SPIRITUALITEITSDIVERSITEIT AS UITDAGING AAN DIE EREDIENS: 'n VERKENNING VAN DIE FUNKSIE VAN LOFPRYSING IN DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK

Size: px
Start display at page:

Download "SPIRITUALITEITSDIVERSITEIT AS UITDAGING AAN DIE EREDIENS: 'n VERKENNING VAN DIE FUNKSIE VAN LOFPRYSING IN DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK"

Transcription

1 SPIRITUALITEITSDIVERSITEIT AS UITDAGING AAN DIE EREDIENS: 'n VERKENNING VAN DIE FUNKSIE VAN LOFPRYSING IN DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK Proefskrif ingelewer vir die Graad Doktor in Teologie aan die Universiteit van Stellenbosch. Promotor: prof H.J. Hendriks en mede-promotor, dr J.H. Cilliers Desember 2002

2 . Verklaring Ek die ondergetekende verklaar hiermee dat die werk in hierdie proefskrif vervat, my eie oorspronklike werk is wat nog nie vantevore in die geheel of gedeeltelik by enige ander universiteit ter verkryging van 'n graad voorgele is nie.!uu.jaj;). Datum

3 OPSOMMING Die Nederduitse Gereformeerde Kerk is die afgelope paar jare in debatte gewikkel oor die een aktiwiteit wat uniek aan die kerk is, naamlik haar aanbidding. Aanbidding het vandag een van die belangrike redes geword waarom kerke groei, maar is terselfdertyd ook een van die oorsake waarom gemeentes lidmate verloor en kwyn. Aan die voorpunt van die debat oor aanbidding, is die kwessie van lofprysing. Lofprysing het vandag vir baie gelowiges 'n middel geword om hulle geloof en aanbidding tot uitdrukking te bring. In plaas daarvan dat die nuwe beklemtoning en behoefte aan lofprysing die kerk in haar aanbidding van God verenig het, het dit egter 'n bron van frustrasie en konflik geword. Hierdie konflik sentreer hoofsaaklik om die styl waarin lofprysing plaasvind en word aangehelp deur die gebrek aan kennis oor die onderwerp en die diversiteit wat in gemeentes heers. Gemeentes van die Nederduitse Gereformeerde Kerk bestaan vandag uit lidmate wat uiteenlopende lewensuitkyke handhaaf en verskillende spiritualiteite besit. Om die hele kwessie van lofprysing binne die konteks van diverse gemeentes aan te spreek, moes die studie eerstens die aard en funksie van lofprysing binne die liturgie bepaal. Daarna moes 'n wyse gevind word waarop die diversiteit in gemeentes hanteer kon word. Deur middel van 'n spiritualiteitstipologie wat Holmes in 1980 opgestel het, en wat later as basis van verskillende spiritualiteitsanalises gedien het, is 'n instrument daargestel waarmee gemeentes en individue se spiritualiteit getoets kon word. In hierdie studie is die analises nie net gebruik om mense se spiritualiteit vas te stel nie, maar ook om te bepaal of daar 'n korrelasie tussen spiritualiteitsgroepe en hulle aanbiddingsbehoeftes bestaan. Die navorsing het daarin geslaag om nie net 'n verband tussen spiritualiteit en aanbiddingspatrone aan te toon nie, maar ook die waarde van 'n

4 spiritualiteitsanalise te beklemtoon om die diversiteit ten opsigte van en lofprysing in gemeentes aan te spreek. aanbidding

5 ABSTRACT Over the past few years the Dutch Reformed Church has been embroiled in a debate regarding worship within the church. Whilst the worship within a congregation has become one of the most important factors in church growth, it is also one of the reasons why some congregations loose membership and shrink in size. A major point of contention within this debate relates to the use of praise. To many believers, praise has become a process through which they worship and reinforce their faith. Instead of unifying the church in her worship of God, the current emphasis on praise within the church has become a source of frustration and a point of contention. This controversy mainly centres around the style with which praise is practiced within the congregation and is exacerbated by a lack of knowledge surrounding the topic and the diversity that exists within congregations. Members of the Dutch Reformed Church has widely divergent life views and also possess different spiritualities. To determine the use of praise within divergent congregations, this study evaluated the nature and function of praise within the context of the liturgy. Subsequently, a method to manage the diversity within congregations was developed. In 1980, Holmes developed a spirituality typology within which he identified four spirituality groups. Based on the spirituality typology, some spirituality analyses were formed to help congregations and individuals to test their spirituality. These analyses were used to identify the correlation between a spirituality group and their worship requirements. The results from this research clearly showed a positive correlation between these two parameters and also highlighted the value of using the spirituality analysis as a method to manage the different praise and worship requirements that exists within congregations.

6 Dankbetuigings Graag maak ek van die geleentheid gebruik om my waardering uit te spreek teenoor die volgende mense vir hulle hulp en bystand tydens hierdie studie. Eerstens 'n besondere woord van dank aan my studieleiers prof H.J. Hendriks en dr J.H. Cilliers vir hulle waardevolle leiding en insig met die navorsing; Aan my mede-eksaminatore, vir hulle kritiese eksaminering van die teks; Aan die kerkraad en lidmate van die NG Kerke Pietermaritzburg Noord, Suid en Hayfields, asook vir die AGS kerk van Pietermaritzburg vir die geleentheid om praktiese navorsing in hulle gemeentes te doen; Aan Adele van der Walt en Bernard vir hulle waardevolle hulp met die statistiese verwerkings; Aan my ouers vir hulle ondersteuning en aanmoediging. Aan Bernard, Christopher en Kirsty-Rhe vir hulle hulp, opofferings en geduld. Aan God, die Vader van ons Here Jesus Christus, kom al die lof toe! Hy is die Vader wat Hom ontferm en die God wat in elke omstandigheid uitkoms gee. Die proefskrif word opgedra aan my man, Bernard, wie se begrip, aanmoediging en insig my inspirasie was.

7 INHOUDSOPGAWE HOOFSTUK 1: INLEIDING 1.1 MOTIVERING NAVORSINGSPROBLEEM DOELSTELLING HIPOTESE TEOLOGIESE METODOLOGIE Prakties-teologiese metodiek Operasionalisering FORMELE UITGANGSPUNTE Tipe studie Basiese begrippe Die Bybelteks Struktuur van die argument 15 HOOFSTUK 2: DIE GEBRUIK EN BETEKENIS VAN LOFPRYSING IN DIE EREDIENS 2.1 AANBIDDING Wat is aanbidding? Aanbidding en die Iiturgie Die historiese ontwikkeling van die Iiturgie Die vroee Christelike liturgie Die Rykskerk Die Middeleeue Die Reformasie Die sewentiende en agtiende eeue Die negentiende en twintigste eeue Eietydse liturgiese ontwikkelinge Samevatting 50

8 2.1.4 Aanbiddingselemente binne die Gereformeerde Iiturgie Kenmerke van aanbidding Aanbidding is 'n ontmoeting met God Aanbidding behels 'n twee-rigting kommunikasie Die Woord van God is sentraal in aanbidding Aanbidding is die somtotaal van die aktiwiteite van die gelowiges Jesus Christus is die middelpunt van aanbidding Aanbidding bevat 'n element van misterie Aanbidding kan nie vir ons, maar moet deur ons gedoen word Die totale mens moet by aanbidding betrokke wees Aanbidding skep 'n nuwe realiteit Aanbidding verander ons Gevolgtrekking LOFPRYSING AS KOMPONENT VAN AANBIDDING Wat is lofprysing? Die funksie van lofprysing Lofprysing as doksologie - verheerliking van God Lofprysing as belydenis Lofprysing as getuienis (marturia) Lofprysing as offer Lofprysing as wereldskepping Eienskappe van lofprysing God staan sentraal in die saak van lofprysing Lofprysing bestaan uit 'n oproep en 'n motivering om God te loof Lofprysing openbaar dankbaarheid Lofprysing is vreugdevol Lofprysing is poeties en musikaal Lofprysing is triomfantlik Lofprysing in wisselwerking met danksegging, gebed en die klaaglied Lofprysing en danksegging Lofprysing en gebed 109

9 2.2.5 Struikelblokke met lofprysing Gevolgtrekking HOOFSTUK 3: SPIRITUALITEIT EN SPIRITUALITEITSGROEPE SPIRITUALITEIT Wat is spiritualiteit? MateriEHe faktore wat spiritualiteit be"invloed Gevolgtrekking SPIRITUALITEITSGROEPE Holmes se spiritualiteitstipologie Ware se spiritualiteitswiel-keurderstoets Ludik etal. se spiritualiteitstoets Gevolgtrekking HOOFSTUK 4: DIE INVLOED VAN SPIRITUALITEIT OP LOFPRYSING EN AANBIDDING 4.1 SPIRITUALITEITSTOETSING Samevatting LOFPRYSINGSONTLEDING VAN SPIRITUALITEITSGROEPE Die rasioneel-mistieke - handspiritualiteit Lofprysing tydens die erediens Lofprysing in die daaglikse lewenswandel Behoeftes ten opsigte van gesamentlike aanbidding Samevatting Die emosioneel-konkrete- hartspiritualiteit Lofprysing tydens die erediens Lofprysing in die daaglikse lewenswandel Behoeftes ten opsigte van gesamentlike aanbidding Samevatting Die emosioneel-mistiese - mistieke spiritualiteit 172

10 Lofprysing tydens die erediens Lofprysing in die daaglikse lewenswandel Behoeftes ten opsigte van gesamentlike aanbidding Samevatting Die rasioneel-konkrete - kopspiritualiteit Lofprysing tydens die erediens Lofprysing in die daaglikse lewenswandel Behoeftes ten opsigte van gesamentlike aanbidding Samevatting Aigemene samevatting 4.3 EMPIRIESE TOETSING VAN RESULTATE 4.4 GEVOLGTREKKING HOOFSTUK 5: SLOT PROBLEME EN DOELSTELLINGS WAT DIE STUDIE AANSPREEK DIE HIPOTESES WAT DIE STUDIE STEL Hipotese 1: Insake lofprysing in die Iiturgie Hipotese 2: Die verband tussen spiritualiteitsoriiintering en aanbidding Hipotese 3: 'n Spiritualiteitsanalise as hulpmiddel vir diversiteitshantering AANBEVELINGS EN TOEPASSINGS BRONNELYS 210

11

12

13

14

15

16

17

18

19

20

21

22

23

24

25

26

27

28

29

30

31

32

33

34

35

36

37

38

39

40

41

42

43

44

45

46

47

48

49

50

51

52

53

54

55

56

57

58

59

60

61

62

63

64

65

66

67

68

69

70

71

72

73

74

75

76

77

78

79

80

81

82

83

84

85

86

87

88

89

90

91

92

93

94

95

96

97

98

99

100

101

102

103

104

105

106

107

108

109

110

111

112

113

114

115

116

117

118

119

120

121

122

123

124

125

126

127

128

129

130

131

132

133

134

135

136

137

138

139

140

141

142

143

144

145

146

147

148

149

150

151

152

153

154

155

156

157

158

159

160

161

162

163

164

165

166

167

168

169

170

171

172

173

174

175

176

177

178

179

180

181

182

183

184

185

186

187

188

189

190

191

192

193

194

195

196

197

198

199

200

201

202

203

204

205

206

207

208

209

210

211

212

213

214

215

216

217

218

219

220

221

222

223

224

225

226

227

228

229

230

Catullus se Carmina in Afrikaans vertaal: n funksionalistiese benadering

Catullus se Carmina in Afrikaans vertaal: n funksionalistiese benadering Catullus se Carmina in Afrikaans vertaal: n funksionalistiese benadering Annemarie de Kock Tesis ingelewer ter gedeeltelike voldoening aan die vereistes vir die graad van Magister Artium in Klassieke Letterkunde

More information

Kain vermoor Abel (Genesis 4:8)

Kain vermoor Abel (Genesis 4:8) Les 1 vir 6 Oktober 2018 Die eenheid en harmonie wat God vir die mensdom beplan het, is deur sonde ontwrig. God het egter Sy liefde vir ons gewys deur 'n plan te ontwerp om eenheid te herstel. Die finale

More information

AS HERMENEUTIESE RAAMWERK VIR. Voorgelê ter vervulling van die vereistes vir die graad DOCTOR DIVINITATIS

AS HERMENEUTIESE RAAMWERK VIR. Voorgelê ter vervulling van die vereistes vir die graad DOCTOR DIVINITATIS `N NARRATIEF-KRITIESE BENADERING AS HERMENEUTIESE RAAMWERK VIR `N VERGELYKENDE STUDIE TUSSEN DIE BOEKE OPENBARING EN THE LORD OF THE RINGS deur ELSIE PETRONELLA MEYLAHN Voorgelê ter vervulling van die

More information

Catharina Maria Conradie

Catharina Maria Conradie Mythology archaic relics or an archetypal and universal source of constant renewal? An exploration of the relationship between myth and archetype in the myth of Demeter and Persephone Catharina Maria Conradie

More information

Studieleier: Dr. M van Heerden

Studieleier: Dr. M van Heerden DIE BEVORDERING VAN ADOLESSENTE DOGTERS SE BEWUSTHEID DEUR MIDDEL VAN YOGA deur Chantelle Nadine Scheffer voorgelê ter gedeeltelike vervulling van die vereistes vir die graad MAGISTER DIACONIOLOGIAE (Spelterapie-Rigting)

More information

Together moving in unity to fulfill our God-given missional calling! DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA. Afrikaans AFM - AGS

Together moving in unity to fulfill our God-given missional calling! DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA. Afrikaans AFM - AGS DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA Together moving in unity to fulfill our God-given missional calling! AFM - AGS Afrikaans Unity Anniversary BEMAGTIGING Onderrig, lei u lede op en rus hulle

More information

Die wedersydse verhouding tussen geloof en geestesgesondheid. Dr Deon Bruwer

Die wedersydse verhouding tussen geloof en geestesgesondheid. Dr Deon Bruwer Die wedersydse verhouding tussen geloof en geestesgesondheid Dr Deon Bruwer Wat word van godsdiens as jy aan dementia ly? Wat wòrd van geloof as jy of jou iemand naby aan jou in die intensiewe eenheid

More information

Bybel vir Kinders. bied aan. Die vrou by die put

Bybel vir Kinders. bied aan. Die vrou by die put Bybel vir Kinders bied aan Die vrou by die put Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

SERMON FORMS AS A DIMENSION OF COMMUNICATION IN THE CURRENT WORSHIP CONTEXT IN THE SOUTH KOREAN CHURCHES JONGSEOG HWANG

SERMON FORMS AS A DIMENSION OF COMMUNICATION IN THE CURRENT WORSHIP CONTEXT IN THE SOUTH KOREAN CHURCHES JONGSEOG HWANG SERMON FORMS AS A DIMENSION OF COMMUNICATION IN THE CURRENT WORSHIP CONTEXT IN THE SOUTH KOREAN CHURCHES BY JONGSEOG HWANG Submitted in fulfillment of the requirements for the degree of Doctor of Philosophy

More information

GROEIGROEP MATERIAAL BADBOYS OM DIE KRUIS KAJAFAS

GROEIGROEP MATERIAAL BADBOYS OM DIE KRUIS KAJAFAS GROEIGROEP MATERIAAL BADBOYS OM DIE KRUIS KAJAFAS Opening Het jy al ooit op iets in jou lewe opgegee? Wat? Vertel vir mekaar hoe jy gevoel het daaroor. KOM ONS BEGIN Gesels met mekaar oor die volgende

More information

Les 6 vir 10 November 2018

Les 6 vir 10 November 2018 BEELDE VAN EENHEID Les 6 vir 10 November 2018 Die Bybel bevat diverse beelde wat geestelike en teologiese waarhede uitbeeld. Byvoorbeeld, water in Johannes 7:38, wind in Johannes 3:8 en n pilaar in 1 Timotheus

More information

"Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee

Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee "Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee ons vandag ons daaglikse brood; en vergeef ons ons

More information

(Uit Leef stroom-op! hoofstuk 1)

(Uit Leef stroom-op! hoofstuk 1) Sessie 1 n Stroom-op o o persoon o WEB978-1-4316-1018-1_Sessie 1.indd 1 2014/11/04 02:41:57 PM 1 n Stroom-op persoon Vooraf Lees vooraf die eerste 7 hoofstukke van Leef stroom-op! Charles Finney het gesê:

More information

1. OM JESUS TE VOLG: 2. DTR die verhouding:

1. OM JESUS TE VOLG: 2. DTR die verhouding: 1. OM JESUS TE VOLG: Om Jesus te volg is amper soos om blind te word. As jy vandag sou blind word, is hierdie n voorbeeld van van die goed wat gaan moet verander in jou lewe om dit vir jou makliker te

More information

HOOFSTUK 6. die Ou Testament in die praxis van die Christelike ge/oofsgemeenskap 1993:18).

HOOFSTUK 6. die Ou Testament in die praxis van die Christelike ge/oofsgemeenskap 1993:18). HOOFSTUK 6 Die navorsing vir hierdie ondersoek was ge"inisieer vanuit 'n bepaalde prob/eemstellingwat s6 verwoord is in die /n/eiding: Die Bybel bestaan vir aile Christene uit twee dele - die Ou Testament

More information

Die ekonomie en die Christen n perspektief. 1 Desember 2010

Die ekonomie en die Christen n perspektief. 1 Desember 2010 Die ekonomie en die Christen n perspektief 1 Desember 2010 Ekonomiese realiteite Christene poog om volgens die wil van God te handel in elke aspek van hule lewens en heelwat van hierdie dimensies is inter

More information

THE ADMINISTRATIVE FUNCTIONING OF THE SEVENTH-DAY ADVENTIST CHURCH - A CATALYST FOR CHANGE. Calvin William Plaatjes

THE ADMINISTRATIVE FUNCTIONING OF THE SEVENTH-DAY ADVENTIST CHURCH - A CATALYST FOR CHANGE. Calvin William Plaatjes THE ADMINISTRATIVE FUNCTIONING OF THE SEVENTH-DAY ADVENTIST CHURCH IN SOUTH AFRICA AND THE DISILLUSIONMENT AND ALIENATION OF ITS MEMBERS - A CATALYST FOR CHANGE by Calvin William Plaatjes Dissertation

More information

Bybel vir Kinders bied aan. God Toets Abraham se Liefde

Bybel vir Kinders bied aan. God Toets Abraham se Liefde Bybel vir Kinders bied aan God Toets Abraham se Liefde Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: M. Maillot; Tammy S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible

More information

Die maan en sy rol in ons wereld *

Die maan en sy rol in ons wereld * OpenStax-CNX module: m21016 1 Die maan en sy rol in ons wereld * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 * Version 1.1:

More information

DEUR ELIZABETH CATHARINA WAGNER-FERREIRA VOORGELÊ TER VERVULLING VAN DIE VEREISTES VIR DIE GRAAD. PhD (PRAKTIESE TEOLOGIE)

DEUR ELIZABETH CATHARINA WAGNER-FERREIRA VOORGELÊ TER VERVULLING VAN DIE VEREISTES VIR DIE GRAAD. PhD (PRAKTIESE TEOLOGIE) N PRAKTIES-TEOLOGIESE ONDERSOEK NA DIE INKLEDING VAN DIE EREDIENS MET DIE DOEL OM DIE VERSKILLENDE GENERASIES IN N GESAMENTLIKE FAMILIE-EREDIENS AAN TE SPREEK. DEUR ELIZABETH CATHARINA WAGNER-FERREIRA

More information

n Verduidelijking van die Nuwe Verbond deur Dr. Marc s. Blackwell Sr.

n Verduidelijking van die Nuwe Verbond deur Dr. Marc s. Blackwell Sr. n Verduidelijking van die Nuwe Verbond deur Dr. Marc s. Blackwell Sr. VERBONDE vir HERSTELLING en VERLIGTING van die MENSDOM Edeniese VOOR DIE SONDEVAL Adamiese Noagiese Abrahamiese Sinaïtiese Palestynse

More information

n Prins word die Skaapwagter

n Prins word die Skaapwagter Bybel vir Kinders bied aan n Prins word die Skaapwagter Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Aangepas deur: E. Frischbutter; Sarah S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur:

More information

DOELSTELLING DANKIE TERUGVOER

DOELSTELLING DANKIE TERUGVOER NUUSBRIEF NO 2/2014 (Also available in English) DOELSTELLING Ons is n selgroep van NG Elarduspark gemeente wat babas van n groepie behoeftige en meestal werklose ouers wat in Elandspoort woon, van formulemelk

More information

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE REGVERDIGING DATUM: 15 MEI 2016 PLEK: MBOMBELA PREDIKER: PASTOOR JOHAN PUTTER Page 1 of 11 REGVERDIGING INHOUDSOPGAWE INLEIDING... 3 AGTERGROND OOR DIE VERSKILLENDE TEOLOGIESE

More information

A CURRICULUM FOR COMMUNITY DEVELOPMENT IN PRACTICAL THEOLOGY

A CURRICULUM FOR COMMUNITY DEVELOPMENT IN PRACTICAL THEOLOGY A CURRICULUM FOR COMMUNITY DEVELOPMENT IN PRACTICAL THEOLOGY KAREL THOM S AUGUST ASSIGNMENT PRESEN E I ~ RTIAL FULFILMENT OF THE REQUIREMENTS FOR THE DEGREE OF MASTERS IN PUBLIC ADMINISTRATION AT THE UNIVERSITY

More information

THE FIVE MEGILOTH ESTHER SONG OF SONGS RUTH ECCLESIASTES LAMENTATIONS

THE FIVE MEGILOTH ESTHER SONG OF SONGS RUTH ECCLESIASTES LAMENTATIONS SONG OF SONGS THE FIVE MEGILOTH ESTHER RUTH ECCLESIASTES LAMENTATIONS Odd shaped pebbles roll And tumble round the Rock which Smooths them into five smooth stones One of which will kill a giant 1 The Spirit

More information

Welkom by ons Aanddiens! Kom geniet n koppie koffie in die saal na die diens!

Welkom by ons Aanddiens! Kom geniet n koppie koffie in die saal na die diens! Welkom by ons Aanddiens! Kom geniet n koppie koffie in die saal na die diens! Strength will rise as we wait upon the Lord We will wait upon the Lord We will wait upon the Lord (repeat) EVERLASTING GOD

More information

Hoor God deur Drome en Visioene Hear God through Dreams and Visions

Hoor God deur Drome en Visioene Hear God through Dreams and Visions Aangebied deur Die Weg Christelike Gemeente Hoor God deur Drome en Visioene Hear God through Dreams and Visions Plek/Venue: NG Kerk Witrivier Datum/Date: 16 17 Oktober 2015 Koste/Price: R150pp Kontak/Contact:

More information

GRADE 12 SEPTEMBER 2012 RELIGION STUDIES P2

GRADE 12 SEPTEMBER 2012 RELIGION STUDIES P2 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12 SEPTEMBER 2012 RELIGION STUDIES P2 MARKS: 150 TIME: 2 hours *RLSDM2* This question paper consists of 4 pages. 2 RELIGION STUDIES

More information

Oorsig van navorsingstuk

Oorsig van navorsingstuk Oorsig van navorsingstuk In hoofstuk 1 van die navorsingstuk: Om die duisternis te verdrink: Ondersoek na die hantering van die teodisee-vraagstuk in die apologetiek van C.S. Lewis. is daar bevind dat

More information

Dit bring ons by ons tweede handvatsel in `n strewe na die leef van die Koninkryk Kultuur nl: Genade pad.

Dit bring ons by ons tweede handvatsel in `n strewe na die leef van die Koninkryk Kultuur nl: Genade pad. 1 Koninkryk kultuur Genadepad Lees Johannes 4:1-30, 39-42 Ons is besig om saam `n reeks te bou genaamd Koninkryk Kultuur. Dit is om vir ons handvatsels te gee van hoe dit lyk om die alternatiewe kultuur

More information

A KARANGA PERSPECTIVE ON FERTILITY AND BARRENNESS AS BLESSING AND CURSE IN 1 SAMUEL 1:1-2:10

A KARANGA PERSPECTIVE ON FERTILITY AND BARRENNESS AS BLESSING AND CURSE IN 1 SAMUEL 1:1-2:10 A KARANGA PERSPECTIVE ON FERTILITY AND BARRENNESS AS BLESSING AND CURSE IN 1 SAMUEL 1:1-2:10 CHIROPAFADZO Moyo Dissertation presented for the Degree of Doctor of Theology at the University of Stellenbosch

More information

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun Bybel vir Kinders bied aan Die Verlore Seun Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Ruth Klassen; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

MEGILOTH 2: ESTER / ESTHER

MEGILOTH 2: ESTER / ESTHER MEGILOTH 2: ESTER / ESTHER Slide 1 THE FIVE MEGILOTH: SONG OF SONGS/ RUTH/ LAMENTATIONS/ ECCLESIASTES/ ESTHER Slide 2 Odd shaped pebbles roll / And tumble round the Rock which / Smooths them into five

More information

Die regering van die Kerk 1Tim 2: Christus se wil dat vroue leerlinge moet wees... maar nie self mag onderrig gee nie.

Die regering van die Kerk 1Tim 2: Christus se wil dat vroue leerlinge moet wees... maar nie self mag onderrig gee nie. Die regering van die Kerk 1Tim 2:11-12 Christus se wil dat vroue leerlinge moet wees... maar nie self mag onderrig gee nie. Maart 2012 Ps-vooraf Ps 33:1,2 (sittende) Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan

More information

Join us for a Seminar/Presentation by the author of the book below: When: 9 March 2015 Where: Helderberg High School Chapel Time: 19h00

Join us for a Seminar/Presentation by the author of the book below: When: 9 March 2015 Where: Helderberg High School Chapel Time: 19h00 Join us for a Seminar/Presentation by the author of the book below: When: 9 March 2015 Where: Helderberg High School Chapel Time: 19h00 Refreshments will be served Dear Parent/teacher If you re concerned

More information

'n GEMEENTE VAN GOD MET JESUS CHRISTUS AS HOEKSTEEN

'n GEMEENTE VAN GOD MET JESUS CHRISTUS AS HOEKSTEEN Onsis almalhiertesaam Vergader in sy Naam, Verheerlik Hom. Tot die doodwas Hygetrou Endaardeuris onsnousyeiendom. LaatonsmaaksoosHyonsse Mekaarsteeds lieftehe EnHomboalleseer. Loof Hom, Christus die Heer.

More information

GEHOORSAAMHEID AAN GOD

GEHOORSAAMHEID AAN GOD DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE GEHOORSAAMHEID AAN GOD DATUM: 17 APRIL 2016 PLEK: NELSPRUIT PREDIKER: PASTOOR JOHAN PUTTER Page 1 of 14 GEHOORSAAMHEID AAN GOD INHOUDSOPGAWE INLEIDING...3 MOET ONS DIE WET

More information

Hoofstuk 1. Eensaamheid: woordverklaring

Hoofstuk 1. Eensaamheid: woordverklaring Inhoudsopgawe Voorwoord... 9 1. Eensaamheid: woordverklaring... 11 2. Die eensaamheid van menswees... 17 3. Die eensaamheid van siekte... 23 4. Die eensaamheid van die dood... 29 5. Die eensaamheid van

More information

Die betekenis van die kruis (1)

Die betekenis van die kruis (1) Die betekenis van die kruis (1) Don t pray when you feel like it. Have an appointment with the Lord and keep it. A man is powerful on his knees. Corrie Ten Boom Die betekenis van die kruis (1) Wat is die

More information

22.4 RAPPORT DEPUTATE LITURGIESE SAKE LIEDBOEKE IN VERSKILLENDE TALE

22.4 RAPPORT DEPUTATE LITURGIESE SAKE LIEDBOEKE IN VERSKILLENDE TALE 22.4 RAPPORT DEPUTATE LITURGIESE SAKE LIEDBOEKE IN VERSKILLENDE TALE 22.4 REPORT DEPUTIES LITURGICAL MATTERS HYMNBOOKS IN DIFFERENT LANGUAGES 1. Sake waarvan die Sinode kennis neem 1. Matters that the

More information

'n Verkennende studie na die vroulike adolessent met anoreksia nervosa se belewenis van haar self

'n Verkennende studie na die vroulike adolessent met anoreksia nervosa se belewenis van haar self 'n Verkennende studie na die vroulike adolessent met anoreksia nervosa se belewenis van haar self deur Hester Helena van der Spuy Voorgele ter vervulling van die vereistes vir die graad Magister in Verbruikerswetenskap:

More information

Die verheerlikte Jesus se seën en ons. Vandag vier ons die troonsbestyging van die Koning van die konings.

Die verheerlikte Jesus se seën en ons. Vandag vier ons die troonsbestyging van die Koning van die konings. Skriflesing: Luk 24:1 12 en :44-53 Fokusgedeelte: Luk 24:50b 51 en :53 Die verheerlikte Jesus se seën en ons Inleiding / Introduction Vandag vier ons die troonsbestyging van die Koning van die konings.

More information

Pastorale bediening vir die Getuieniswerker in n inter-kulturele en inter-godsdienstige konteks. deur. Quentin Groenewald

Pastorale bediening vir die Getuieniswerker in n inter-kulturele en inter-godsdienstige konteks. deur. Quentin Groenewald Pastorale bediening vir die Getuieniswerker in n inter-kulturele en inter-godsdienstige konteks deur Quentin Groenewald n Werkstuk ingelewer ter gedeeltelike voldoening aan die vereistes vir die graad

More information

Die Vrees van die Here in die Pentateug. n Kritiese evaluering. deur. JOHANNES CORNELIUS JACOBUS COETZEE Studentenommer:

Die Vrees van die Here in die Pentateug. n Kritiese evaluering. deur. JOHANNES CORNELIUS JACOBUS COETZEE Studentenommer: Die Vrees van die Here in die Pentateug. n Kritiese evaluering deur JOHANNES CORNELIUS JACOBUS COETZEE Studentenommer: 10976183 L.Th. (Baptiste Seminarium, Kemptonpark); B.A. Hons. (Noordwes-Universiteit

More information

Christusprediking uit die Ou Testament. n Nuwe benadering tot n ou probleem? 1

Christusprediking uit die Ou Testament. n Nuwe benadering tot n ou probleem? 1 ids Resensie-artikel Christusprediking uit die Ou Testament. n Nuwe benadering tot n ou probleem? 1 H.F. van Rooy Skool vir Bybelwetenskappe en Bybeltale Potchefstroomse Universiteit vir CHO POTCHEFSTROOM

More information

Lisa Bevere. New York Times- topverkoperskrywer DIE LEEUTJIE. Illustrasies deur Kirsteen Harris-Jones

Lisa Bevere. New York Times- topverkoperskrywer DIE LEEUTJIE. Illustrasies deur Kirsteen Harris-Jones New York Times- topverkoperskrywer Lisa Bevere LIZZIE DIE LEEUTJIE Illustrasies deur Kirsteen Harris-Jones LIZZIE DIE LEEUTJIE Oorspronklik in die VSA uitgegee as Lizzy the Lioness deur Tommy Nelson, n

More information

DIE VERHOUDING TUSSEN GELOOF AS KENNIS EN GELOOF AS ERVARING IN PREKE VAN DIE NG KERK

DIE VERHOUDING TUSSEN GELOOF AS KENNIS EN GELOOF AS ERVARING IN PREKE VAN DIE NG KERK DIE VERHOUDING TUSSEN GELOOF AS KENNIS EN GELOOF AS ERVARING IN PREKE VAN DIE NG KERK ABSTRACT Dr. P Joubert Predikant,NG Kerk Selection Park, Springs THE RELATIONSHIP BETWEEN FAITH AS KNOWLEDGE AND FAITH

More information

22.4 RAPPORT DEPUTATE LITURGIESE SAKE LIEDBOEKE IN VERSKILLENDE TALE (Art 163)

22.4 RAPPORT DEPUTATE LITURGIESE SAKE LIEDBOEKE IN VERSKILLENDE TALE (Art 163) 22.4 RAPPORT DEPUTATE LITURGIESE SAKE LIEDBOEKE IN VERSKILLENDE TALE (Art 163) 22.4 REPORT DEPUTIES LITURGICAL MATTERS HYMNBOOKS IN DIFFERENT LANGUAGES (Art 163) A. Ds JL van der Schyff stel die Rapport.

More information

SOSIALE KOHESIE EN MULTIKULTURELE EREDIENSTE: N RITUEEL-LITURGIESE EVALUASIE

SOSIALE KOHESIE EN MULTIKULTURELE EREDIENSTE: N RITUEEL-LITURGIESE EVALUASIE SOSIALE KOHESIE EN MULTIKULTURELE EREDIENSTE: N RITUEEL-LITURGIESE EVALUASIE deur SUZANNE CICILIA KLEYNHANS Voorgelê ter vervulling van die vereistes vir die graad Magister Theologiae in die Fakulteit

More information

Kleingroepe as Gemeenskappe van Dissipels...

Kleingroepe as Gemeenskappe van Dissipels... Kleingroepe as Gemeenskappe van Dissipels... n Visie vir kleingroep-leiers. 0 Inhoud: 1. Inleiding 3 Visie: 3 Hoekom kleingroepe? 3 Dit gaan in wese oor: 5 Soorte groepe: 6 Fokusgroepe: 6 Funksie-groepe:

More information

Bybelskool van Centurion. 27 Maart Welkom

Bybelskool van Centurion. 27 Maart Welkom Bybelskool van Centurion 27 Maart 2018 Welkom 10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf 10 x Griekse woorde Biologie palingenesia (wedergeboorte) Militêre soterion (redding) Regspraak dikaiōsis

More information

Mark 9: Fokus: 9:35-37 By die dienende Christus moet ons dienskneg-dissipels word.

Mark 9: Fokus: 9:35-37 By die dienende Christus moet ons dienskneg-dissipels word. Mark 9:30-37 Fokus: 9:35-37 By die dienende Christus moet ons dienskneg-dissipels word. Januarie 2013 Ps-vooraf Ps 34: 1, 2 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan my oë op na die berge: waar sal my hulp vandaan

More information

Is profesie oor Christus in die Ou Testament altyd direk Messiaans?

Is profesie oor Christus in die Ou Testament altyd direk Messiaans? Is profesie oor Christus in die Ou Testament altyd direk Messiaans? Met besondere aandag vir Psalm 2 By die lees van die Ou Testament is die vraag wat hierbo gevra word, baie belangrik. Hierdie vraag speel

More information

BEGIN BY DIE EINDE: Wat moet met jou gebeur as jy doodgaan?

BEGIN BY DIE EINDE: Wat moet met jou gebeur as jy doodgaan? BEGIN BY DIE EINDE: Wat moet met jou gebeur as jy doodgaan? RAPPORT: Wanneer jy te sterwe kom, wat moet met jou liggaam gebeur? 1. Ek wil veras word. 69% 2. Ek wil begrawe word. 19% 3. My naasbestaandes

More information

Definition2 - SALWING = GODDELIKE AANSPORING OM TE FUNKTIONEER/ANOINTING = THE UNCTION TO FUNCTION

Definition2 - SALWING = GODDELIKE AANSPORING OM TE FUNKTIONEER/ANOINTING = THE UNCTION TO FUNCTION Boodskap2. SALWING OM MENSE TE GENEES EN TE HERSTEL Hand 10:36-38 Dit is die woord wat Hy gestuur het..met betrekking tot Jesus van Násaret, hoe God Hom gesalf het met die Heilige Gees en met krag. Hy

More information

HOOFSTUK AGTERGROND EN AANLEIDING TOT DIE KEUSE VAN DIE NAVORSINGSTEMA

HOOFSTUK AGTERGROND EN AANLEIDING TOT DIE KEUSE VAN DIE NAVORSINGSTEMA HOOFSTUK 1 NAVORSINGSAREA 1.1 AGTERGROND EN AANLEIDING TOT DIE KEUSE VAN DIE NAVORSINGSTEMA 1.1.1. Faktore uit my kinderjare: Ek het grootgeword in streng patriargale huisgesin waar my vader sy hoofskap

More information

Oor die betekenis van die maagdelike geboortetradisie: n Debat in die Nederduitsch Hervormde Kerk

Oor die betekenis van die maagdelike geboortetradisie: n Debat in die Nederduitsch Hervormde Kerk Oor die betekenis van die maagdelike geboortetradisie: n Debat in die Nederduitsch Hervormde Kerk P B Boshoff (Vereeniging) Navorsingsassosiaat: Hervormde Teologiese Kollege Universiteit van Pretoria Abstract

More information

Die kanoniese benadering van ChiIds: 'n Paradigmaskuif?t

Die kanoniese benadering van ChiIds: 'n Paradigmaskuif?t Die kanoniese benadering van ChiIds: 'n Paradigmaskuif?t ABSTRACT The canonical approach of Childs: A paradigm shift? G F Claassen (UP) It is said that the canonical approach by Childs represents a paradigm

More information

GOD STORIES LEIERSGIDS. Uitgawe 2017 Emmaus Sentrum Geen duplisering sonder toestemming. Posbus 111, Paarl, 7620 Dienssentrum Tel:

GOD STORIES LEIERSGIDS. Uitgawe 2017 Emmaus Sentrum Geen duplisering sonder toestemming. Posbus 111, Paarl, 7620 Dienssentrum Tel: GOD STORIES LEIERSGIDS Uitgawe 2017 Emmaus Sentrum Posbus 111, Paarl, 7620 Dienssentrum Tel: 082 838 3298 E-pos: emmausinfo@mweb.co.za Webtuiste: www.emmaussentrum.co.za Finale Redakteurs Anriëtte de Ridder,

More information

Contents 1. Aanbidding Diens... 3 Navolging van Jesus se voorbeeld... 4 Nederigheid... 5 Solidariteit met mense in nood... 5 Selfoorgawe...

Contents 1. Aanbidding Diens... 3 Navolging van Jesus se voorbeeld... 4 Nederigheid... 5 Solidariteit met mense in nood... 5 Selfoorgawe... 1 Contents 1. Aanbidding... 2 2. Diens... 3 Navolging van Jesus se voorbeeld... 4 Nederigheid... 5 Solidariteit met mense in nood... 5 Selfoorgawe... 6 Gawes in diens van God... 7 3. Gemeenskap... 7 4.

More information

Pride gets no pleasure of having something, only having more of it than the next man C. S.

Pride gets no pleasure of having something, only having more of it than the next man C. S. Jesus en gebed Pride gets no pleasure of having something, only having more of it than the next man C. S. Lewis Jesus en gebed Jesus het dikwels gebid. Volgens Leonard Sweet en Frank Viola (Jesus A Theography)

More information

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE, NELSPRUIT GEESTELIKE OUTORITEIT

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE, NELSPRUIT GEESTELIKE OUTORITEIT DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE, NELSPRUIT GEESTELIKE OUTORITEIT OPGESTEL DEUR: PAST. JOHAN PUTTER DATUM: 14 MEI 2017 PLEK: NELSPRUIT GEESTELIKE OUTORITEIT INHOUDSOPGAWE INLEIDING...3 BYBELTEKSTE...5 KONTEKS

More information

Kom ons herinner mekaar aan die toetse wat ons tot nou toe hanteer het:

Kom ons herinner mekaar aan die toetse wat ons tot nou toe hanteer het: 1 Jakobus 2a Tema: die toets van onpartydigheid Vandag gaan ons voort met die brief van Jakobus. Die brief wat handel oor gelowiges se integriteit (verduidelik). Julle sal onthou dat Jakobus ons waarsku

More information

Isaiah 38:19 19 The living, the living, he thanks you, as I do this day; the father makes known to the children your faithfulness.

Isaiah 38:19 19 The living, the living, he thanks you, as I do this day; the father makes known to the children your faithfulness. Isaiah 38:19 19 The living, the living, he thanks you, as I do this day; the father makes known to the children your faithfulness. (ESV) 19 Net hulle wat nog lewe kan U loof, so doen ek dit vandag. Vaders

More information

Wie is Jesus? Wie is Jesus? KLEINGROEPBEDIENING. Predikant: Wilhelm Leuschner Sel: Epos:

Wie is Jesus? Wie is Jesus? KLEINGROEPBEDIENING. Predikant: Wilhelm Leuschner Sel: Epos: KLEINGROEPBEDIENING Predikant: Wilhelm Leuschner Sel: 084 453 8724 Epos: wilhelm@gkwapadrant.co.za Kleingroepbestuurder: Elmarie Minnaar Tel: 012 991 6596 Epos: kleingroepe@gkwapadrant.co.za Wie is Jesus?

More information

Jan Steyn preek 8 Julie Teks: Romeine 5:1-11 (1 Timoteus 1:1) Tema: Christus Jesus ons Hoop

Jan Steyn preek 8 Julie Teks: Romeine 5:1-11 (1 Timoteus 1:1) Tema: Christus Jesus ons Hoop Jan Steyn preek 8 Julie 2018 Teks: Romeine 5:1-11 (1 Timoteus 1:1) Tema: Christus Jesus ons Hoop Inleiding: Hoekom is die Christelike hoop so belangrik? As ek nie kan glo my verlede is deur die Here vergewe,

More information

Twee van die grootste leuens oor sukses wat aan ons en aan ons kinders deur die samelewing vertel word.

Twee van die grootste leuens oor sukses wat aan ons en aan ons kinders deur die samelewing vertel word. Jan Steyn preek Pinkster 2018 Tema: Die afgod van sukses Teks: 2 Konings 5:1-18, Mattheus 5:3-12 Twee van die grootste leuens oor sukses wat aan ons en aan ons kinders deur die samelewing vertel word.

More information

Die gebruik van Liturgiese Simbole en Rituele in die Paassiklus HOOFSTUK EEN

Die gebruik van Liturgiese Simbole en Rituele in die Paassiklus HOOFSTUK EEN HOOFSTUK EEN 11 1. INLEIDING 1.1 Agtergrond 1.1.1 Oorsig van die veld Die Gereformeerde erediens is redelik arm aan simbole en rituele en word dikwels eerder gekenmerk deur n klem op die kognitiewe hoor

More information

PREDIKING IN N POSTMODERNE KONTEKS. deur. Paul Joubert. Voorgelê ter vervulling van die vereistes vir die graad. MA (Teologie) in die

PREDIKING IN N POSTMODERNE KONTEKS. deur. Paul Joubert. Voorgelê ter vervulling van die vereistes vir die graad. MA (Teologie) in die PREDIKING IN N POSTMODERNE KONTEKS deur Paul Joubert Voorgelê ter vervulling van die vereistes vir die graad MA (Teologie) in die FAKULTEIT TEOLOGIE UNIVERSITEIT VAN PRETORIA Studieleier: Prof. HJC Pieterse

More information

n Teologiese ondersoek na die rol van toleransie en omarming in die hantering van leerstellige en morele verskille, met verwysing na die

n Teologiese ondersoek na die rol van toleransie en omarming in die hantering van leerstellige en morele verskille, met verwysing na die n Teologiese ondersoek na die rol van toleransie en omarming in die hantering van leerstellige en morele verskille, met verwysing na die Christelike doop. Jacobson Andy Strauss Werkstuk ingelewer ter gedeeltelike

More information

Spirituele identiteitsbewuswording deur kommunale lees: n Gevallestudie van 1 Timoteus 5:1-16 onder vroue in Zama-Zama informele nedersetting

Spirituele identiteitsbewuswording deur kommunale lees: n Gevallestudie van 1 Timoteus 5:1-16 onder vroue in Zama-Zama informele nedersetting Spirituele identiteitsbewuswording deur kommunale lees: n Gevallestudie van 1 Timoteus 5:1-16 onder vroue in Zama-Zama informele nedersetting deur Dr Jan Adriaan Botha Tesis ingelewer ter gedeeltelike

More information

Kyk ook: - Wie is Gideon Aggenbag? - Wie is Johann Ernst? Gekopieer vanaf Kerkbode. *********** Aktuarius verduidelik hantering van doopgesprek

Kyk ook: - Wie is Gideon Aggenbag? - Wie is Johann Ernst? Gekopieer vanaf Kerkbode. *********** Aktuarius verduidelik hantering van doopgesprek Kyk ook: - Wie is Gideon Aggenbag? - Wie is Johann Ernst? Gekopieer vanaf Kerkbode. *********** Aktuarius verduidelik hantering van doopgesprek Die aktuarius van die vorige Algemene Sinode, dr Johann Ernst,

More information

16.19 RAPPORT 12 DEPUTATE EKUMENISITEIT BUITELANDS VERENIGDE KONINKRYK REPORT 12 DEPUTIES ECUMENICITY INTERNATIONAL UNITED KINGDOM

16.19 RAPPORT 12 DEPUTATE EKUMENISITEIT BUITELANDS VERENIGDE KONINKRYK REPORT 12 DEPUTIES ECUMENICITY INTERNATIONAL UNITED KINGDOM 16.19 RAPPORT 12 DEPUTATE EKUMENISITEIT BUITELANDS VERENIGDE KONINKRYK 16.19 REPORT 12 DEPUTIES ECUMENICITY INTERNATIONAL UNITED KINGDOM Deputate verantwoordelik vir die lessenaar: Rev TF Dreyer (s) en

More information

10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf

10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf 10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf Father God Father God I wonder how I managed to exist without The knowledge of Your parenthood and Your loving care. Now I am Your child I am adopted

More information

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (d)

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (d) Rom 14:1-12 Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (d) Oktober 2013 Ps-vooraf Ps 97:1, 5 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die berge: waar

More information

Gebed om die Verligting deur die Heilige Gees vir die Opening van die Woord

Gebed om die Verligting deur die Heilige Gees vir die Opening van die Woord Gebed om die Verligting deur die Heilige Gees vir die Opening van die Woord Gebed in die erediens Wanneer die kerk in die erediens bid, kom sy ware aard op 'n heel besondere wyse tot openbaring. "It is

More information

BASIESE ELEMENTE VAN 'N EFFEKTIEWE JEUGBEDIENING

BASIESE ELEMENTE VAN 'N EFFEKTIEWE JEUGBEDIENING BASIESE ELEMENTE VAN 'N EFFEKTIEWE JEUGBEDIENING deur GERT HERMIAS ENGELBRECHT 111111111111111111111111111111111111111111111111 0001795656 BASIESE ELEMENTE VAN 'N EFFEKTIEWE JEUGBEDIENING deur GERT HERMIAS

More information

Die lang pad van bekering. Deel 3. Die Reformasie se reaksie op die verval van die kategumenaat en doop- en leringspraktyke in die Middeleeuse Kerk

Die lang pad van bekering. Deel 3. Die Reformasie se reaksie op die verval van die kategumenaat en doop- en leringspraktyke in die Middeleeuse Kerk Burger, CW en Wepener, CJ Universiteit van Stellenbosch Die lang pad van bekering. Deel 3. Die Reformasie se reaksie op die verval van die kategumenaat en doop- en leringspraktyke in die Middeleeuse Kerk

More information

Resensies. Conradie, Ernst Uitverkoop? In gesprek oor... die verbruikerskultuur. Wellington: Lux Verbi.BM. (P.H. Heystek)...

Resensies. Conradie, Ernst Uitverkoop? In gesprek oor... die verbruikerskultuur. Wellington: Lux Verbi.BM. (P.H. Heystek)... Resensies De Groot, C.T. 2010. De leerling en zijn meester: inhoud en doorwerking van Melanchthons visie op de prediking. Apeldoorn: Theologische Universiteit Apeldoorn. (P.H. Fick)........... 503 Naudé,

More information

DIE GODHEID Matt 28:19 veelgodery.

DIE GODHEID Matt 28:19 veelgodery. DIE GODHEID Die begrip Drie-eenheid word in die Christelike geloof gebruik vir God. Ons glo dat daar net eengod is, maar dat die Vader en Jesus en die Heilige Gees al drie saam hierdie een God is. Logies

More information

HOE GROEI BY MENSE PLAASVIND. Enkele Inleidende Opmerkings ter Agtergrond

HOE GROEI BY MENSE PLAASVIND. Enkele Inleidende Opmerkings ter Agtergrond HOE GROEI BY MENSE PLAASVIND Enkele Inleidende Opmerkings ter Agtergrond SIEN DIE GROOT PRENTJIE Eerste Bedryf: die Skepping God se rol God is die bron God is die Skepper God is in beheer van die wêreld

More information

Hoe verskil die Christelike vryheid waarvan Paulus praat van die samelewing se manier van dink oor vryheid?

Hoe verskil die Christelike vryheid waarvan Paulus praat van die samelewing se manier van dink oor vryheid? Jan Steyn preek 15 Julie 2018 Teks: 1 Korintiers 9: 19-27 Tema: Wat maak ons met ons vryheid? Inleiding: Dit is nie altyd maklik om in ons samelewing vandag as Christen oor vryheid te praat nie. Ek dink

More information

HOOFSTUK 1 IN LEIDING. Die implikasie en spesifiek die dissipelskaps- of navolgingsimplikasie van Jesus se

HOOFSTUK 1 IN LEIDING. Die implikasie en spesifiek die dissipelskaps- of navolgingsimplikasie van Jesus se 1 HOOFSTUK 1 IN LEIDING INHOUD 1.1. ORIENTERING 1.2. PROBLEEMSTELLING 1.3. DOELSTELLING EN DOELWITTE 1.4. SENTRALE TEORETIESE ARGUMENT 1.5. UITGANGSPUNTE EN METODE VAN ONDERSOEK 1.6. HOOFSTUKINDELING 1.1.

More information

To abandon prayer is to embrace atheism. Alec Motyer

To abandon prayer is to embrace atheism. Alec Motyer Naäman To abandon prayer is to embrace atheism. Alec Motyer Naäman Ons kry die verhaal van Naäman in 2 Konings 5:1 16. Naäman was n belangrike man. Hy was n groot en trotse man die bekendste generaal in

More information

Wat is hierdie sondes waarvan Jesus in die Ons Vader praat? Volgens Luther is dit die miskenning van God. Om in onsself gekeer te wees.

Wat is hierdie sondes waarvan Jesus in die Ons Vader praat? Volgens Luther is dit die miskenning van God. Om in onsself gekeer te wees. Vergifnis van sonde Sondes Wat is hierdie sondes waarvan Jesus in die Ons Vader praat? Volgens Luther is dit die miskenning van God. Om in onsself gekeer te wees. Prakties kan ons dit sien uit die gebed

More information

Belowe God regtig dat Hy dit altyd met jou goed wil laat gaan?

Belowe God regtig dat Hy dit altyd met jou goed wil laat gaan? Belowe God regtig dat Hy dit altyd met jou goed wil laat gaan? Teksgedeelte: Dan 3 Teksvers: Dan 3: 17 18 Braam Krüger 16 Sadrag, Mesag en Abednego het koning Nebukadnesar geantwoord: Ons hoef u nie hierop

More information

Wat kan die kerk doen?

Wat kan die kerk doen? GELOOFSLOS Wat kan die kerk doen? 1. Leer om te hóú van kerklos- en gelooflos mense (oortreflikheid van ons liefde). 2. Ons denke en teologie moet verdiep (mense leer hoe om te dink)[apologetics]. 3. Lidmate

More information

BRUID VAN JESUS. PREDIKER: Pastoor Johan Putter PLEK: Mbombela DATUM: 9 Julie Page 1 of 11

BRUID VAN JESUS. PREDIKER: Pastoor Johan Putter PLEK: Mbombela DATUM: 9 Julie Page 1 of 11 BRUID VAN JESUS PREDIKER: Pastoor Johan Putter PLEK: Mbombela DATUM: 9 Julie 2017 Page 1 of 11 BRUID VAN JESUS INHOUDSOPGAWE INLEIDING...3 WAAR BEGIN DIE GEDAGTE VAN N HUWELIK TUSSEN GOD EN N GROEP MENSE?...4

More information

LITURGIESE ONTWERP MET DIE PREEKTEKS AS UITGANGSPUNT N MODEL

LITURGIESE ONTWERP MET DIE PREEKTEKS AS UITGANGSPUNT N MODEL LITURGIESE ONTWERP MET DIE PREEKTEKS AS UITGANGSPUNT N MODEL DEUR CHRISTIAAN FREDERIK VAN ZYL VOORGELÊ TER VERVULLING VAN DIE VEREISTES VIR DIE GRAAD MA (Teologie) IN DIE FAKULTEIT TEOLOGIE UNIVERSITEIT

More information

DIE BOEK JOSUA GELEES TEEN N

DIE BOEK JOSUA GELEES TEEN N DIE BOEK JOSUA GELEES TEEN N NA - EKSILIESE AGTERGROND deur GERT CORNELIS LINDEQUE Voorgele ter vervulling van 'n deel van die vereistes vir die graad Doctor Divinitatis in die Fakulteit Teologie Universiteit

More information

Excelsus (die Sentrum vir Bedieningsontwikkeling) bied in 2019 die volgende aan:

Excelsus (die Sentrum vir Bedieningsontwikkeling) bied in 2019 die volgende aan: 1. Lentekonferensie Excelsus (die Sentrum vir Bedieningsontwikkeling) bied in 2019 die volgende aan: 17-19 September 2019 Tema: Hoe ons onthou, hoe ons vergeet. Om verbeeldingryk te lewe. Universiteitsoord

More information

There are certain shortcomings to the decision of the General Synod 2009 on the meaning of 1 Cor 14:33-35 (Acta 2009:633-

There are certain shortcomings to the decision of the General Synod 2009 on the meaning of 1 Cor 14:33-35 (Acta 2009:633- 21.5 BESWAARSKRIF (IN TERME VAN KO, ART 46) DR SJ VAN DER WALT OOR DIE BESLUIT VAN ALGEMENE SINODE 2009 OOR VROUE IN DIE REGEER- EN LEERDIENSTE (Artt 21, 114, 289) 21.5 PETITION OF PROTEST (IN TERMS OF

More information

Oor die outeurs. Wayne Barber. Rick Shepherd. Eddie Rasnake

Oor die outeurs. Wayne Barber. Rick Shepherd. Eddie Rasnake Oor die outeurs Wayne Barber Wayne Barber is die senior leraar van Hoffmanstown Church, Albuquerque, Nieu- Mexiko. Hy is internasionaal bekend as spreker by konferensies, en die hoofdoel van sy bediening

More information

1Kon 18:41-46 In Israel vol Goddeloosheid en afvalligheid wys die HERE: Ek's die enigste ware God... die Een wat lewe gee.

1Kon 18:41-46 In Israel vol Goddeloosheid en afvalligheid wys die HERE: Ek's die enigste ware God... die Een wat lewe gee. 1Kon 18:41-46 In Israel vol Goddeloosheid en afvalligheid wys die HERE: Ek's die enigste ware God... die Een wat lewe gee. Januarie 2016 Ps 33: 1, 3 - vooraf Ps 36: 2, 3 - lofpsalm Ps 50: 8, 10, 11 na

More information

6. Reaksie op die kanoniese benadering van B.S. Childs

6. Reaksie op die kanoniese benadering van B.S. Childs Reaks1e op die kanoniese benadering van B.S. Childs 6. 6.1 Inleidend Eerstens gaan daar in hierdie gedeelte aandag gegee'mlrd aan die negatiewe kritiek wat teen die kanoniese benadering gelewer word. Die

More information

To fulfill. To complete its purpose. He was the end of the law. It was a "schoolmaster to bring us to Christ"

To fulfill. To complete its purpose. He was the end of the law. It was a schoolmaster to bring us to Christ Vry van die wet (dekaloog en sedewette) Dekaloog=10 Hebreeuse woorde (tien gebooie) Sedewette=Al die ander wette. Rm. 10:4 Want Christus is die einde van die wet tot geregtigheid vir elkeen wat glo. Rm.

More information

Ekklesiologie en Etiek: Die werk van Etienne de Villiers in die lig van die ekumeniese diskussie oor ekklesiologie en etiek

Ekklesiologie en Etiek: Die werk van Etienne de Villiers in die lig van die ekumeniese diskussie oor ekklesiologie en etiek Page 1 of 5 Ekklesiologie en Etiek: Die werk van Etienne de Villiers in die lig van die ekumeniese diskussie oor ekklesiologie en etiek Author: Conrad Wethmar 1 Affiliation: 1 Department of Dogmatics and

More information

Downloading allowed. Sharing allowed with credit to MPC. No changes or commercial use allowed. Aflaaibaar. Verspreding toegelaat met krediet aan MPG.

Downloading allowed. Sharing allowed with credit to MPC. No changes or commercial use allowed. Aflaaibaar. Verspreding toegelaat met krediet aan MPG. Downloading allowed. Sharing allowed with credit to MPC. No changes or commercial use allowed. Aflaaibaar. Verspreding toegelaat met krediet aan MPG. Geen verandering of kommersieele verbruik toegelaat.

More information

Waar is God as ons swaarkry?

Waar is God as ons swaarkry? Waar is God as ons swaarkry? Envy is sorrow at another s good Thomas van Acquino Waar is God as ons swaarkry? Philip Yancey se nuwe boek, The Question that Never goes away, het onlangs verskyn. Die vraag

More information