK EEN. DIE BRUID van CHRISTUS

Coastland Herlewing Sentrum. Posbus 302 ; Scottburgh ; 4180 ; Tel: ; Cell: Voorberei deur Pastoor Marius Swart

10 Dae van Gebed. Dag 1 Bly in Christus. Johannes 15:1-17

DIE DOOP VAN GELOWIGES (SG. BEKERINGSDOOP)

Om n omgewing te skep vir gesonde mense om gesonde verhoudings en n dinamiese, lewendige bedieningslewe te kan hê.

Die ekonomie en die Christen n perspektief. 1 Desember 2010

Waar is God as ons swaarkry?

Wanneer die kerk verdwaal in valsheid word dit n vertoonvenster van Afgode diens.

SISTEMATIESE TEOLOGIE 1. Module 3 TEOLOGIE CHRISTOLOGIE PNEUMATOLOGIE SERTIFIKAAT IN CHRISTELIKE DIENS.

28 Oktober 2012 dink aan die Hervorming. Wegdros is Ten tye van die Hervorming het wegdrossery sommer erg plaasgevind

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE

Omdat soveel mense my hierna die afgelope tyd vra, kom ek probeer n slag baie uitvoerig hierop te antwoord.

Facebook vir Shama Bedienings : Ministries/ ?ref=hl

Hoofstuk 11: Hemel of Hel Dit is jou keuse!

Antwoord: Dat ek met liggaam en siel in lewe en in sterwe. nie aan myself nie, 2 1 Korintiërs 6:19

As julle in my insettinge wandel en my gebooie hou en dit doen,... (Lev. 26:3)

Brandende Harte! Ontmoet God en word passievolle navolgers van Jesus. Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

HEMELVAARTDIENS 9 MEI 2013 KRAGGAKAMMA

Transcription:

DIE HEILIGE EN GROOT SONDAG VAN PASGA Wanneer die tyd vir die Mette aanbreek, word die simandra geslaan, en kerse word uitgedeel aan almal. Die priester en diaken trek al hul helderste kledy aan. Wanneer die kerk heeltemal donker gemaak is, steek die priester 'n wit kers aan by die altydbrandende vigilielamp op die Heilige Altaar en terwyl hy by die Heilige Deure uitgaan, hou hy die kers omhoog en sing die uitnodiging om na vore te kom en die lig te ontvang: Priester Toon 5 Die gemeente herhaal hierdie lied twee maal, en die gelowiges ontvang die lig van die Altaardienaars, waarna hulle dit verder na mekaar aangee. 1

Dan neem die priester die heilige Evangelieboek en die diaken die wierookvat, en voorafgegaan deur die lampe gaan ons almal in prosessie rondom die kerk, met brandende kerse, terwyl ons keer op keer sing: Toon 6 Slegs die lampaansteker bly agter in die kerk en steek al die kerse en lampe aan, en hy plaas wierook in die middel van die kerk. Wanneer die prossesie tot stilstand kom buite die kerk, word die Opstandingsevangelie gelees: Diaken* Dat ons waardig geag mag word om te luister na die Heilige Evangelie, laat ons bid tot die Here God. 2

Volk Diaken* Priester Wysheid. Laat ons opstaan. Laat ons luister na die Heilige Evangelie. Vrede vir almal. Volk Priester Die lesing uit die Heilige Evangelie volgens Markus. Volk Diaken Laat ons aandag gee. Priester (Markus 16:1-8) En toe die sabbat verby was, het Maria Magdaléna en Maria, die moeder van Jakobus, en Salome speserye gekoop om Hom te gaan salf. En baie vroeg op die eerste dag van die week, net ná sonop, kom hulle by die graf. En hulle sê vir mekaar: Wie sal vir ons die steen voor die opening van die graf wegrol? En toe hulle opkyk, sien hulle dat die steen weggerol was, want dit was baie groot. En toe hulle in die graf ingegaan het, sien hulle 'n jongman, met 'n lang wit kleed om, aan die regterkant sit, en hulle het baie geskrik. En hy sê vir hulle: Moenie verskrik wees nie. Julle soek na Jesus die Nasaréner wat gekruisig is. Hy het opgestaan. Hy is nie hier nie. Dáár is die plek waar hulle 3

Hom neergelê het. Maar gaan sê vir Sy dissipels en vir Petrus dat Hy voor julle uit gaan na Galiléa. Daar sal julle Hom sien soos Hy vir julle gesê het. Toe gaan hulle haastig uit en vlug van die graf af weg. En bewing en ontsetting het hulle aangergyp. En hulle het vir niemand gesê nie, want hulle het gevrees. Volk Daarna neem die Priester die wierookvat en terwyl hy bewierook, roep hy uit: Priester Eer aan die heilige, eenwesenlike, lewendmakende en onverdeelde Drie-eenheid, immer, nou en altyd en tot in ewigheid. Volk Priester (Troparion - Toon 5) Volk Christus het opgestaan uit die dode. Deur sy dood het Hy die dood vertrap en aan hulle in die grafte die lewe geskenk. (drie maal) 4

5

Daarna sing die priester of diaken die volgende verse, met die sangers wat tussen-in dieselfde Troparion sing (tradisioneel volgens 'n kort melodie) terwyl die Priester die Evangelieboek, die ikoon van die Opstanding en die Volk bewierook: Vers 1 Volk 6

Vers 2 Volk 7

Vers 3 Volk 8

Vers 4 Volk 9

Priester Volk Priester 10

Volk Hierna neem die priester die Heilige Evangelieboek in sy hande en gaan hy en die ander klerici die Heilige Altaar binne, terwyl hulle Christus het opgestaan uit die dode... volgens 'n stadige melodie sing. Hierna volg DΙΕ VREDESLΙΤΑΝΙΕ Diaken* Laat ons in vrede bid tot die Heer. 11

Volk Diaken* Om die vrede van bo en die redding van ons siele, laat ons bid tot die Heer. Volk Diaken* Om vrede vir die hele wêreld, die welsyn van die heilige Kerke van God, en die eenheid van almal, laat ons bid tot die Heer. Volk Diaken* Vir hierdie heilige Huis, en vir hulle wat dit met geloof, eerbied en die vrees van God betree, laat ons bid tot die Heer. Volk Diaken* Vir die toegewyde, Ortodokse Christene, laat ons bid tot die Heer. 12

Volk Diaken* Vir ons vader en aartsbiskop, pous en patriarg N., vir ons aartsbiskop en vader N., vir die eerbiedwaardige priesterskap, die diakonaat in Christus, vir alle geestelikes en die hele volk, laat ons bid tot die Heer. Volk Diaken* Vir die mense van ons land, en vir alle owerhede en magte wat oor ons gestel is, laat ons bid tot die Heer. Volk Diaken* Vir hierdie patriargaat en hierdie heilige bisdom, vir alle stede en dorpe, en vir die gelowiges wat daar woon, laat ons bid tot die Heer. Volk Diaken* Vir gunstige weer, n oorvloedige opbrengs van die aarde, en tye van vrede, laat ons bid tot die Heer. 13

Volk Diaken* Vir reisigers op land, see en in die lug, vir hulle wat siek is en hulle wat ly, vir gevangenes en hul verlossing, laat ons bid tot die Heer. Volk Diaken* Om ons bevryding van alle verdrukking, toorn, gevaar en nood, laat ons bid tot die Heer. Volk Diaken* Help ons, red ons, ontferm U oor ons en bewaar ons, o God, deur u genade. Volk Diaken* Terwyl ons ons alheilige, onbevlekte, hooggeseënde en glorieryke Meesteres, die Theotokos en immermaagd Maria, saam met al die heiliges gedenk, laat ons onsself en mekaar en ons hele lewe toevertrou aan Christus ons God. 14

Volk Priester Want U kom toe alle heerlikheid, eer en aanbidding, Vader, Seun en Heilige Gees, nou en altyd en tot in ewigheid. Volk Hierna word die Kanon van Pasga gesing. Die priester bewierook die Kerk soos gewoonlik aan die begin van die Kanon. In sommige tradisies bring die Diaken of Priester die groot wierookoffer tydens die sing van elke Ode van die Kanon. Terwyl hy bewierook, roep hy: Christus het opgestaan! waarop almal antwoord: Hy het waarlik opgestaan! Die Paaskanon - 'n Komposisie van Johannes van Damaskus Toon Een Irmos. EERSTE ODE 15

16

Irmos DERDE ODE 17

Irmos VIERDE ODE 18

Irmos VYFDE ODE 19

Irmos SESDE ODE 20

Kontakion - Toon 8 (Word gelees, nie gesing nie.) Leser: Ofskoon U neergedaal het in die graf, o Onsterflike, het U tog die mag van die Doderyk vernietig, en as oorwinnaar opgestaan, o Christus God. Vir die mirredraende vroue het U gesê: Wees bly en vir u Apostles het U vrede gegee, U wat aan die gevallenes die Opstanding skenk. Ikos (Word gelees, nie gesing nie.) Na Hom wat die Son is voor die son was, en wat eenmaal in 'n graf ondergegaan het het die Mirredraende Jonkvroue teen dagbreek, soos na die dag, gesoek en hulle na Hom gehaas en mekaar toegeroep: Geliefdes, kom laat ons met die speserye die lewebringende dog begraafde Liggaam salf, die vlees wat die gevalle Adam laat opstaan en wat nou in die graf lê. Kom laat ons ons haas soos die Wyse Manne en Hom aanbid en die mirre as geskenke aan Hom bied wat nou nie in doeke nie, maar in 'n doodskleed toegedraai is. Laat ons ween en roep: Ontwaak, o Meester, wat aan die gevallenes die Opstanding skenk. Die Synaxarion uit die Menaion, en dan die volgende: Op die Heilige en Groot Sondag van Pasga vier ons die lewebringende Opstanding van ons Here en God en Verlosser, Jesus Christus. Vers. Christus het, deur neer te daal, die Doderyk alleen aangedurf; belaai met oorwinningsbuit het Hy weer na bo gekom. Aan Hom sy die eer en mag tot in ewigheid. Amen. 21

Volk Toon 6 22

23

24

Toon 6 25

Irmos SEWENDE ODE 26

Irmos Leser AGSTE ODE Ons prys, loof en aanbid die Here. 27

NEGENDE ODE Leser Ons vereer die Theotokos en Moeder van die Lig met liedere en verheerlik haar. (Die priester of diaken bewierook.) Irmos Megalunarion Leser/sanger Maak groot, o my siel, Hom wat vrywillig gely het, en begrawe is, en op die derde dag uit die graf uit opgestaan het. Volk 28

Megalunarion Leser/Sanger Maak groot, o my siel, Hom wat op die derde dag uit die graf uit opgestaan het, Christus die Gewer van Lewe. Volk 29

Megalunarion Leser/Sanger Christus is die nuwe Pasga, die lewende slagoffer, die Lam van God wat die sonde van die wêreld wegneem. 30

Leser/Sanger Die engel het geroep tot haar wat genade ontvang het: Wees bly, o reine maagd En weer sê ek: Wees bly, u Seun het na drie dae uit die graf uit opgestaan Volk 31

DIE KLEIN LITANIE Diaken* Laat ons keer op keer in vrede bid tot die Heer. Volk Diaken* Help ons, red ons, ontferm U oor ons, en bewaar ons, o God, deur u genade. 32

Volk Diaken* Terwyl ons ons alheilige, onbevlekte, hooggeseënde en glorieryke Meesteres, die Theotokos en immermaagd Maria, saam met al die heiliges gedenk, laat ons onsself en mekaar en ons hele lewe toevertrou aan Christus ons God. Volk Priester Want al die Kragte van die Hemele prys U en tot U stuur ons die lof omhoog, tot die Vader en die Seun en die Heilige Gees, nou en altyd en tot in ewigheid. Volk Eksapostilarion 33

34

3X Psalm 148 Toon 1 [A] Die Lofpsalms. 35

[B] Leser Loof Hom oor sy magtige dade; loof Hom na die volheid van sy grootheid. Toon 1 36

Leser Loof Hom met basuingeklank, loof Hom met harp en siter. Leser Loof Hom met tamboeryn en koordans, loof Hom met snarespel en fluit. 37

Leser Loof Hom met welluidende simbale. Loof Hom met klinkende simbale. Laat alles wat asem het, die Here loof. 38

39

Hierna word die Paas-stikhera saam met hul verse gesing. 40

Toon 5 41

42

43

44

45

46

47

48

49

50

51

Die priester neem die Heilige Evangelieboek en staan voor die deure van die Heilige Altaar. Almal kom nader, soen die Heilige Evangelieboek en daarna die priester, en gaan staan regs voor van die priester, waarna elkeen ook 'n beurt kry om elke ander persoon te kus (met die groet Christus het opgestaan! en die antwoord Hy het waarlik opgestaan! ) Die Kategetiese Rede van ons vader onder die Heiliges Johannes Chrysostomos, aartsbiskop van Konstantinopel vir die heilige en luisterryke dag van die glorieryke en reddende Opstanding van Christus ons God. As iemand vroom is en God liefhet, laat hom hierdie skone en luisterryke fees geniet. As iemand 'n dankbare dienaar is, laat hom met blydskap ingaan in die vreugde van sy Heer. As iemand hom vermoei het deur te vas, laat hom nou sy beloning geniet. As iemand vanaf die eerste uur gearbei het, laat hom vandag ontvang wat hom regtens toekom. As iemand ná die derde uur gekom het, laat hom dankbaar feesvier. As iemand na die sesde uur opgedaag het, laat hom nie twyfel nie, want hy sal niks verloor nie. As iemand tot die neënde uur getalm het, laat hom sonder huiwering nader kom. As iemand eers ter elfder ure opgedaag het, laat hom nie vrees vanweë sy getalm nie. Want die Meester is vrygewig en aanvaar die laaste net soos die eerste. Hy gee rus aan hom wat ter elfder ure opgedaag het, net soos aan hom wat vanaf die eerste uur gearbei het. Hy is barmhartig teenoor hom wat laaste was en Hy koester hom wat eerste was. Aan die een gee Hy, en aan die ander skenk Hy mildelik. Hy aanvaar die dade en Hy verwelkom die voorneme. Hy eer die handeling, en Hy prys die bedoeling. Gaan julle dan almal in in die vreugde van ons Heer. Eerstes en laastes, geniet julle beloning. Rykes en armes, dans met mekaar. Selfbeheersdes en onverskilliges, vier die dag. Julle wat gevas het en julle wat nie gevas het nie, verheug julle vandag. Die tafel is gelaai, geniet almal daarvan. Die kalf is gemes, laat niemand honger weggaan nie. Geniet almal die feesmaal van die geloof. Geniet almal die rykdom van sy goedheid. Laat niemand oor sy armoede kla nie, want die Koninkryk vir almal is geopenbaar. Laat niemand sy foute beween nie, want vergifnis het uit die graf uit opgekom. Laat niemand die dood vrees nie, want die dood van die Verlosser het ons vrygemaak. Hy het dit gedood toe Hy daardeur vasgehou is. Hy wat neergedaal het in die Doderyk, het die Doderyk gestroop. Hy het dit verbitter, toe dit sy vlees geproe het, soos Jesaja voorsien het toe hy uitgeroep het: Die Doderyk is verbitter, toe dit U daar benede ontmoet het. Dit is verbitter (Dit is verbitter!), want dit is vernietig. Dit is verbitter (Dit is verbitter!), want dit is bespot. Dit is verbitter (Dit is verbitter!), want dit is gedood. Dit is verbitter (Dit is verbitter!), want dit is tot niet gemaak. Dit is verbitter (Dit is verbitter!), want dit is geboei. Dit het 'n liggaam ontvang, en God teëgekom. 52

Dit het die aarde ontvang, en met die hemel in aanraking gekom. Dit het wat dit kon sien, ontvang, maar tot 'n val gekom deur wat dit nie kon sien nie. Dood, waar is jou angel? Doderyk, waar is jou oorwinning? Christus het opgestaan (Hy het opgestaan!), en jy is omvergewerp! Christus het opgestaan (Hy het opgestaan!), en die demone het tot 'n val gekom! Christus het opgestaan (Hy het opgestaan!), en die Engele verheug hulle! Christus het opgestaan (Hy het opgestaan!), en die lewe is vrygemaak. Christus het opgestaan (Hy het opgestaan!), en daar is nie meer 'n dooie in die graf nie! Want Christus, wat opgewek is uit die dode, het die Eersteling geword van hulle wat ontslaap het. Aan Hom die eer en die mag tot in ewigheid. Amen. Daarna sing ons die Apolitikon van die Heilige. Toon 8 53

Die Goddelike Liturgie neem 'n aanvang. 54