Die wedersydse verhouding tussen geloof en geestesgesondheid. Dr Deon Bruwer

Similar documents
Welkom by ons Aanddiens! Kom geniet n koppie koffie in die saal na die diens!

GRADE 12 SEPTEMBER 2012 RELIGION STUDIES P2

Bybel vir Kinders. bied aan. Die vrou by die put

Dit bring ons by ons tweede handvatsel in `n strewe na die leef van die Koninkryk Kultuur nl: Genade pad.

1. OM JESUS TE VOLG: 2. DTR die verhouding:

"Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee

(Uit Leef stroom-op! hoofstuk 1)

Catullus se Carmina in Afrikaans vertaal: n funksionalistiese benadering

Bybel vir Kinders bied aan. God Toets Abraham se Liefde

GROEIGROEP MATERIAAL BADBOYS OM DIE KRUIS KAJAFAS

Die ekonomie en die Christen n perspektief. 1 Desember 2010

BEGIN BY DIE EINDE: Wat moet met jou gebeur as jy doodgaan?

Hoofstuk 1. Eensaamheid: woordverklaring

Join us for a Seminar/Presentation by the author of the book below: When: 9 March 2015 Where: Helderberg High School Chapel Time: 19h00

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE, NELSPRUIT GEESTELIKE OUTORITEIT

Waar is God as ons swaarkry?

Preek Jan Steyn 25 Februaie Teks: Johannes 13:1-35. Tema: Saamwees (op mekaar gerig wees) Inleiding:

Jy sal lewe deur die onverdeelde trou van die Here. Jesaja 36-37:14, 20, 32

Bybel vir Kinders bied aan. Die Hemel God se pragtige huis

Die Hemel God se pragtige huis

DIE GODHEID Matt 28:19 veelgodery.

Is profesie oor Christus in die Ou Testament altyd direk Messiaans?

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Pretoria- 23 Junie 2012

Het jy al gehoor van die Vier Geestelike Wette?

Die verheerlikte Jesus se seën en ons. Vandag vier ons die troonsbestyging van die Koning van die konings.

Together moving in unity to fulfill our God-given missional calling! DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA. Afrikaans AFM - AGS

Sondag, 21 April 2013 Tema: Vat die bal Skriflesing: 2 Korintiërs 12:8-12 Leraar: Ds Attie Steyn

Kain vermoor Abel (Genesis 4:8)

'n GEMEENTE VAN GOD MET JESUS CHRISTUS AS HOEKSTEEN

Tema: Die ware besnydenis: Hoe leef ek vandag as Jesus se dissipel?

Lisa Bevere. New York Times- topverkoperskrywer DIE LEEUTJIE. Illustrasies deur Kirsteen Harris-Jones

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE

Les 6 vir 10 November 2018

Huwelike in ons familie. Efesiërs 5:21-33 & 1 Joh 4:9.10. Trinitas is n verloste familie diensknegte wat gestuur is.

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (d)

Bybelskool van Centurion. 27 Maart Welkom

Addendum A Consent form

n Prins word die Skaapwagter

(S1)Verwelkoming: Moenie dat die lewe met jou weghardloop nie; wees in die oomblik en hou jou prioriteite duidelik!

Definition2 - SALWING = GODDELIKE AANSPORING OM TE FUNKTIONEER/ANOINTING = THE UNCTION TO FUNCTION

Jan Steyn preek 8 Julie Teks: Romeine 5:1-11 (1 Timoteus 1:1) Tema: Christus Jesus ons Hoop

HOE GROEI BY MENSE PLAASVIND. Enkele Inleidende Opmerkings ter Agtergrond

Excelsus (die Sentrum vir Bedieningsontwikkeling) bied in 2019 die volgende aan:

n Verduidelijking van die Nuwe Verbond deur Dr. Marc s. Blackwell Sr.

Brandende Harte! Ontmoet God en word passievolle navolgers van Jesus. Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Die betekenis van die kruis (1)

Die maan en sy rol in ons wereld *

*3-9 Maart. Die funksie van rentmeesterskap

HOOFSTUK EEN. DIE BRUID van CHRISTUS

Gen 17:1-14; Rom 4:1-12; Kol 2:1-12

GEHOORSAAMHEID AAN GOD

Kom ons herinner mekaar aan die toetse wat ons tot nou toe hanteer het:

Inhoudsopgawe ONGEWONE LIEFDE VELDTOG 2 MEI 6 JUNIE Inleiding 3. Inrigting en verloop van n byeenkoms 4. 2 Mei Free Love 5

THE FIVE MEGILOTH ESTHER SONG OF SONGS RUTH ECCLESIASTES LAMENTATIONS

TORAH (WET) EN GENADE. LES 6 (Deel 3): HOORDERS EN DADERS VAN TORAH

Skriflesing: 1 Johannes 1:1-10 Teks: 1 Johannes 1:4 Sing- Ps. 66:1, Ps. 19:1; Ps. 65:8; Ps. 100:1,4

Community of Practice

AFRIKANER WEERSTANDSBEWEGING THE SOUTH AFRICAN BROADCASTING CORPORATION

MEGILOTH 2: ESTER / ESTHER

GOD IN 3D LEIERSGIDS. Uitgawe 2018 Emmaus Sentrum Geen duplisering sonder toestemming. Posbus 111, Paarl, 7620 Dienssentrum Tel:

CHRISTELIKE GEMEENTE IS JY BRUID? DAAN LöTTER 13 AUGUSTUS 2017 NELSPRUIT

Filippense 1:27-30 Ermelo 20/09/2015(Doop)

GOD STORIES LEIERSGIDS. Uitgawe 2017 Emmaus Sentrum Geen duplisering sonder toestemming. Posbus 111, Paarl, 7620 Dienssentrum Tel:

NIE ELKEEN WAT...!! nie die wil van die Vader doen nie sal nie in die koninkryk van die hemele ingaan nie!! en wat die wil van die Vader doen

10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf

n Teologiese ondersoek na die rol van toleransie en omarming in die hantering van leerstellige en morele verskille, met verwysing na die

Isaiah 38:19 19 The living, the living, he thanks you, as I do this day; the father makes known to the children your faithfulness.

Preek Jan Steyn Sondag 29 Oktober Teks: Efesiers 2:1-10. Tema: In Christus lewe jy. Inleiding:

Hoor God deur Drome en Visioene Hear God through Dreams and Visions

Oktober Lees: Mattheus 7:1-12 Fokus: vers 6-11

Kleingroepe as Gemeenskappe van Dissipels...

Hoe lyk dit in mense se lewens as hemel daar deurgebreek het? Hoe lyk dit op aarde as hemel deurbreek Van paradys tot koninkryk van die

Preek Jan Steyn 26 Januarie Teks: Mattheus 8 en Handelinge 3 (Jakobus 5:14-16) Tema: Jesus die Geneser. Inleiding:

Catharina Maria Conradie

DOELSTELLING DANKIE TERUGVOER

Wat kan die kerk doen?

28 Oktober 2012 dink aan die Hervorming. Wegdros is Ten tye van die Hervorming het wegdrossery sommer erg plaasgevind

Erediens Sondag 12 Oktober 2014: Jan Steyn. Teks: 2 Konings 6:8-23, Mattheus 5:43-48 en Romeine 12: Tema: Die agterstevoor evangelie

Om n omgewing te skep vir gesonde mense om gesonde verhoudings en n dinamiese, lewendige bedieningslewe te kan hê.

Preek-notas: Romeine 3:21-31

Wegraping (Saamgevat)

Wie is Jesus? Wie is Jesus? KLEINGROEPBEDIENING. Predikant: Wilhelm Leuschner Sel: Epos:

Twee van die grootste leuens oor sukses wat aan ons en aan ons kinders deur die samelewing vertel word.

DIE DOOP VAN GELOWIGES (SG. BEKERINGSDOOP)

Oggenddiens 19 Augustus Windhoek

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE

Emotional drainage / Emosionele dreinering

Hoofstuk 5: Wat doen ons nou eintlik verkeerd?

5. n Ewige toekoms vir my kind Here. Joh.6:40 elkeen wat die seun sien en in Hom glo, die Ewige Lewe sal hê

Nagmaal is n Tyd van herinnering n Geleentheid om die Here te dank dat Hy aan die kruis gesterf het vir ons sonde.

Hannah Ball 1796 Buckinghamshire Robert Raikes kinders op straat eerste Sondagskool Surrey Chapel 1831 Brittanje 1,250,000 kinders per week

METAMORFOSE Van stagnasie tot transformasie. Vir elke Christen wat hoop verloor het om te verander...

Die Kalender uit die Skrif

Belowe God regtig dat Hy dit altyd met jou goed wil laat gaan?

HOOFSTUK 2 CARL JUNG SE BESKOUING VAN DIE KONSEP WOUNDED HEALER

Hoe verskil die Christelike vryheid waarvan Paulus praat van die samelewing se manier van dink oor vryheid?

Luister na God. enlewe vir ewig

SISTEMATIESE TEOLOGIE 1. Module 3 TEOLOGIE CHRISTOLOGIE PNEUMATOLOGIE SERTIFIKAAT IN CHRISTELIKE DIENS.

BRUID VAN JESUS. PREDIKER: Pastoor Johan Putter PLEK: Mbombela DATUM: 9 Julie Page 1 of 11

Transcription:

Die wedersydse verhouding tussen geloof en geestesgesondheid Dr Deon Bruwer

Wat word van godsdiens as jy aan dementia ly? Wat wòrd van geloof as jy of jou iemand naby aan jou in die intensiewe eenheid lê? Of as jy in n koma is of slaap?

Die wedersydse verhouding tussen geloof en geestesgesondheid 4 Augustus Wat is geestegesondheid? Wat is geloof? (En hoe werk dit) 11 Augustus As ek siek word... (Wat word van my geloof as ek siek word?) As iemand psigiatries siek word, wat gebeur met die persoon en hoe word geloofbelewing beïnvloed. 18 Augustus As geloof siek word... (Wat is siek geloof?) 25 Augustus Geloof is goed vir jou!

Hoe gee ek sin aan my geloof en leef ek verantwoordelik in n postmoderne tyd?

Wanneer jou denke, emosies en gedrag van so n aard is dat jy sin kan gee aan jou lewe en die daaglikse eise wat die lewe aan jou stel verantwoordelik kan hanteer.

Godsdiens verwys na n formele stel praktyke en geloofsoortuigings wat gewoonlik sentreer om die verstaan van God deur n groep en wat die individue in daardie groep instaat stel om met God (of die Absolute) in verhouding te tree.

Geloof (Faith) is gebaseer op godsdienstige beginsels wat gegrond is in n openbaring deur God en as sulks dra dit n groter intensiteit as net n gewone oortuiging. Faith encompasses all that we find dependable in ourselves and in our relationships with other people

Persepsie, kognisie (begrip) of emosie wat die brein bewustelik of onbewustelik aanvaar as waar. Gewoonlik word hier n mate van bewysbaarheid verwag wat hierdie oortuiging staaf.

Spiritualiteit verwys na die emosie, gedagtes en ervaring wat geassosieer word met die heilige of andere, soos God. (Alhoewel dit aanvaar word dat mense spiritueel kan wees sonder n spesifieke verhouding met God.) Spritualiteit verwys na die betekenis wat mense aan hulle bestaan gee en op verskillende wyses tot uiting kom

Antropologie Psalm 8

Kognitief Affektief Konatief Denke Waarneming Vermoë om verbande te lê Geheue Begrip (verstaan) Kennis Emosie Gevoel Ervaringe Belewenisse Gedrag Handelinge Optrede

BIOLOGICAL PSYCHOLOGICAL SPIRITUALITY SOCIAL

Pleasure Interests Psychomotor Concentration Fatigue/energy Fatigue (physical) Interest Pleasure Psychomotor Fatigue Guilt Suicidality Mood P F C NA S H A Guilt Suicidality Worthlessness Mood Psychomotor Sleep & appetite

Die mind verwys na die subjektiewe belewenisse van die brein wat denke, emosie en persepsie (begrip of verstaan) insluit. Daar is n diep interrelasie of verhouding tussen die mind en die brein.

Bewussyn verwys na die subjektiewe awareness bewuswording en vir die mens is dit n refleksie self-bewussyn. Dit is gegrond in die prosesse van die brein. Die Christendom glo dat daar buite ons n Bewussyn is wat ons die drie-enige God noem. Vergelyk die geloofsbelydenis.

Mindfulness of being Forgetfulness of being

Die siel verwys na daardie aspek van die mens wat n brug is tussen ons fisiese self en die religieuse of geloofs-werklikheid, naamlik God. Dit is die diepste vlak van menswees en het alles met ons selfverstaan of bewussyn te make.

n Vaste vertroue op die dinge wat ons nie sien nie, maar waarop ons hoop Wat word van geloof as iemand Alzheimer se siekte het?

Denke Emosie Gedrag Ek weet my Verlosser leef Ek dink op n sekere manier oor God (Godsbeeld) Ek het n oortuiging oor die doop Ek voel naby of ver van God Wees bly Ek het vrede Ek bid Ek lees Bybel Ek gebruik nagmaal

FIDES QUAE CREDITUR The faith that we believe Dit waarin ons glo. Belydenisskrifte Individuelel geloofsoortuiging Bv Doop. (Groot of klein) FIDES QUA CREDITUR The faith with which we believe Hoe ons glo. Dit kan van tyd tot tyd verskil Dit hou verband met breinfunksie en persoonlikheid

Wanneer neurale verbindings in die brein nie so funksioneer dat die persoon nie meer bewus is van haar/sy geloof nie, neem dit nie weg dat daar buite sy/haar n geloofswerklikheid bestaan nie. As ek slaap hou geloof nie op nie, net soos die wêreld rondom my nie ophou om te bestaan nie.

Sola Fides Sola Gratia Sola Scriptura Gaan leef dus met n bewussyn mindfulness dat dit waarin jy glo meer is as hoe jy glo.