Dit bring ons by ons tweede handvatsel in `n strewe na die leef van die Koninkryk Kultuur nl: Genade pad.

Similar documents
Bybel vir Kinders. bied aan. Die vrou by die put

Bybel vir Kinders bied aan. God Toets Abraham se Liefde

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Welkom by ons Aanddiens! Kom geniet n koppie koffie in die saal na die diens!

1. OM JESUS TE VOLG: 2. DTR die verhouding:

"Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee

n Prins word die Skaapwagter

Kain vermoor Abel (Genesis 4:8)

Bybel vir Kinders bied aan. Die Hemel God se pragtige huis

Die Hemel God se pragtige huis

Van Vervolger tot Prediker

Die wedersydse verhouding tussen geloof en geestesgesondheid. Dr Deon Bruwer

Preek Jan Steyn 25 Februaie Teks: Johannes 13:1-35. Tema: Saamwees (op mekaar gerig wees) Inleiding:

DIE GODHEID Matt 28:19 veelgodery.

Mattheus 6:9-10 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

Preek Jan Steyn Sondag 29 Oktober Teks: Efesiers 2:1-10. Tema: In Christus lewe jy. Inleiding:

GROEIGROEP MATERIAAL BADBOYS OM DIE KRUIS KAJAFAS

BEGIN BY DIE EINDE: Wat moet met jou gebeur as jy doodgaan?

n Verduidelijking van die Nuwe Verbond deur Dr. Marc s. Blackwell Sr.

Kom ons herinner mekaar aan die toetse wat ons tot nou toe hanteer het:

Tema: Die ware besnydenis: Hoe leef ek vandag as Jesus se dissipel?

(Uit Leef stroom-op! hoofstuk 1)

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (d)

Jan Steyn Preek Sondag 12 Augustus Teks: Lukas 19:1-10. Tema: Genade groter as myself.

Mei Lees: Mat 5: Hoekom? Ook sy prediking hier in-ie Bergpredikasie.

'n GEMEENTE VAN GOD MET JESUS CHRISTUS AS HOEKSTEEN

Gen 17:1-14; Rom 4:1-12; Kol 2:1-12

Jan Steyn preek 8 Julie Teks: Romeine 5:1-11 (1 Timoteus 1:1) Tema: Christus Jesus ons Hoop

Die regering van die Kerk 1Tim 2: Christus se wil dat vroue leerlinge moet wees... maar nie self mag onderrig gee nie.

Is profesie oor Christus in die Ou Testament altyd direk Messiaans?

Oktober Lees: Mattheus 7:1-12 Fokus: vers 6-11

NIE ELKEEN WAT...!! nie die wil van die Vader doen nie sal nie in die koninkryk van die hemele ingaan nie!! en wat die wil van die Vader doen

Les 6 vir 10 November 2018

Together moving in unity to fulfill our God-given missional calling! DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA. Afrikaans AFM - AGS

Bybelskool van Centurion. 27 Maart Welkom

Markus 16:1-8. Die leë graf, die Evangelie-boodskap daarin, en die vroue met die oprag om hieroor te getuig.

Join us for a Seminar/Presentation by the author of the book below: When: 9 March 2015 Where: Helderberg High School Chapel Time: 19h00

DOELSTELLING DANKIE TERUGVOER

Hoe lyk dit in mense se lewens as hemel daar deurgebreek het? Hoe lyk dit op aarde as hemel deurbreek Van paradys tot koninkryk van die

Jy sal lewe deur die onverdeelde trou van die Here. Jesaja 36-37:14, 20, 32

Die verheerlikte Jesus se seën en ons. Vandag vier ons die troonsbestyging van die Koning van die konings.

Kleingroepe as Gemeenskappe van Dissipels...

10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf

Het jy al gehoor van die Vier Geestelike Wette?

Huwelike in ons familie. Efesiërs 5:21-33 & 1 Joh 4:9.10. Trinitas is n verloste familie diensknegte wat gestuur is.

1Kon 18:41-46 In Israel vol Goddeloosheid en afvalligheid wys die HERE: Ek's die enigste ware God... die Een wat lewe gee.

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE

Mattheus 5:3 Salig is die wat arm van gees is, want aan hulle behoort die koninkryk van God.

Pretoria- 23 Junie 2012

DIE NUWE HEMEL EN DIE NUWE AARDE 1Toe het ek 'n nuwe hemel en 'n nuwe aarde gesien. Die eerste hemel en die eerste aarde het verdwyn, en die see het

Brandende Harte! Ontmoet God en word passievolle navolgers van Jesus. Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Waar is God as ons swaarkry?

28 Oktober 2012 dink aan die Hervorming. Wegdros is Ten tye van die Hervorming het wegdrossery sommer erg plaasgevind

5. n Ewige toekoms vir my kind Here. Joh.6:40 elkeen wat die seun sien en in Hom glo, die Ewige Lewe sal hê

Mattheus 5:27-30 Ons nuwe dissipel-lewe volgens die HERE se gebooie begin on ons harte. In vers wys Jesus hierdie waarheid uit die 7de gebod.

Mattheus 6:9 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

HOE GROEI BY MENSE PLAASVIND. Enkele Inleidende Opmerkings ter Agtergrond

Mattheus 6:1-4 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

Heb. 7,8 10 is vir my vanselfsprekend, maar miskien moet dit in detail in PLAIN Afrikaans verduidelik word.

Mark 9: Fokus: 9:35-37 By die dienende Christus moet ons dienskneg-dissipels word.

Addendum A Consent form

Die uitnodiging van God aan die hele wêreld, is om n

Die leuen van die samelewing: Jou toekoms is in jou eie hande en jy is in beheer van jou lewe!

Skriflesing: 1 Johannes 1:1-10 Teks: 1 Johannes 1:4 Sing- Ps. 66:1, Ps. 19:1; Ps. 65:8; Ps. 100:1,4

To fulfill. To complete its purpose. He was the end of the law. It was a "schoolmaster to bring us to Christ"

Twee van die grootste leuens oor sukses wat aan ons en aan ons kinders deur die samelewing vertel word.

GEHOORSAAMHEID AAN GOD

Hoofstuk 1: Wie of wat hou ons uit die koninkryk van God?

Filippense 1:27-30 Ermelo 20/09/2015(Doop)

THE FIVE MEGILOTH ESTHER SONG OF SONGS RUTH ECCLESIASTES LAMENTATIONS

HOOFSTUK EEN. DIE BRUID van CHRISTUS

OEPS! WAAR IS MY GELOOF HEEN?

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE

Definition2 - SALWING = GODDELIKE AANSPORING OM TE FUNKTIONEER/ANOINTING = THE UNCTION TO FUNCTION

Hoofstuk 1. Eensaamheid: woordverklaring

CHRISTELIKE GEMEENTE IS JY BRUID? DAAN LöTTER 13 AUGUSTUS 2017 NELSPRUIT

Luister na God. enlewe vir ewig

Mark 10:1-12. Fokus: vers 1-12 Oppad na die Kruis en te midde van Farieseër-vyandigheid, leer Jesus ons oor dissipel-wees... ook in ons huwelike.

To abandon prayer is to embrace atheism. Alec Motyer

Community of Practice

DIE VADER PRAAT FINAAL DEUR SY SEUN MET ONS! Eksegetiese Tema: God praat op planmatige en volmaakte met ons deur sy Seun as. Tekskeuse: Hebr 1:1-2

Die betekenis van die kruis (1)

Excelsus (die Sentrum vir Bedieningsontwikkeling) bied in 2019 die volgende aan:

Lukas 4: Agtergrond

Hoe verskil die Christelike vryheid waarvan Paulus praat van die samelewing se manier van dink oor vryheid?

Hoofstuk 2: Hoekom doen ek dit?

MEGILOTH 2: ESTER / ESTHER

10 gebooie van Genade n Ekspedisie na vryheid

Ons verlossing is in Jesus Christus ons Hoëpriester gewaarborg

Sing vooraf staande: Skrifberyming 1-1:1, 2 (24:1, 2)

Preek Jan Steyn op Sondag 25 Maart 2012 Teks: Johannes 12:20-36 en Johannes 3: Tema: Vreemde verheerliking

Emotional drainage / Emosionele dreinering

Galasiërs 5:1-12 Valse en ware godsdiens

Erediens Sondag 12 Oktober 2014: Jan Steyn. Teks: 2 Konings 6:8-23, Mattheus 5:43-48 en Romeine 12: Tema: Die agterstevoor evangelie

Romeine. Riglyne vir n lewensveranderende reis deur Paulus se bekendste boek. Dr J de Koning

KERSDAGPREEK - PAARLBERG - 25 DESEMBER 2017 Mat 1:1-17 Die geslagsregister van Jesus Christus, die Seun van Dawid, die seun van Abraham: (2) Abraham

Pretoria- 23 Januarie 2011

Let it be. Laat dit wees. Monday 18 June 12

GOD SE VINGERAFDRUKKE VAN GENADE

Om n omgewing te skep vir gesonde mense om gesonde verhoudings en n dinamiese, lewendige bedieningslewe te kan hê.

Transcription:

1 Koninkryk kultuur Genadepad Lees Johannes 4:1-30, 39-42 Ons is besig om saam `n reeks te bou genaamd Koninkryk Kultuur. Dit is om vir ons handvatsels te gee van hoe dit lyk om die alternatiewe kultuur te wees wat die Koning volg. Daarom dus net weer `n oorsig oor die eerste handvatsel en `n bietjie daarop uitbrei nl. Koninkryk gerig. Daar is drie belangrike sake wat ons moet uitgelig om God se koninkryk te verstaan. Die eerste hiervan is Wie die Koning is! God: Vader, Seun en Heilige Gees. Alles gaan oor Hom. Hy heers, sorg, straf, herstel. Wie was ons in die Koninkryk? Gemaak na God se beeld, om iets van God te weerkaats. Ons werk was: bewoon en bewerk, maak beter, verryk! (Genesis 1:28.) Maar wat het ons geword? Terroriste, rebelle, ons wou self koning wees. Deur ons sonde wys ons dat ons uit die Koninkryk wil pad gee. Maar hierdie Koning bly Sy kinders terug roep na sy Koninkryk. As ons hierdie handvatsel vir mekaar gee, dan wil ons sê: dink Koninkryk, eer die Koning met `n Koninkryk Kultuur! Al gee dit aanstoot vir die wêreld. Dit bring ons by ons tweede handvatsel in `n strewe na die leef van die Koninkryk Kultuur nl: Genade pad. Onthou wat ons in die Koninkryk was: Ja ons was gemaak na God se beeld, ons kan ook sê die mens (Adam en Evan) het saam met God geleef. Dit moes wonderlik gewees het hulle het God gehelp om die skepping te bewoon en te bewerk, beter te maak. Maar toe?! Sondeval! Die mens wou sy eie koning wees. Wat verander nou alles?

2 Die mens mag nie meer in die Paradys saam met God lewe nie, hulle moet hard werk om te kan lewe, en nou kom daar dorings in die wêreld. Maar wat was die heel ergste straf vir die sonde? Dood! Ewige dood. Mense wat nie deel is van God se Koninkryk nie, is klaar dood, al lewe hulle nog hier op aarde! Ons moet onthou dat ons drie tipes hoorders van die Woord van God kry: 1. Ons kry ongelowiges, mense wat geensins in God glo of Hom ken nie. 2. Naam Christene, hulle is nie eintlik anders as die eerste groep nie, behalwe in naam. God is nie hul Koning nie; nie Skepper nie; nie Outeur van die Bybel nie en daarom glo hulle nie in die onfeilbaarheid van die Woord nie; sonde lei nie na die dood nie; glo in `n hel nie, maar baie as dit hulle pas wel in `n hemel. 3. Die wat werklik glo, en God ken. En nou probeer mense allerhande dinge om uit die gat van die ewige dood te kom! Maar wat gebeur nou met mense wat God nie ken nie, en tog net so vasvang is in die werklikheid van die ewige dood? Sien julle die leer? Mense probeer goed lewe, of hulle maak iets anders om te aanbid, of hulle probeer met baie geld en baie mooi goed hul lewe beter maak of om hemel op aarde te hê. Maar dit kan nooit werk nie. Hoekom kan die leer nie werk nie? Want dit is te kort! David Platt skryf: It is impossible to be a follower of Christ while denying, disregarding, discrediting, and disbelieving the words of Christ. Wat is dan die enigste manier om nie vir ewig dood te wees nie? Watter ander manier sien julle om uit te kom? Ja, die kruis! Jesus Christus, die Koning, het gekom, en genoeg omgegee vir mense (genade) om self dood te gaan en op te staan, sodat daar `n pad uit is. Net as ons erken en glo dat Jesus Christus Koning is, en dat Hy ons sonde kan en wil vergewe, kan ons uitkom. En wat gebeur dan?

3 Dan lewe ons weer soos mense wat die beeld van God het! Ons lewe `n pad van genade. Ons is lief vir God en wys dit deur vir ander mense lief te wees. Ons leef `n teen-kultuur, naamlik die Koninkryk Kultuur. Dit is die kort en lank van die genadepad, die rede waarom ons anders moet leef. Maar kom ons toets dit nou aan die Bybel. Wat weet ons van die Samaritaanse vrou? Nie veel nie, maar wel dat sy soos alle mense op aarde nie meer met God in sy Koninkryk leef soos in die begin nie. Sy beeld in haar het ook gebreek a.g.v. die sonde. Hoe weet ons dit? Ons sien dit in die gevolge van die sonde oral om haar: Die skepping wys dat dit vervloek is, en sy moet met harde werk, water gaan haal om aan die lewe te bly. Verder doen sy dit op `n tyd van die dag wat ongewoon is om water te haal, en is dit duidelik dat sy die mense om haar probeer vermy. Daar is pyn in haar verhoudinge met mense. Sy hunker na `n man. Sy konfronteer dadelik vir Jesus op grond van ras: hoe vra jy wat `n Jood is vir my wat `n Samaritaan is, water om te drink? Dit is verder ook duidelik dat sy haar eie pad uit die moeilikheid van die dood soek: Sy dink nie Koninkryk nie, sy verstaan nie wat lewende water beteken nie, sy wil net haar eie lewe verbeter sodat sy nie so op en af hoef te loop om self water te skep nie (voorspoedsgodsdiens sy soek haar beste lewe nou). Deur tans saam met `n man te bly met wie sy nie getroud is nie, gee sy ook nie die eer vir die verhouding tussen `n man en vrou aan God nie, sy wil leef soos dit haar pas. Sy hou vas aan die plek van aanbidding nl. die berg vs. Jerusalem sy dink dat godsdiens beoefening haar iewers sal kry. o Jesus sê dat sy nie eens weet wat sy aanbid nie.

4 Sy weet van die Messias, die Christus wat sou kom, maar dit was maar net kop kennis. o Dit het geen verandering in haar lewenstyl gebring nie. Maar dan sê Jesus vir haar: Dit is Ek, Ek wat met jou praat! Ek gee en is die lewende water! Ek is dié Profeet! Daar kom `n tyd en dit is nou, dat ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid. Dit is Ek, Ek wat met jou praat! Wat is nodig om weer op die genade pad te kom? Om weer met God te leef, om weer sy beeld te weerkaats, om weer te mag bewoon en bewerk, om weer deel te wees van die verbetering en verryking van die skepping? Om deel te hê aan die Koninkryk Kultuur? Erkenning dat Jesus die Christus is, die Een wat moes kom, die Koning. Bekering, van jou verkeerde lewe. Gehoorsaamheid deur die vrug van Gees te lewe in jou nuwe pad van genade! Wat is dit anders as wat Jesus hier beveel! Dat die Vader aanbid moet word deur die Gees en in waarheid! Dit is ook wat ons bely as die pad van heiligmaking! Ja jy kan nie self op hierdie pad kom nie: dit is tot eer van die Vader, deur die reddingswerk van Jesus dat die Heilige Gees ons al hoe meer heilig maak. Meer en meer soos die beeld wat Hy bedoel het. Wat sien ons in ons teks: ons hoor nie dat die Samaritaanse vrou haar sonde direk bely nie, tog hoor ons dat sy nog in Jesus se teenwoordigheid is as die dissipels terugkom. As sy dan weggaan kan sy nie stilbly nie. Sy sê vir die mense wie sy eers vermy het: Kom kyk, hier is `n man wat my alles vertel het wat ek gedoen het. Is Hy nie miskien die Christus nie? Sy sê nie, gaan kyk nie maar kom kyk, en sy vat hulle na Hom toe.

5 Nou maak dit nie saak dat Hy `n Jood en `n man is nie. Daar is erkenning by haar, en sy reageer op sy uitnodiging om die water te kom kry wat op borrel en die ewige lewe gee. Op hierdie pad van genade, die genade wat sy in Christus gekry het, sien ons vrugte van die Gees. Vers 39: Baie van die Samaritane in daardie dorp het tot geloof in Jesus gekom op grond van die woorde van die vrou wat getuig het. En dan getuig hulle weer op hulle beurt in vers 42 teenoor haar van hul erkenning van Jesus as Koning, van hul bekering en die genade pad waarop die Heilige Gees hulle lei: Ons glo nie meer op grond van wat jy vertel het nie, want ons het self na Hom geluister, en ons weet dat Hy waarlik die Verlosser van die wêreld is. Liefde tot God, liefde tot die naaste! Herstel in die beeld van die Koning. `n Nuwe pad van genade, `n pad van herstel, `n pad van bewoon en bewerk, van beter maak en verryk deur die heiligmaking van die Heilige Gees, in die waarheid van die woorde van God self! Dit broer en suster, vriend, is jou en my pad! Voordat ek en jy hierdie handvatsel vir enige iemand anders kan verduidelik moet ek besef: maar dit is ek! Dit is my pad! En dit is God die Vader wat my terug roep soos in die begin: Adam waar is jy?! Dit is God die Heilige Gees wat my daarvan bewus maak dat ek niks het waarmee ek myself kan red nie. Dit is God die Seun, Jesus Christus wat in sy koninklike genade sy lewe gee, sodat daar herstel in my kan wees. Dit is God Drie-Enig wat my op hierdie nuwe pad van genade neem. `n Pad wat uitroep dink Koninkryk, eer die Koning! Leef die Kultuur van God se Koninkryk uit! Hoe lyk so `n genadepad? Daaglikse erkenning van wie die Koning is en bekering van alles wat nie in sy Koninkryk hoort nie, bekering van my rebellie.

6 Ek gee om vir mense, ek wil hoor hoe dit met hulle gaan, ek wil vir hulle vertel hoe dit met my gaan, want dit gaan nie meer net oor my nie, dit gaan oor die genade wat God deur my aan hulle, en deur hulle aan my bewys. Ek aanbid in Gees en in waarheid, ek gee my oor om deur die Heilige Gees gelei te word, en daarom ondersoek ek die waarheid soos dit in die Woord vir my gegee is. As gemeente straal ons iets anders uit as `n groep mense uit `n sekere taal en kultuur groep wat bymekaarkom om godsdiens te beoefen. Nee, wanneer mense saam met ons loop, beleef hulle `n pad van omgee, van genade, lewende water wat uit ons borrel. Wanneer hulle by ons as gemeente is, maar ook as hulle by ons huise omkom, saam op die sportgrond by die skool loop, sien hoe ons anders oor geld en finansies werk as hulle met ons besigheid doen. Hulle beleef die aanstoot van die Koninkryk Kultuur. Die Gereformeerde Kerk Windhoek wil `n bruid wees, een wat haarself mooi maak om haar bruidegom te ontmoet deur nie maar net te OORleef nie, maar te leef, in en deur genade. Want God se genade is `n vrye geskenk, onvoorwaardelik, onverdiend. So kry ons krag om te vergewe en te herstel, om te verryk, sodat ander ook weer terug kan verander na die Beeld van God. John Piper skryf: Goeie dade betaal nie genade terug nie, maar leen meer genade. Mag ons dan baie genade leen by die gewer daarvan, soos wat ons ook uitsien na toekomstige genade, as ons Koning weer kom. Dink Koninkryk, eer die Koning, leef `n pad van genade, leef die Kultuur van die Koninkryk.