PREEK 5 GESALF OM DIE BLINDES SE OE TE OPEN 2

Size: px
Start display at page:

Download "PREEK 5 GESALF OM DIE BLINDES SE OE TE OPEN 2"

Transcription

1 PREEK 5 GESALF OM DIE BLINDES SE OE TE OPEN 2 Read: Luke 4:18-19 (NKJV) - "The Spirit of the LORD is upon Me, Because He has anointed Me To preach the gospel to the poor; He has sent Me to heal the brokenhearted, To proclaim liberty to the captives..and recovery of sight to the blind,.. Luk 4:18-19 Die Gees van die Here is op My, omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan die armes te bring. Hy het My gestuur om die wat verbryseld van hart is, te genees; 19 om aan gevangenes vrylating te verkondig en aan blindes herstel van gesig; INLEIDING: Ons het reeds gese : JESUS en ONS het die SALWING gekry om die FISIESE BLINDE TE GENEES. Daar is n blindheid erger as FISIESE BLINDHEID, nl. GEESTELIKE BLINDHEID Geestelike Blindheid wanner jou verstand, begrip en persepsies totaal vir die WAARHEID toegemaak is / Spiritual blindness is having one's mind - understandings and mental perceptions - blinded to the truth of the gospel of Jesus Christ. OORSAKE VAN; / a. ONKUNDE / IGNORANCE b. SONDE en ONGEHOORSAAMHEID / SIN and DISOBEDIENCE c. SATAN Who blinds te eyes 2Kor 4:3-4 Maar as ons evangelie dan nog bedek is, is dit bedek in die wat verlore gaan, naamlik die ongelowiges in wie die god van hierdie wêreld die sinne verblind het,. But even if our gospel is veiled, it is veiled to those who are perishing, whose minds the god of this age has blinded, who do not believe, (2 Cor 4:3-4 NKJV) d. SINKRETISME Al roads leads to ROME e. HUMANISME / SECULARISM f. VREES / ONGELOOF - Rom 10:17 - Because faith comes by hearing and hearing and hearing the Word concerning CHRIST. OTHER THINGS THAT BLINDS US: GRETIGHEID / Greed VERBLIND DEUR MY EIE BEGEERTES - Those who are BLINDED BY COVETOUSNESS and the desire for personal gain. BILEAM / BALAAM -, one of the most powerful influences in our world today. When your attention is constantly bound by thoughts of personal gain or loss, you may quickly become blind to the Lord s presence and purposes. BALAK IS AFRAID of the people of ISRAEL CALLS ON BALAAM - Num 22:12 And God said to Balaam, You shall not go with them; you shall not curse the people, for they are blessed. FIRST MORNING NO I CANNOT CURSE THESE PEOPLE. NUM 22:17.I WILL PROMOTE YOU WITH GREAT HONOUR SECOND MORNING - Num 22:21 And Balaam rose up in the morning and saddled his donkey and went with the princes of Moab. Num 22:22 And God's anger was kindled because he went, and the Angel of the Lord stood in the way as an adversary against him. Now he was riding upon his donkey, and his two servants were with him.

2 Num 22:23 And the donkey saw the Angel of the Lord standing in the way and His sword drawn in His hand, and the donkey turned aside out of the way and went into the field. And Balaam struck the donkey to turn her into the way. Num 22:27 And when the donkey saw the Angel of the Lord, she fell down under Balaam, and Balaam's anger was kindled and he struck the donkey with his staff. THE DONKEY SPOKE. Num 22:28 And the Lord opened the mouth of the donkey, and she said to Balaam, What have I done to you that you should strike me these three times? Num 22:31 Then the Lord opened Balaam's eyes, and he saw the Angel of the Lord standing in the way with His sword drawn in His hand; and he bowed his head and fell on his face. GOD SAID - NOW YOU CAN GO WITH THEM. BUT YOU CAN ONLY SAY WHAT I WANT YOU TO SAY.. BLESS INSTEAD OF CURSE BILEAM SE GETUIENIS / BALAAM s TESTIMONY Num 24:3 en toe kom Bileam met hierdie uitspraak: "Die openbaring aan Bileam seun van Beor, die openbaring aan n man wie se oë geopen is, Num 24:4 die openbaring aan een wat die woorde van God hoor, wat sien wat die Almagtige hom laat sien, wat in gebed neerval, en sy oë word geopen: Num 24:3-4.THE ORACLEOF..: Balaam son of Beor, the man whose eye is opened [at last, to see clearly the purposes and will of God], 4 He [Balaam] who hears the words of God, who sees the vision of the Almighty, falling down, but having his eyes open and uncovered, he says: THE LESSON LEARNED - PASOP VIR GRETIGHEID / BE CARFUL OF GREEDYNESS.IT WILL BLIND YOU.whether it is GREED for POWER or even GREED FOR MONEY Mat 6:24 Niemand kan twee here dien nie; want òf hy sal die een haat en die ander liefhê, òf hy sal die een aanhang en die ander verag. Julle kan nie God én Mammon dien nie! - you cannot serve God and Mammon. YOU CAN ONLY ONE MASTER. And USE THE OTHER 6. HOOGMOED / VOOROORDEEL - Pride & Prejudice Those who have seen, but have lost spiritual sensitivity and vision. What they once had is gone, - SAMSON ( NAZARENE ; JUDGE) - THEY don t even know what s missing or lost. MY MENTOR.BE CAREFUL of 3 G s GIRLS, GOLD, GLORY Simson het sy FISIESE oë verloor LANK NA hy sy VISIE verloor het, en NIE MEER GOD SE PLAN OF GOD SE DOEL MET SY LEWE KON SIEN NIE. NAME of SAMSON - shimshôn = sunlight; - SUNLIGHT COULD NOT SEE THE LIGHT ANYMORE - a. FIRST IT WAS THE GIRLS - TIME after TIME. Even Against GOD swill b. THEN IT WAS HIS PRIDE and PREDUDICE - Jdg 16:20 She said, The Philistines are upon you, Samson! And he awoke out of his sleep and said, I will go out as I have time after time and shake myself free. For Samson did not know that the Lord had departed from him. Die teenmiddel vir blindheid as gevolg van hoogmoed, is vanselfsprekend NEDERIGHEID. PRIDE THAT LEADS to SELF RIGHTEOUSNESS - Hoogmoed lei tot EIE GEREGTIGHEID - Soos SAUL. indifference, self-sufficiency and self-righteousness.

3 HOOGMOED. - in SY EIE OË is alles wat 'n mens doen, reg (Spreuke 16:2). / Pro 16:2 We may think WE KNOW WHAT IS RIGHT, but the LORD is the judge of our motives. PRIDE leads to - SELFRIGHTEOUSNESS LEADS TO - ARROGANCE Nadat Saul ongehoorsaam was aan die opdrag van die Here, het hy vir homself n gedenkteken opgerig en met die geblêr van die vervloekte skape in die agtergrond, vir Samuel met die volgende woorde begroet: Mag die Here u seën! Ek het die opdrag van die Here uitgevoer (1 Samuel 15:13). Sy ARROGANSIE het hom so blind gemaak dat hy in werklikheid geglo het dat dit wat verkeerd was, reg was. Selfs nadat Samuel aan Saul in geen onduidelike taal verduidelik het dat hy verkeerd was, het hy dit nog nie ingesien nie. SELFSUFFICIENCY / SELF DEPENDENCE This is the tragedy of Laodicea. Rev 3:17 Want jy sê: Ek is ryk en het verryk geword en het aan niks gebrek nie; en jy weet nie dat dit jy is wat ellendig en beklaenswaardig en arm en blind en naak is nie. Rev 3:18 Ek raai jou aan om van My te koop goud wat deur vuur gelouter is, sodat jy kan ryk word; en wit klere, dat jy jou kan aantrek en die skande van jou naaktheid nie openbaar word nie; en salf om jou oë te salf, sodat jy kan sien.. I counsel you to buy of me and anoint your eyes with eye salve that you may see! 7. Godsdienstigheid / Religion Those blinded by religious zeal, and performance orientation. This was Saul of Tarsus before meeting the Living Christ on the road to Damascus. - In Acts 26:9 he said, I thought that I ought to do many things contrary to the name of Jesus. Act 26:9 "Ek het self gedink dat ek alles in my vermoë moes doen teen die Naam van Jesus van Nasaret. What a shocking discovery, to find out that the things you thought (opinions and traditions of men), and ethically, morally believed YOU OUGHT TO DO TO PLEASE GOD, be acceptable to HIM, and to have a clean conscience, were actually opposed to God. There is no greater blindness than religion. IT SUBSTITUTES ZEAL FOR INTIMATE RELATIONSHIP, SOUL FOR SPIRIT, TRADITION FOR TRUTH, WORKS FOR GRACE, bondage for freedom, and often leads to meanness or militant inquisitions. RELIGIOUS causes CYNICISM / -The Pharisees said, He is not from God. The other people said, He is a sinner. Dit is ongelukkig so dat geestelike leiers dikwels tussen diegene is wat geestelik blind is. Jesus het die Fariseërs dikwels daarvan beskuldig dat hulle blinde leiers van blindes is : Mat 23:16 Wee julle, blinde leiers, julle wat sê: Elkeen wat sweer by die tempel dit is niks nie; maar elkeen wat sweer by die goud van die tempel, hy is gebonde. Mat 23:24 Blinde leiers, julle wat die muggie uitsif, maar die kameel insluk! (FLY vs CAMEL) Mat 23:26 Blinde Fariseër, maak eers die binnekant van die beker en die skottel skoon, sodat ook die buitekant daarvan skoon kan word. Mat 15:14 Laat hulle staan; hulle is blinde leiers van blindes. En as n blinde n ander blinde lei, sal altwee in die sloot val. GOD s COMMISSION TO PAUL - Act 26:18 I want you to open their eyes, so that they will turn from darkness to light and from the power of Satan to God. Then their sins will be forgiven, and by faith in me they will become part of God's holy people." 1 Peter 2:9 - But you are A CHOSEN RACE, A royal PRIESTHOOD, A HOLY NATION, A PEOPLE FOR God's OWN POSSESSION, so that you may proclaim the excellencies of Him who has called you out of darkness into His marvelous light;

4 10. SEERKRY /ONTMOEDIGING / Discouragement Those so hurt by people or circumstances that they lose hope and the ability to discern accurately. Psa 34:8 (34:9) Tet. Smaak en sien dat die HERE goed is; welgeluksalig is die man wat by Hom skuil! MAAR ONS KAN NIE, ONS WORD VERBLIND DEUR PYN Johannes die Doper - Luke 7:22 Then Jesus answering said to them, Go your way, and tell John what Emmaus - Luk 24:16 Maar hulle oë is weerhou, sodat hulle Hom nie kon herken nie. Luk 24:16 But their eyes were restrained, so that they did not know Him. Grieving loss, shattered dreams (ideals), chronic pain and unrealized expectations have the potential to paralyze and blind you in hopelessness and depression.- Jesus and HIS promises were unrecognizable Luke 24:31 - Then their eyes were opened and they recognized Him; and He vanished from their sight. 11. HAAT / Hatred Those with jealous envy and anger toward another. Love is not blind hatred is! And, it is one of the forces behind the increased violence and murders of today. 1John.2:11 says, Whoever hates his brother is in the darkness he does not know where he is going, because the darkness has blinded his eyes. 2Pe 1:5-9 En juis daarom ook moet julle met aanwending van alle ywer by julle geloof voeg die deug, en by die deug die kennis, 6 en by die kennis die selfbeheersing, en by die selfbeheersing die lydsaamheid, en by die lydsaamheid die godsvrug, 7 en by die godsvrug die broederliefde, en by die broederliefde die naasteliefde. 8 Want as hierdie dinge by julle aanwesig is en toeneem, dan laat dit julle nie ledig of onvrugbaar tot die kennis van onse Here Jesus Christus nie; 9 want hy by wie hierdie dinge nie aanwesig is nie, is BLIND EN KORTSIGTIG, en het die reiniging van sy vorige sondes vergeet. 2Pe 1:5-9 But also for this very reason, giving all diligence, add to your faith virtue, to virtue knowledge, 6 to knowledge self-control, to self-control perseverance, to perseverance godliness, 7 to godliness brotherly kindness, and to brotherly kindness love. 8 For if these things are yours and abound, you will be neither barren nor unfruitful in the knowledge of our Lord Jesus Christ. 9 For he who lacks these things is shortsighted, even to blindness, and has forgotten that he was cleansed from his old sins. 12. VERHARDE HARTE / hardness of heart. WANNEEER EK MYSELF STAAL TEEN DIE WAARHEID / But this hardness of heart if we are unwilling to replace our heart of stone with a heart of flesh, God will never be able to manifest Joh 12:40 Hy het hulle oë verblind en hulle hart verhard, sodat hulle nie met die oë sou sien en met die hart verstaan en hulle bekeer en Ek hulle genees nie. Eze 11:19 En Ek sal hulle een hart gee, en n nuwe gees in julle binneste gee; en Ek sal die hart van klip uit hulle vlees verwyder en hulle n hart van vlees gee,

5 GOD SE ANTWOORD= SALWING / GOD s ANSWER = ANOINTING - The anointing is given to open blind eyes Open 3:18. en salf om jou oë te salf, sodat jy kan sien... "I counsel you to buy from Me gold refined in the fire,..; and anoint your eyes with eye salve, that you may see. (Rev 3:18 NKJV) How can we break through to someone who is spiritually blind? 2 Kings 6:17 - Then Elisha prayed and said, "O LORD, I pray, open his eyes that he may see " And the LORD opened the servant's eyes and he saw; and behold, the mountain was full of horses and chariots of fire all around Elisha. Psalm 146:8 - The LORD opens the eyes of the blind; The LORD raises up those who are bowed down; The LORD loves the righteous; 2 Corinthians 3:16 - but whenever a person turns to the Lord, the veil is taken away. Ephesians 1:18 - I pray that the eyes of your heart may be enlightened, so that you will know what is the hope of His calling, what are the riches of the glory of His inheritance in the saints, Ephesians 5:8 - for you were formerly darkness, but now you are Light in the Lord; walk as children of Light

Welkom by ons Aanddiens! Kom geniet n koppie koffie in die saal na die diens!

Welkom by ons Aanddiens! Kom geniet n koppie koffie in die saal na die diens! Welkom by ons Aanddiens! Kom geniet n koppie koffie in die saal na die diens! Strength will rise as we wait upon the Lord We will wait upon the Lord We will wait upon the Lord (repeat) EVERLASTING GOD

More information

Bybel vir Kinders. bied aan. Die vrou by die put

Bybel vir Kinders. bied aan. Die vrou by die put Bybel vir Kinders bied aan Die vrou by die put Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

Bybel vir Kinders bied aan. God Toets Abraham se Liefde

Bybel vir Kinders bied aan. God Toets Abraham se Liefde Bybel vir Kinders bied aan God Toets Abraham se Liefde Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: M. Maillot; Tammy S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible

More information

Definition2 - SALWING = GODDELIKE AANSPORING OM TE FUNKTIONEER/ANOINTING = THE UNCTION TO FUNCTION

Definition2 - SALWING = GODDELIKE AANSPORING OM TE FUNKTIONEER/ANOINTING = THE UNCTION TO FUNCTION Boodskap2. SALWING OM MENSE TE GENEES EN TE HERSTEL Hand 10:36-38 Dit is die woord wat Hy gestuur het..met betrekking tot Jesus van Násaret, hoe God Hom gesalf het met die Heilige Gees en met krag. Hy

More information

"Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee

Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee "Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee ons vandag ons daaglikse brood; en vergeef ons ons

More information

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun Bybel vir Kinders bied aan Die Verlore Seun Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Ruth Klassen; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

1. OM JESUS TE VOLG: 2. DTR die verhouding:

1. OM JESUS TE VOLG: 2. DTR die verhouding: 1. OM JESUS TE VOLG: Om Jesus te volg is amper soos om blind te word. As jy vandag sou blind word, is hierdie n voorbeeld van van die goed wat gaan moet verander in jou lewe om dit vir jou makliker te

More information

Bybelskool van Centurion. 27 Maart Welkom

Bybelskool van Centurion. 27 Maart Welkom Bybelskool van Centurion 27 Maart 2018 Welkom 10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf 10 x Griekse woorde Biologie palingenesia (wedergeboorte) Militêre soterion (redding) Regspraak dikaiōsis

More information

n Prins word die Skaapwagter

n Prins word die Skaapwagter Bybel vir Kinders bied aan n Prins word die Skaapwagter Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Aangepas deur: E. Frischbutter; Sarah S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur:

More information

Kain vermoor Abel (Genesis 4:8)

Kain vermoor Abel (Genesis 4:8) Les 1 vir 6 Oktober 2018 Die eenheid en harmonie wat God vir die mensdom beplan het, is deur sonde ontwrig. God het egter Sy liefde vir ons gewys deur 'n plan te ontwerp om eenheid te herstel. Die finale

More information

Isaiah 38:19 19 The living, the living, he thanks you, as I do this day; the father makes known to the children your faithfulness.

Isaiah 38:19 19 The living, the living, he thanks you, as I do this day; the father makes known to the children your faithfulness. Isaiah 38:19 19 The living, the living, he thanks you, as I do this day; the father makes known to the children your faithfulness. (ESV) 19 Net hulle wat nog lewe kan U loof, so doen ek dit vandag. Vaders

More information

n Verduidelijking van die Nuwe Verbond deur Dr. Marc s. Blackwell Sr.

n Verduidelijking van die Nuwe Verbond deur Dr. Marc s. Blackwell Sr. n Verduidelijking van die Nuwe Verbond deur Dr. Marc s. Blackwell Sr. VERBONDE vir HERSTELLING en VERLIGTING van die MENSDOM Edeniese VOOR DIE SONDEVAL Adamiese Noagiese Abrahamiese Sinaïtiese Palestynse

More information

Bybel vir Kinders bied aan. Die Hemel God se pragtige huis

Bybel vir Kinders bied aan. Die Hemel God se pragtige huis Bybel vir Kinders bied aan Die Hemel God se pragtige huis Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Sarah S. Vertaal deur: Taschja Hattingh Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

Die Hemel God se pragtige huis

Die Hemel God se pragtige huis Bybel vir Kinders bied aan Die Hemel God se pragtige huis Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Sarah S. Vertaal deur: Taschja Hattingh Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

Dit bring ons by ons tweede handvatsel in `n strewe na die leef van die Koninkryk Kultuur nl: Genade pad.

Dit bring ons by ons tweede handvatsel in `n strewe na die leef van die Koninkryk Kultuur nl: Genade pad. 1 Koninkryk kultuur Genadepad Lees Johannes 4:1-30, 39-42 Ons is besig om saam `n reeks te bou genaamd Koninkryk Kultuur. Dit is om vir ons handvatsels te gee van hoe dit lyk om die alternatiewe kultuur

More information

'n GEMEENTE VAN GOD MET JESUS CHRISTUS AS HOEKSTEEN

'n GEMEENTE VAN GOD MET JESUS CHRISTUS AS HOEKSTEEN Onsis almalhiertesaam Vergader in sy Naam, Verheerlik Hom. Tot die doodwas Hygetrou Endaardeuris onsnousyeiendom. LaatonsmaaksoosHyonsse Mekaarsteeds lieftehe EnHomboalleseer. Loof Hom, Christus die Heer.

More information

keys to preach the Gospel carlos moses

keys to preach the Gospel carlos moses keys to preach the Gospel carlos moses sleutels om die Evangelie te verkondig carlos moses 1. The Gospel is Christocentric 1. Die Evangelie is Christus-gesentreerd Romans 1:1 7 (NIV) Paul, a servant of

More information

5. n Ewige toekoms vir my kind Here. Joh.6:40 elkeen wat die seun sien en in Hom glo, die Ewige Lewe sal hê

5. n Ewige toekoms vir my kind Here. Joh.6:40 elkeen wat die seun sien en in Hom glo, die Ewige Lewe sal hê n Gebed vir my kind vir elke dag van die maand! Being a perfect parent doesn t matter. Being a praying parent does. Why leave your child s life to chance when you can give it to God? Stormie Omartian uit

More information

Parashah 50: Ki Tavo תבוא) (כי Wanneer Jy Binnegaan

Parashah 50: Ki Tavo תבוא) (כי Wanneer Jy Binnegaan 1 Parashah 50: Ki Tavo תבוא) (כי Wanneer Jy Binnegaan Dan sal dit wees, wanneer jy in die land kom wat,יהוה jou God, jou as erfenis gee en jy dit besit en daarin bly... Deut. 26:1 PWL 1 Torah : Deut. 26:1

More information

Kom ons herinner mekaar aan die toetse wat ons tot nou toe hanteer het:

Kom ons herinner mekaar aan die toetse wat ons tot nou toe hanteer het: 1 Jakobus 2a Tema: die toets van onpartydigheid Vandag gaan ons voort met die brief van Jakobus. Die brief wat handel oor gelowiges se integriteit (verduidelik). Julle sal onthou dat Jakobus ons waarsku

More information

Het jy al gehoor van die Vier Geestelike Wette?

Het jy al gehoor van die Vier Geestelike Wette? Het jy al gehoor van die Vier Geestelike Wette? Have You Heard of the Four Spiritual Laws? Just as there are physical laws that govern the physical universe, so there are spiritual laws which govern your

More information

GROEIGROEP MATERIAAL BADBOYS OM DIE KRUIS KAJAFAS

GROEIGROEP MATERIAAL BADBOYS OM DIE KRUIS KAJAFAS GROEIGROEP MATERIAAL BADBOYS OM DIE KRUIS KAJAFAS Opening Het jy al ooit op iets in jou lewe opgegee? Wat? Vertel vir mekaar hoe jy gevoel het daaroor. KOM ONS BEGIN Gesels met mekaar oor die volgende

More information

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (d)

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (d) Rom 14:1-12 Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (d) Oktober 2013 Ps-vooraf Ps 97:1, 5 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die berge: waar

More information

Mark 9: Fokus: 9:35-37 By die dienende Christus moet ons dienskneg-dissipels word.

Mark 9: Fokus: 9:35-37 By die dienende Christus moet ons dienskneg-dissipels word. Mark 9:30-37 Fokus: 9:35-37 By die dienende Christus moet ons dienskneg-dissipels word. Januarie 2013 Ps-vooraf Ps 34: 1, 2 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan my oë op na die berge: waar sal my hulp vandaan

More information

Hoofstuk 1. Eensaamheid: woordverklaring

Hoofstuk 1. Eensaamheid: woordverklaring Inhoudsopgawe Voorwoord... 9 1. Eensaamheid: woordverklaring... 11 2. Die eensaamheid van menswees... 17 3. Die eensaamheid van siekte... 23 4. Die eensaamheid van die dood... 29 5. Die eensaamheid van

More information

Van Vervolger tot Prediker

Van Vervolger tot Prediker Bybel vir Kinders bied aan Van Vervolger tot Prediker Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children

More information

Gen 17:1-14; Rom 4:1-12; Kol 2:1-12

Gen 17:1-14; Rom 4:1-12; Kol 2:1-12 Oktober 2016 Gen 17:1-14; Rom 4:1-12; Kol 2:1-12 Die doop wat die HERE gee en wat dit vir ons en ons kinders beteken en sê. Ps-vooraf Ps 29: 1, 5; Ps 75: 1, 2 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë

More information

Die wedersydse verhouding tussen geloof en geestesgesondheid. Dr Deon Bruwer

Die wedersydse verhouding tussen geloof en geestesgesondheid. Dr Deon Bruwer Die wedersydse verhouding tussen geloof en geestesgesondheid Dr Deon Bruwer Wat word van godsdiens as jy aan dementia ly? Wat wòrd van geloof as jy of jou iemand naby aan jou in die intensiewe eenheid

More information

10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf

10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf 10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf Father God Father God I wonder how I managed to exist without The knowledge of Your parenthood and Your loving care. Now I am Your child I am adopted

More information

THE FIVE MEGILOTH ESTHER SONG OF SONGS RUTH ECCLESIASTES LAMENTATIONS

THE FIVE MEGILOTH ESTHER SONG OF SONGS RUTH ECCLESIASTES LAMENTATIONS SONG OF SONGS THE FIVE MEGILOTH ESTHER RUTH ECCLESIASTES LAMENTATIONS Odd shaped pebbles roll And tumble round the Rock which Smooths them into five smooth stones One of which will kill a giant 1 The Spirit

More information

Les 6 vir 10 November 2018

Les 6 vir 10 November 2018 BEELDE VAN EENHEID Les 6 vir 10 November 2018 Die Bybel bevat diverse beelde wat geestelike en teologiese waarhede uitbeeld. Byvoorbeeld, water in Johannes 7:38, wind in Johannes 3:8 en n pilaar in 1 Timotheus

More information

Join us for a Seminar/Presentation by the author of the book below: When: 9 March 2015 Where: Helderberg High School Chapel Time: 19h00

Join us for a Seminar/Presentation by the author of the book below: When: 9 March 2015 Where: Helderberg High School Chapel Time: 19h00 Join us for a Seminar/Presentation by the author of the book below: When: 9 March 2015 Where: Helderberg High School Chapel Time: 19h00 Refreshments will be served Dear Parent/teacher If you re concerned

More information

Jan Steyn Preek Sondag 12 Augustus Teks: Lukas 19:1-10. Tema: Genade groter as myself.

Jan Steyn Preek Sondag 12 Augustus Teks: Lukas 19:1-10. Tema: Genade groter as myself. Jan Steyn Preek Sondag 12 Augustus Teks: Lukas 19:1-10. Tema: Genade groter as myself. Lewe Saggeus volgens sy naam? Die naam Saggeus beteken skoon of onskuldig. Maar hy het nie volgens hierdie naam geleef

More information

DIE GODHEID Matt 28:19 veelgodery.

DIE GODHEID Matt 28:19 veelgodery. DIE GODHEID Die begrip Drie-eenheid word in die Christelike geloof gebruik vir God. Ons glo dat daar net eengod is, maar dat die Vader en Jesus en die Heilige Gees al drie saam hierdie een God is. Logies

More information

To fulfill. To complete its purpose. He was the end of the law. It was a "schoolmaster to bring us to Christ"

To fulfill. To complete its purpose. He was the end of the law. It was a schoolmaster to bring us to Christ Vry van die wet (dekaloog en sedewette) Dekaloog=10 Hebreeuse woorde (tien gebooie) Sedewette=Al die ander wette. Rm. 10:4 Want Christus is die einde van die wet tot geregtigheid vir elkeen wat glo. Rm.

More information

NIE ELKEEN WAT...!! nie die wil van die Vader doen nie sal nie in die koninkryk van die hemele ingaan nie!! en wat die wil van die Vader doen

NIE ELKEEN WAT...!! nie die wil van die Vader doen nie sal nie in die koninkryk van die hemele ingaan nie!! en wat die wil van die Vader doen NIE ELKEEN WAT...!! Nie elkeen wat vir My sê: Meester, Meester! Sal ingaan in die koninkryk van die hemele nie, maar hy wat die wil doen van my Vader wat in die hemele is. Matt. 7:21. Het hierdie woorde

More information

NEW INTERNATIONAL VERSION

NEW INTERNATIONAL VERSION EPHESIANS Afrikaans / English Page 1 EFESIËRS 1 EPHESIANS 1 1:1 Paulus, 'n apostel van Jesus Christus deur die wil van God, aan die heiliges wat in Éfese is, en die gelowiges in Christus Jesus: 1:2 Genade

More information

Let it be. Laat dit wees. Monday 18 June 12

Let it be. Laat dit wees. Monday 18 June 12 Let it be Laat dit wees I have need for such a clearance as the Saviour affected in the temple of Jerusalem. A riddance of the clutter, of what is secondary, that blocks the way to the all important central

More information

MEGILOTH 2: ESTER / ESTHER

MEGILOTH 2: ESTER / ESTHER MEGILOTH 2: ESTER / ESTHER Slide 1 THE FIVE MEGILOTH: SONG OF SONGS/ RUTH/ LAMENTATIONS/ ECCLESIASTES/ ESTHER Slide 2 Odd shaped pebbles roll / And tumble round the Rock which / Smooths them into five

More information

As julle in my insettinge wandel en my gebooie hou en dit doen,... (Lev. 26:3)

As julle in my insettinge wandel en my gebooie hou en dit doen,... (Lev. 26:3) 1 Yeshua is die Boom van die Lewe. Wanneer ons die Torah bestudeer moet ons onthou dat Yeshua Messias die Lewende Torah is die Woord van YHVH wat vlees Parashah geword het. 33: Hy B chukkotai is die weg

More information

Die Blye Boodskap. The Good News

Die Blye Boodskap. The Good News Die Blye Boodskap The Good News In die sesde maand van Elisabet se swangerskap het God die engel Gabriël gestuur na n maagd in Nasaret, n dorp in Galilea. Sy was verloof aan Josef, n man uit die geslag

More information

Die verheerlikte Jesus se seën en ons. Vandag vier ons die troonsbestyging van die Koning van die konings.

Die verheerlikte Jesus se seën en ons. Vandag vier ons die troonsbestyging van die Koning van die konings. Skriflesing: Luk 24:1 12 en :44-53 Fokusgedeelte: Luk 24:50b 51 en :53 Die verheerlikte Jesus se seën en ons Inleiding / Introduction Vandag vier ons die troonsbestyging van die Koning van die konings.

More information

BEGIN BY DIE EINDE: Wat moet met jou gebeur as jy doodgaan?

BEGIN BY DIE EINDE: Wat moet met jou gebeur as jy doodgaan? BEGIN BY DIE EINDE: Wat moet met jou gebeur as jy doodgaan? RAPPORT: Wanneer jy te sterwe kom, wat moet met jou liggaam gebeur? 1. Ek wil veras word. 69% 2. Ek wil begrawe word. 19% 3. My naasbestaandes

More information

Preek Jan Steyn 25 Februaie Teks: Johannes 13:1-35. Tema: Saamwees (op mekaar gerig wees) Inleiding:

Preek Jan Steyn 25 Februaie Teks: Johannes 13:1-35. Tema: Saamwees (op mekaar gerig wees) Inleiding: Preek Jan Steyn 25 Februaie 2018 Teks: Johannes 13:1-35 Tema: Saamwees (op mekaar gerig wees) Inleiding: Ek gaan gesels eendag met een van die jong outjies in die Gim. Ek vra hom: Jy was dan altyd so goed

More information

Waar is God as ons swaarkry?

Waar is God as ons swaarkry? Waar is God as ons swaarkry? Envy is sorrow at another s good Thomas van Acquino Waar is God as ons swaarkry? Philip Yancey se nuwe boek, The Question that Never goes away, het onlangs verskyn. Die vraag

More information

Brandende Harte! Ontmoet God en word passievolle navolgers van Jesus. Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Brandende Harte! Ontmoet God en word passievolle navolgers van Jesus. Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark Brandende Harte! Ontmoet God en word passievolle navolgers van Jesus. Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark Skriflesing: Luk.24:13-35 Het jy agter gekom, soms koop jy ʼn produk waaroor jy nou nie eintlik

More information

Together moving in unity to fulfill our God-given missional calling! DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA. Afrikaans AFM - AGS

Together moving in unity to fulfill our God-given missional calling! DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA. Afrikaans AFM - AGS DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA Together moving in unity to fulfill our God-given missional calling! AFM - AGS Afrikaans Unity Anniversary BEMAGTIGING Onderrig, lei u lede op en rus hulle

More information

Jy sal lewe deur die onverdeelde trou van die Here. Jesaja 36-37:14, 20, 32

Jy sal lewe deur die onverdeelde trou van die Here. Jesaja 36-37:14, 20, 32 Jy sal lewe deur die onverdeelde trou van die Here Jesaja 36-37:14, 20, 32 #feesmustfall #breekdiestilte #reformpuk wat is die groot vraag? Die laaste paar weke was rof. Die studente-protesaksies regoor

More information

Die leuen van die samelewing: Jou toekoms is in jou eie hande en jy is in beheer van jou lewe!

Die leuen van die samelewing: Jou toekoms is in jou eie hande en jy is in beheer van jou lewe! Jan Steyn Preek 6 April 2014. Teks: Romeine 7:14-8:4 Tema: Waarheen vlug ek met myself? Inleiding: Twee seuns van n Engelse koning het op n keer vir hulle pa gevra: Word n ware gentleman gebore of gemaak?

More information

10 Dae van Gebed. Dag 1 Bly in Christus. Johannes 15:1-17

10 Dae van Gebed. Dag 1 Bly in Christus. Johannes 15:1-17 10 Dae van Gebed Januarie 7-17, 2015 Dag 1 Bly in Christus Johannes 15:1-17 Voorstelle vir Bemiddelende Gebed Voel vry om aanspraak te maak op ander beloftes in die Bybel. Onthou, as God u roep, sal hy

More information

Skriflesing: 1 Johannes 1:1-10 Teks: 1 Johannes 1:4 Sing- Ps. 66:1, Ps. 19:1; Ps. 65:8; Ps. 100:1,4

Skriflesing: 1 Johannes 1:1-10 Teks: 1 Johannes 1:4 Sing- Ps. 66:1, Ps. 19:1; Ps. 65:8; Ps. 100:1,4 1 Skriflesing: 1 Johannes 1:1-10 Teks: 1 Johannes 1:4, 1 Johannes 5:19 Sing- Ps. 66:1, Ps. 19:1; Ps. 65:8; Ps. 100:1,4 1 Johannes 1:1-10 1Jn 1:1 Wat van die begin af was, wat ons gehoor het, wat ons met

More information

Kleingroepe as Gemeenskappe van Dissipels...

Kleingroepe as Gemeenskappe van Dissipels... Kleingroepe as Gemeenskappe van Dissipels... n Visie vir kleingroep-leiers. 0 Inhoud: 1. Inleiding 3 Visie: 3 Hoekom kleingroepe? 3 Dit gaan in wese oor: 5 Soorte groepe: 6 Fokusgroepe: 6 Funksie-groepe:

More information

1Kon 18:41-46 In Israel vol Goddeloosheid en afvalligheid wys die HERE: Ek's die enigste ware God... die Een wat lewe gee.

1Kon 18:41-46 In Israel vol Goddeloosheid en afvalligheid wys die HERE: Ek's die enigste ware God... die Een wat lewe gee. 1Kon 18:41-46 In Israel vol Goddeloosheid en afvalligheid wys die HERE: Ek's die enigste ware God... die Een wat lewe gee. Januarie 2016 Ps 33: 1, 3 - vooraf Ps 36: 2, 3 - lofpsalm Ps 50: 8, 10, 11 na

More information

HY WAT DIE ANTIMESSIAS TEËHOU

HY WAT DIE ANTIMESSIAS TEËHOU HY WAT DIE ANTIMESSIAS TEËHOU Maar ons vra julle, broers, met die oog op die wederkoms van ons Meester, Yahshua die Messias en ons vereniging met Hom, om nie gou julle verstand te verloor of verskrik te

More information

Die betekenis van die kruis (1)

Die betekenis van die kruis (1) Die betekenis van die kruis (1) Don t pray when you feel like it. Have an appointment with the Lord and keep it. A man is powerful on his knees. Corrie Ten Boom Die betekenis van die kruis (1) Wat is die

More information

Oktober Lees: Mattheus 7:1-12 Fokus: vers 6-11

Oktober Lees: Mattheus 7:1-12 Fokus: vers 6-11 Mattheus 7:6-11 Dissipels moet net nooit iets anders doen as om radikaal vir God te leef nie. Ons Vader gee dit in sy onveranderlike trou en volmaakte liefde vir elkeen wat vra. Oktober 2018 Ps 123: 1,

More information

Die regering van die Kerk 1Tim 2: Christus se wil dat vroue leerlinge moet wees... maar nie self mag onderrig gee nie.

Die regering van die Kerk 1Tim 2: Christus se wil dat vroue leerlinge moet wees... maar nie self mag onderrig gee nie. Die regering van die Kerk 1Tim 2:11-12 Christus se wil dat vroue leerlinge moet wees... maar nie self mag onderrig gee nie. Maart 2012 Ps-vooraf Ps 33:1,2 (sittende) Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan

More information

Catullus se Carmina in Afrikaans vertaal: n funksionalistiese benadering

Catullus se Carmina in Afrikaans vertaal: n funksionalistiese benadering Catullus se Carmina in Afrikaans vertaal: n funksionalistiese benadering Annemarie de Kock Tesis ingelewer ter gedeeltelike voldoening aan die vereistes vir die graad van Magister Artium in Klassieke Letterkunde

More information

DAG 85-Voorwaardes vir Herlewing: DOEN

DAG 85-Voorwaardes vir Herlewing: DOEN - 104 - DAG 85-Voorwaardes vir Herlewing: DOEN Mat 9:37-38 Toe sê Hy vir sy dissipels: Die oes is wel groot, maar die arbeiders min. Bid dan die Here van die oes, dat Hy arbeiders in sy oes mag uitstuur.

More information

Lisa Bevere. New York Times- topverkoperskrywer DIE LEEUTJIE. Illustrasies deur Kirsteen Harris-Jones

Lisa Bevere. New York Times- topverkoperskrywer DIE LEEUTJIE. Illustrasies deur Kirsteen Harris-Jones New York Times- topverkoperskrywer Lisa Bevere LIZZIE DIE LEEUTJIE Illustrasies deur Kirsteen Harris-Jones LIZZIE DIE LEEUTJIE Oorspronklik in die VSA uitgegee as Lizzy the Lioness deur Tommy Nelson, n

More information

Mei Lees: Mat 5: Hoekom? Ook sy prediking hier in-ie Bergpredikasie.

Mei Lees: Mat 5: Hoekom? Ook sy prediking hier in-ie Bergpredikasie. Mattheus 5:31-32 Ons nuwe dissipel-lewe volgens die HERE se gebooie begin on ons harte. In vers 31-32 wys Jesus hierdie waarheid met Deut 24:1-4 se skei-brief-gebod. Mei 2018 Ps 84: 1, 2 vooraf Ps 30:

More information

Hoofstuk 2: Hoekom doen ek dit?

Hoofstuk 2: Hoekom doen ek dit? Hoofstuk 2: Hoekom doen ek dit? Ander moet julle red deur hulle uit die vuur te ruk (Jud. 1:23) Jan Roos 1 2 Hoofstuk 2: Hoekom doen ek dit? My seun, neem aan wat ek jou sê, maak wat ek jou voorskryf jou

More information

Die ekonomie en die Christen n perspektief. 1 Desember 2010

Die ekonomie en die Christen n perspektief. 1 Desember 2010 Die ekonomie en die Christen n perspektief 1 Desember 2010 Ekonomiese realiteite Christene poog om volgens die wil van God te handel in elke aspek van hule lewens en heelwat van hierdie dimensies is inter

More information

Mattheus 6:9-10 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

Mattheus 6:9-10 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid. Mattheus 6:9-10 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid. Augustus 2018 Ps 30: 1, 3 vooraf Ps 97: 1, 6, 7 lofpsalm Ps 34: 5, 6

More information

To abandon prayer is to embrace atheism. Alec Motyer

To abandon prayer is to embrace atheism. Alec Motyer Naäman To abandon prayer is to embrace atheism. Alec Motyer Naäman Ons kry die verhaal van Naäman in 2 Konings 5:1 16. Naäman was n belangrike man. Hy was n groot en trotse man die bekendste generaal in

More information

Nuwe Lied Bediening. Parashah 9: Vayeshev En Hy Het Gewoon

Nuwe Lied Bediening. Parashah 9: Vayeshev En Hy Het Gewoon 1 Nuwe Lied Bediening Hy het n nuwe lied in my mond gegee, n lofprysing tot ons God sodat baie dit sal sien en respekvol vrees en op Yahuah vertrou. Ps.40:3. Yeshua is die Boom van die Lewe. Wanneer ons

More information

Parashah 8: Vayish lach (חלשיו) En Hy Het Gestuur. Nuwe Verbond: Matt. 26:36 tot 46; Rom. 12:19; Fil. 3:5; Heb. 8:8; Jak. 7:4 tot 10.

Parashah 8: Vayish lach (חלשיו) En Hy Het Gestuur. Nuwe Verbond: Matt. 26:36 tot 46; Rom. 12:19; Fil. 3:5; Heb. 8:8; Jak. 7:4 tot 10. 1 Yeshua is die Boom van die Lewe. Wanneer ons die Torah bestudeer moet ons onthou dat Yeshua Messias die Lewende Torah is die Woord van YHVH wat vlees geword het. Hy is die weg na die waarheid wat lewe

More information

Mattheus 5:3 Salig is die wat arm van gees is, want aan hulle behoort die koninkryk van God.

Mattheus 5:3 Salig is die wat arm van gees is, want aan hulle behoort die koninkryk van God. Mattheus 5:3 Salig is die wat arm van gees is, want aan hulle behoort die koninkryk van God. Januarie 2018 Ps 122: 1, 2 vooraf Ps 138: 1, 3, 4 lofpsalm Ps 51: 8 na wet Ps 34: 8, 9 as antwoord op die Woord

More information

Teks: 1 Konings 19:15-21, 2 Konings 2:1-15 en Jesaja 61:1-11. Tema: Die mantel van Elia en die mantel van Christus. Agtergrond: 1 Konings Hoofstuk 18

Teks: 1 Konings 19:15-21, 2 Konings 2:1-15 en Jesaja 61:1-11. Tema: Die mantel van Elia en die mantel van Christus. Agtergrond: 1 Konings Hoofstuk 18 Teks: 1 Konings 19:15-21, 2 Konings 2:1-15 en Jesaja 61:1-11 Tema: Die mantel van Elia en die mantel van Christus Agtergrond: 1 Konings Hoofstuk 18 Voor dat ons saam lees uit 1 Konings 19, net hierdie

More information

Mattheus 6:9 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

Mattheus 6:9 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid. Mattheus 6:9 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid. Julie 2018 Ps 115: 1, 2 vooraf Ps 27: 1, 5 lofpsalm Ps 103: 1, 2, 4 na

More information

Erediens Sondag 12 Oktober 2014: Jan Steyn. Teks: 2 Konings 6:8-23, Mattheus 5:43-48 en Romeine 12: Tema: Die agterstevoor evangelie

Erediens Sondag 12 Oktober 2014: Jan Steyn. Teks: 2 Konings 6:8-23, Mattheus 5:43-48 en Romeine 12: Tema: Die agterstevoor evangelie Erediens Sondag 12 Oktober 2014: Jan Steyn Teks: 2 Konings 6:8-23, Mattheus 5:43-48 en Romeine 12: 19-21 Tema: Die agterstevoor evangelie Inleiding: Wie is werklik in beheer? Die koning van Aram of Sirië

More information

Community of Practice

Community of Practice Community of Practice Practice the Presence of God Just think you don't need a thing, you've got it all! All God's gifts are right in front of you as you wait expectantly for our Master Jesus. And not

More information

SISTEMATIESE TEOLOGIE 1. Module 3 TEOLOGIE CHRISTOLOGIE PNEUMATOLOGIE SERTIFIKAAT IN CHRISTELIKE DIENS.

SISTEMATIESE TEOLOGIE 1. Module 3 TEOLOGIE CHRISTOLOGIE PNEUMATOLOGIE SERTIFIKAAT IN CHRISTELIKE DIENS. SISTEMATIESE TEOLOGIE 1 SERTIFIKAAT IN CHRISTELIKE DIENS. Module 3 TEOLOGIE CHRISTOLOGIE PNEUMATOLOGIE 1 INHOUDSOPGAWE. Bladsy. 1. Inleiding. 3 2. Teologie. 3 2.1. Die Name van God. 4 2.2. Eienskappe van

More information

Tema: Die ware besnydenis: Hoe leef ek vandag as Jesus se dissipel?

Tema: Die ware besnydenis: Hoe leef ek vandag as Jesus se dissipel? Preek Sondag 22 Maart 2015 Teks: Filippense 3: 1-21 (veral vers 3) Tema: Die ware besnydenis: Hoe leef ek vandag as Jesus se dissipel? Inleiding: Agtergrond: Twee groepe wat bedreig: In Paulus se brief

More information

GEBED AS LEEFSTYL. Gebed is uiters belangrik!!!

GEBED AS LEEFSTYL. Gebed is uiters belangrik!!! Gebed is uiters belangrik!!! GEBED AS LEEFSTYL Gebed is die bloed van die geestelike mens wat vloei tussen my hart en God se hart, dit bring koppeling tussen my siel en God, kommunikasie van my as kind

More information

Sing vooraf staande: Skrifberyming 1-1:1, 2 (24:1, 2)

Sing vooraf staande: Skrifberyming 1-1:1, 2 (24:1, 2) Sing vooraf staande: Skrifberyming 1-1:1, 2 (24:1, 2) 1 Geseënd sy bo alle dinge / die eewge God en Vader! Hy het in die hemel seëninge / vir ons in Christus toeberei. Na die besluit, uit Hom gebore /

More information

(Uit Leef stroom-op! hoofstuk 1)

(Uit Leef stroom-op! hoofstuk 1) Sessie 1 n Stroom-op o o persoon o WEB978-1-4316-1018-1_Sessie 1.indd 1 2014/11/04 02:41:57 PM 1 n Stroom-op persoon Vooraf Lees vooraf die eerste 7 hoofstukke van Leef stroom-op! Charles Finney het gesê:

More information

Geregverdig deur die natuur van die mens (heidene / nie-jode)

Geregverdig deur die natuur van die mens (heidene / nie-jode) GEREGVERDIG DEUR DIE GELOOF - ROM. 1,2,3,4,8,9,10,11. Geregverdig deur die natuur van die mens (heidene / nie-jode) Rom. 1: v 19..omdat wat van God geken kan word, in hulle openbaar is, want God het dit

More information

Wie Is Jou Rabbi? Ondermeer word Sag. 8:19 tot 23 as bewys hiervoor aangehaal, veral vers 23 waar die profeet Saggaria sê:

Wie Is Jou Rabbi? Ondermeer word Sag. 8:19 tot 23 as bewys hiervoor aangehaal, veral vers 23 waar die profeet Saggaria sê: 1 Wie Is Jou Rabbi? In n onlangse skrywe wat van die Hebrew Roots Teaching Institute (HRTI) ontvang is, naamlik HTG s Beit Psak Constitution (2015), maak hulle die volgende stelling: Believers from the

More information

1Kon 18:19-40 In 'n land en wêreld vol Goddeloosheid en afvalligheid wys die HERE openbaar die HERE dat Hy die enigste ware God is... So, volg Hom!

1Kon 18:19-40 In 'n land en wêreld vol Goddeloosheid en afvalligheid wys die HERE openbaar die HERE dat Hy die enigste ware God is... So, volg Hom! Januarie 2016 1Kon 18:19-40 In 'n land en wêreld vol Goddeloosheid en afvalligheid wys die HERE openbaar die HERE dat Hy die enigste ware God is... So, volg Hom! Ps 147: 6, 7 - vooraf Ps 65: 2, 3 - lofpsalm

More information

HOE GROEI BY MENSE PLAASVIND. Enkele Inleidende Opmerkings ter Agtergrond

HOE GROEI BY MENSE PLAASVIND. Enkele Inleidende Opmerkings ter Agtergrond HOE GROEI BY MENSE PLAASVIND Enkele Inleidende Opmerkings ter Agtergrond SIEN DIE GROOT PRENTJIE Eerste Bedryf: die Skepping God se rol God is die bron God is die Skepper God is in beheer van die wêreld

More information

G E L O O F F A I T H. God se Woord oor Genesing POSBUS 232, BALLITO, 4420 TEL: (032) / FAKS: (032)

G E L O O F F A I T H. God se Woord oor Genesing POSBUS 232, BALLITO, 4420 TEL: (032) / FAKS: (032) G E L O O F F A I T H Geloof is uit die gehoor en die gehoor is deur die Woord van God Rom. 10:17 Faith cometh by hearing and hearing by the Word of God. Rom. 10:17 POSBUS 232, BALLITO, 4420 TEL: (032)

More information

Mattheus 5:27-30 Ons nuwe dissipel-lewe volgens die HERE se gebooie begin on ons harte. In vers wys Jesus hierdie waarheid uit die 7de gebod.

Mattheus 5:27-30 Ons nuwe dissipel-lewe volgens die HERE se gebooie begin on ons harte. In vers wys Jesus hierdie waarheid uit die 7de gebod. Mei 2018 Mattheus 5:27-30 Ons nuwe dissipel-lewe volgens die HERE se gebooie begin on ons harte. In vers 27-30 wys Jesus hierdie waarheid uit die 7de gebod. Ps 7: 1, 7 vooraf Ps 9: 1, 6, 7 lofpsalm Ps

More information

Wat kan die kerk doen?

Wat kan die kerk doen? GELOOFSLOS Wat kan die kerk doen? 1. Leer om te hóú van kerklos- en gelooflos mense (oortreflikheid van ons liefde). 2. Ons denke en teologie moet verdiep (mense leer hoe om te dink)[apologetics]. 3. Lidmate

More information

Antwoord: Dat ek met liggaam en siel in lewe en in sterwe. nie aan myself nie, 2 1 Korintiërs 6:19

Antwoord: Dat ek met liggaam en siel in lewe en in sterwe. nie aan myself nie, 2 1 Korintiërs 6:19 SONDAG: 1 VRAAG EN ANTWOORD: 1 Vraag: Wat is jou enigste troos in lewe en in sterwe? Want as ons lewe, leef ons tot eer van die Here; en as Romeine 14:8 ons sterwe, sterf ons tot eer van die Here; of ons

More information

K O'REILLY

K O'REILLY K20.0110-558 - O'REILLY (incomplete). -- Die ding van met die skroewedraaier uitbreek kom - het te doen met uitwissing. Dit het nie met.. (intervenes). What is to be broken out with a screwdriver has to

More information

Gebore uit die maagd Maria

Gebore uit die maagd Maria Gebore uit die maagd Maria Gebore uit die maagd Maria Saam met die bekende teoloog en filosoof Anselmus van Kantelberg vra ons ook: Cur deus homo waarom die God- Mens? DIe antwoord kry ons in 1 Timoteus

More information

from the group who had gathered there.

from the group who had gathered there. -4387- The acting Minister of Labour Mr. Schoeman said he is going to use his hands to strangle the trade unions. He would use a plough and place it in front of the workers and imitating it has milk but

More information

Op soek na God. Die vreugde van n Persoonlike Herlewing. Deur. Marius Swart

Op soek na God. Die vreugde van n Persoonlike Herlewing. Deur. Marius Swart 1 2 Op soek na God Die vreugde van n Persoonlike Herlewing Deur Marius Swart En julle sal My soek en vind as julle na My vra met julle hele hart. Jer 29:13 3 4 VOORWOORD : Wanneer jy hierdie boek gebruik,

More information

MATT. 25:31 33 DIE SKAPE EN DIE BOKKE

MATT. 25:31 33 DIE SKAPE EN DIE BOKKE MATT. 25:31 33 DIE SKAPE EN DIE BOKKE Matt. 25:31 33 En wanneer die Seun van die mens in Sy heerlikheid kom en al die afgesonderde engele saam met Hom, dan sal Hy op sy heerlike troon sit; en voor Hom

More information

4. Struktuur Van Profesie

4. Struktuur Van Profesie 4. Struktuur Van Profesie 1. Die krag in Bybelprofesie Alhoewel Bybel profesie moontlik die heel kragtigse aspek van die Bybel is, word dit ook die meeste misverstaan. God het die Bybelse waarhede in profesieë

More information

10 Dae van Gebed. Dag 10 Selfbeheersing Mattheus 4:1-11

10 Dae van Gebed. Dag 10 Selfbeheersing Mattheus 4:1-11 10 Dae van Gebed Januarie 7-17, 2015 Dag 10 Selfbeheersing Mattheus 4:1-11 Voorstelle vir Bemiddelende Gebed Voel vry om ook aanspraak te maak op ander beloftes in die Bybel. Onthou, as God u roep, sal

More information

DOELSTELLING DANKIE TERUGVOER

DOELSTELLING DANKIE TERUGVOER NUUSBRIEF NO 2/2014 (Also available in English) DOELSTELLING Ons is n selgroep van NG Elarduspark gemeente wat babas van n groepie behoeftige en meestal werklose ouers wat in Elandspoort woon, van formulemelk

More information

Maleagi 1:1-2:9 n Verklaring en toepassing Ds. Cobus Rossouw

Maleagi 1:1-2:9 n Verklaring en toepassing Ds. Cobus Rossouw Maleagi 1:1-2:9 n Verklaring en toepassing Ds. Cobus Rossouw Inleiding In die gereformeerde kerk Daspoort is ons deur die loop van die jaar in die prediking besig om deur die profesie van die HERE deur

More information

Facebook vir Shama Bedienings :https://www.facebook.com/pages/louwrens-erasmus-shama- Ministries/ ?ref=hl

Facebook vir Shama Bedienings :https://www.facebook.com/pages/louwrens-erasmus-shama- Ministries/ ?ref=hl ISBN 978-0-9946684-0-0 Kopiereg 2018 deur Louwrens Erasmus Gepubliseer deur Shama Ministries 023359 NPO Indien die boek vir jou iets beteken het en jy dit vir ander wil aanbeveel, vra ek dat jy hulle sal

More information

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE REGVERDIGING DATUM: 15 MEI 2016 PLEK: MBOMBELA PREDIKER: PASTOOR JOHAN PUTTER Page 1 of 11 REGVERDIGING INHOUDSOPGAWE INLEIDING... 3 AGTERGROND OOR DIE VERSKILLENDE TEOLOGIESE

More information

Hoe lyk dit in mense se lewens as hemel daar deurgebreek het? Hoe lyk dit op aarde as hemel deurbreek Van paradys tot koninkryk van die

Hoe lyk dit in mense se lewens as hemel daar deurgebreek het? Hoe lyk dit op aarde as hemel deurbreek Van paradys tot koninkryk van die Hemel op aarde Inhoudsopgawe Hemel op aarde... 1 Laat U Koninkryk en U wil ook op aarde ʼn werklikheid word... 4 Detoks na gees, siel en liggaam... 4 Rom. 12:1,2... 5 Mat. 4:17... 6 Julle is medewerkers

More information

Vanoggend is die tweede Sondag van adventstyd. Dit staan bekend as Sondag van vrede. Ons steek die tweede adventskers aan.

Vanoggend is die tweede Sondag van adventstyd. Dit staan bekend as Sondag van vrede. Ons steek die tweede adventskers aan. Maleagi 2:17-3:5 Vooraf Vanoggend is die tweede Sondag van adventstyd. Dit staan bekend as Sondag van vrede. Ons steek die tweede adventskers aan. Adventstyd kerstyd word in ons leefwêreld meestal geken

More information

Sing vooraf staande: Skrifberyming 16-1:1, 2 (15:1, 2)

Sing vooraf staande: Skrifberyming 16-1:1, 2 (15:1, 2) Sing vooraf staande: Skrifberyming 16-1:1, 2 (15:1, 2) 1 Laat jul kinders tot My nader / en geen hindernis hul weer, want die koninkryk der heemle / is hul erfdeel," sê die HEER. 2 Wie nie needrig soos

More information

Markus 16:1-8. Die leë graf, die Evangelie-boodskap daarin, en die vroue met die oprag om hieroor te getuig.

Markus 16:1-8. Die leë graf, die Evangelie-boodskap daarin, en die vroue met die oprag om hieroor te getuig. Markus 16:1-8 Die leë graf, die Evangelie-boodskap daarin, en die vroue met die oprag om hieroor te getuig. Februarie 2017 Ps 122: 1, 2 vooraf Ps 135: 1, 2, 3 lofpsalm Ps 119: 4 na wet Ps 118: 11, 12 as

More information