Lisa Bevere. New York Times- topverkoperskrywer DIE LEEUTJIE. Illustrasies deur Kirsteen Harris-Jones

Similar documents
Welkom by ons Aanddiens! Kom geniet n koppie koffie in die saal na die diens!

Soteria Woordbediening bied aan: profesie

Bybel vir Kinders. bied aan. Die vrou by die put

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Catullus se Carmina in Afrikaans vertaal: n funksionalistiese benadering

Bybel vir Kinders bied aan. God Toets Abraham se Liefde

"Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee

Die wedersydse verhouding tussen geloof en geestesgesondheid. Dr Deon Bruwer

1. OM JESUS TE VOLG: 2. DTR die verhouding:

Bybelskool van Centurion. 27 Maart Welkom

n Verduidelijking van die Nuwe Verbond deur Dr. Marc s. Blackwell Sr.

(Uit Leef stroom-op! hoofstuk 1)

Pretoria- 23 Junie 2012

n Prins word die Skaapwagter

'n GEMEENTE VAN GOD MET JESUS CHRISTUS AS HOEKSTEEN

Dit bring ons by ons tweede handvatsel in `n strewe na die leef van die Koninkryk Kultuur nl: Genade pad.

Bybel vir Kinders bied aan. Die Hemel God se pragtige huis

Die Hemel God se pragtige huis

BEGIN BY DIE EINDE: Wat moet met jou gebeur as jy doodgaan?

Let it be. Laat dit wees. Monday 18 June 12

Isaiah 38:19 19 The living, the living, he thanks you, as I do this day; the father makes known to the children your faithfulness.

Join us for a Seminar/Presentation by the author of the book below: When: 9 March 2015 Where: Helderberg High School Chapel Time: 19h00

GROEIGROEP MATERIAAL BADBOYS OM DIE KRUIS KAJAFAS

THE FIVE MEGILOTH ESTHER SONG OF SONGS RUTH ECCLESIASTES LAMENTATIONS

MEGILOTH 2: ESTER / ESTHER

SABBATSKOOL BYBELSTUDIEGIDS VIR VOLWASSENES JEREMIA

Kain vermoor Abel (Genesis 4:8)

22.4 RAPPORT DEPUTATE LITURGIESE SAKE LIEDBOEKE IN VERSKILLENDE TALE

Jan Steyn preek 8 Julie Teks: Romeine 5:1-11 (1 Timoteus 1:1) Tema: Christus Jesus ons Hoop

IN THE SUPREME COURT OP SOUTH AFRICA. CORBETT, MILLER, JJA et NICHOLAS, AJA

Catharina Maria Conradie

Pretoria- 23 Januarie 2011

GOD SE VINGERAFDRUKKE VAN GENADE

Waar is God as ons swaarkry?

from the group who had gathered there.

Die betekenis van die kruis (1)

DIE GODHEID Matt 28:19 veelgodery.

Definition2 - SALWING = GODDELIKE AANSPORING OM TE FUNKTIONEER/ANOINTING = THE UNCTION TO FUNCTION

Gebore uit die maagd Maria

Community of Practice

CHRISTELIKE GEMEENTE IS JY BRUID? DAAN LöTTER 13 AUGUSTUS 2017 NELSPRUIT

Kom ons herinner mekaar aan die toetse wat ons tot nou toe hanteer het:

GOD STORIES LEIERSGIDS. Uitgawe 2017 Emmaus Sentrum Geen duplisering sonder toestemming. Posbus 111, Paarl, 7620 Dienssentrum Tel:

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE, NELSPRUIT GEESTELIKE OUTORITEIT

Wanneer die kerk verdwaal in valsheid word dit n vertoonvenster van Afgode diens.

Het jy al gehoor van die Vier Geestelike Wette?

22.4 RAPPORT DEPUTATE LITURGIESE SAKE LIEDBOEKE IN VERSKILLENDE TALE (Art 163)

Teks: 1 Konings 19:15-21, 2 Konings 2:1-15 en Jesaja 61:1-11. Tema: Die mantel van Elia en die mantel van Christus. Agtergrond: 1 Konings Hoofstuk 18

BLAAS DIE BASUIN GEREFORMEERDE KERK DASPOORT Jenningstraat 728, Daspoort Leraar: br Cobus Rossouw

Oorspronklik in die VSA uitgegee as Good or God deur Messenger International, 610 South Santa Fe Drive, Palmer Lake, VSA in 2015.

Brandende Harte! Ontmoet God en word passievolle navolgers van Jesus. Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Preek Jan Steyn 25 Februaie Teks: Johannes 13:1-35. Tema: Saamwees (op mekaar gerig wees) Inleiding:

OEPS! WAAR IS MY GELOOF HEEN?

Mei Lees: Mat 5: Hoekom? Ook sy prediking hier in-ie Bergpredikasie.

Mattheus 6:9 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

AS HERMENEUTIESE RAAMWERK VIR. Voorgelê ter vervulling van die vereistes vir die graad DOCTOR DIVINITATIS

CATALOG JULY DECEMBER 2017

Twee van die grootste leuens oor sukses wat aan ons en aan ons kinders deur die samelewing vertel word.

MOTHEO/XHARIEP HOëRSKOLE ATLETIEK MOTHEO/XHARIEP HIGH SCHOOLS ATHLETICS

Die ekonomie en die Christen n perspektief. 1 Desember 2010

GEHOORSAAMHEID AAN GOD

Die eerste is God beskik alles: God het alles vooraf beplan en haarfyn uitgewerk en alles werk presies so uit soos Hy dit beplan het.

Preek Jan Steyn Sondag 29 Oktober Teks: Efesiers 2:1-10. Tema: In Christus lewe jy. Inleiding:

Jy sal lewe deur die onverdeelde trou van die Here. Jesaja 36-37:14, 20, 32

Hoofstuk 1. Eensaamheid: woordverklaring

28 Oktober 2012 dink aan die Hervorming. Wegdros is Ten tye van die Hervorming het wegdrossery sommer erg plaasgevind

Together moving in unity to fulfill our God-given missional calling! DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA. Afrikaans AFM - AGS

Beste Bidder/Intersessor

Die verheerlikte Jesus se seën en ons. Vandag vier ons die troonsbestyging van die Koning van die konings.

Filippense 1:27-30 Ermelo 20/09/2015(Doop)

Luister na God. enlewe vir ewig

Hoe verskil die Christelike vryheid waarvan Paulus praat van die samelewing se manier van dink oor vryheid?

Addendum A Consent form

Hoor God deur Drome en Visioene Hear God through Dreams and Visions

5. n Ewige toekoms vir my kind Here. Joh.6:40 elkeen wat die seun sien en in Hom glo, die Ewige Lewe sal hê

Wat kan die kerk doen?

Wat is hierdie sondes waarvan Jesus in die Ons Vader praat? Volgens Luther is dit die miskenning van God. Om in onsself gekeer te wees.

Pride gets no pleasure of having something, only having more of it than the next man C. S.

Oktober Lees: Mattheus 7:1-12 Fokus: vers 6-11

To abandon prayer is to embrace atheism. Alec Motyer

Gen 17:1-14; Rom 4:1-12; Kol 2:1-12

Les 6 vir 10 November 2018

1. Aanbiddingswette Wie en hoe aanbid word - Dit kan tog nooit verander nie. Hierby is ingesluit, wette wat spesifiek teen 'n heidense gebruik se insl

Unity Apostles Church of New Zealand Post Card- Farewell to Evangelist John Weder All Honour to God

Van Vervolger tot Prediker

AFRIKANER WEERSTANDSBEWEGING THE SOUTH AFRICAN BROADCASTING CORPORATION

Preek Jan Steyn 28 April Teks: Johannes 3, 7 en 19 Tema: Is jy nagdissipel of dagdissipel van Jesus?

4. Struktuur Van Profesie

Tema: Die ware besnydenis: Hoe leef ek vandag as Jesus se dissipel?

Jan Steyn Preek Sondag 12 Augustus Teks: Lukas 19:1-10. Tema: Genade groter as myself.

NIE ELKEEN WAT...!! nie die wil van die Vader doen nie sal nie in die koninkryk van die hemele ingaan nie!! en wat die wil van die Vader doen

To fulfill. To complete its purpose. He was the end of the law. It was a "schoolmaster to bring us to Christ"

K O'REILLY

Skriflesing: 1 Johannes 1:1-10 Teks: 1 Johannes 1:4 Sing- Ps. 66:1, Ps. 19:1; Ps. 65:8; Ps. 100:1,4

Die tragedie wat die 2010 sokker Wêreldbeker weer vir my uitgelig het.

Gebed. Bybelse Dissipelskap

Markus 16:1-8. Die leë graf, die Evangelie-boodskap daarin, en die vroue met die oprag om hieroor te getuig.

Mattheus 5:27-30 Ons nuwe dissipel-lewe volgens die HERE se gebooie begin on ons harte. In vers wys Jesus hierdie waarheid uit die 7de gebod.

Om n omgewing te skep vir gesonde mense om gesonde verhoudings en n dinamiese, lewendige bedieningslewe te kan hê.

Antwoord: Dat ek met liggaam en siel in lewe en in sterwe. nie aan myself nie, 2 1 Korintiërs 6:19

Transcription:

New York Times- topverkoperskrywer Lisa Bevere LIZZIE DIE LEEUTJIE Illustrasies deur Kirsteen Harris-Jones

LIZZIE DIE LEEUTJIE Oorspronklik in die VSA uitgegee as Lizzy the Lioness deur Tommy Nelson, n druknaam van HarperCollins Christian Publishing, Posbus 141000, Nashville, TN 37214, in 2017. Eerste Afrikaanse uitgawe 2018 Uitgegee deur Struik Christian Media, n druknaam van Struik Christian Media (Edms) Bpk. Posbus 3434 Tygervallei 7536 Reg.nr. 2013/157123/07 www.struikchristianmedia.co.za Teks Lisa Bevere 2017 Bybelaanhalings uit Die Nuwe Lewende Vertaling (NLV) 2006, Christelike Uitgewersmaatskappy. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou. Alle regte voorbehou. Geen gedeelte van hierdie publikasie mag gereproduseer, in n ontsluitingstelsel bewaar of weergegee word, in enige vorm of op enige manier, hetsy elektronies of meganies, deur fotokopiëring, die maak van opnames of andersins, sonder die skriftelike toestemming van die kopiereghouers nie. Vertaal deur Beatri Joubert Gedruk en gebind in China ISBN 978-1-4153-3584-0 To order this book: https://www.cumbooks.co.za/

Word wakker! Kom ons gaan! Die groot leeus is moeg ná die lang nag, maar lewenslustige Lizzie, die kleinste leeutjie, kan nie stilsit nie.

Kom ons speel! Ek s honger. Kyk, daar s n gogga. Kom ons jaag hom! Lizzie begin die nuwe dag op n drafstap. Lewenslustige Lizzie doen alles op n drafstap.

Lizzie is mal daaroor om laag in die gras weg te kruip en dan op haar maats te SPRING!

Also Available From John and Lisa Bevere: The Holy Spirit: An Introduction The Holy Spirit is frequently misunderstood, leaving many clueless about who He is and how He expresses Himself to us. He is often portrayed as something weird. But the Bible makes it clear that the Spirit is not something. He is Someone a Person who has promised to never leave your side. In The Holy Spirit: An Introduction, John Bevere invites you into a personal discovery of the Person and work of the Holy Spirit. Available in Afrikaans as Ontmoet die Heilige Gees.

Pathway to His Presence Do you find it difficult to forgive and forget? Do you spend more time worrying about the acceptance of others than the approval of God? Each section addresses a specific barrier and will bless you with five devotions complete with key spiritual strategies and specific prayers designed to help you along the path that ultimately brings you before Almighty God! Begin to move on the journey and see God move in your life. Available in Afrikaans as Die soektog van n leeftyd. Without Rival There is a reason we look at others as rivals and limit ourselves to comparison and competition. We have an enemy assaulting our mind, will and emotions in the hope that we ll turn on ourselves and each other. It s a cycle that isolates us from intimate connections, creates confusion about our identity, and limits our pupose. In Without Rival, best-selling author Lisa Bevere shares how a revelation of God s love breaks these limits. It s time to step forward to live a life without rival. Available in Afrikaans as Jy is sonder gelyke. Good or God? If it s good, it must be God. Right? These days the terms good and God seem synonymous. We believe what s generally accepted as good must be in line with God s will. Generosity, humility, justice good. Selfishness, arrogance, cruelty evil. The dis tinction seems pretty straightforward. But is that all there is to it? If good is so obvious, why does the Bible say that we need discernment to recognize it? Available in Afrikaans as Goeie werke of God?

Lizzie die leeutjie SOMETIMES THE BRAVEST THING YOU CAN DO IS ASK FOR HELP! Encourage your little ones with the true meaning of bravery through the beautiful story of Lizzy the lioness by New York Times bestselling author Lisa Bevere. Boys and girls will love the story of Lizzy, a little lion who must learn what it truly means to be brave in the face of hard things. When she sees someone in danger, Lizzy tries her best to help, but she quickly learns that sometimes being brave means asking adults for help. With a unique spin on the concept of bravery, Lizzy the Lioness is a timely picture book in an ever-changing world. Children will see that bravery is so much more than big muscles or loud roars it is often found in the tiniest people who have the courage to speak up when no one else will. By asking God for help and then bringing grown-ups into the picture, Lizzy shows kids that being brave doesn t have to happen by yourself it happens with help! AVAILABLE AT ALL LEADING BOOKSTORES IN SOUTH AFRICA. FOR MORE INFORMATION, PLEASE EMAIL sales@struikchristianmedia.co.za

CMYK Soms is die dapperste ding wat jy kan doen, om vir hulp te vra! Regverdiges is so dapper soos leeus. LizzIE DIE LEEUTJIE Lizzie is n ondeunde, nuuskierige en lewenslustige leeutjie. Deur Lizzie se manewales ontdek kinders dat n mens nie die grootste hoef te wees om sterk te wees nie en dat jy nie die hardste hoef te brul om dapper te wees nie. Lisa Bevere New York Times-topverkoperskrywer Spreuke 28:1 Lisa Bevere LIZZIE DIE LEEUTJIE Illustrasies deur ISBN 978-1-4153-3584-0 Kirsteen Harris-Jones https://www.cumbooks.co.za/ Lizzie die Leeutjie_978-1-4153-3584-0.indd 1 2017/10/18 9:42 AM